Tshikwalo Lodge
Beskrywing
Hierdie chalets het elk 1 slaapkamer, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. Gaste geniet toegang tot 'n klein patio buite met 'n braai-area. Die chalets kyk oor die bos uit en gaste het toegang tot die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oopplan-chalet met koninggrootte-bed en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat bederf wil word. Daar is 'n ruim kamer met 'n patio wat 'n uitsig oor die bosveld bied. Ontbyt word in die a la carte-restaurant bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, 'n broodrooster en 'n oondjie met 2 stoofplate. Gaste het ook toegang tot 'n privaat boma en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n solder met 4 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n privaat badkamer met 'n buitestort. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer. Die ten volle toegeruste oopplan-kombuis het 'n etenstafel en daar is 'n boma-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gastehuis beskik oor 10 kamers vir 10 enkelgaste of 20 gaste wat deel, asook, 'n kombuis. Elke en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n skuifdeur wat lei na 'n stoepie. Daar is ook 'n swembad, lapa en 'n boma in die agterplaas. 'n Huishoudster, sjef en kelner kan ook gereël word. Enige kos kan op versoek voorberei word of gaste kan die selfsorggeriewe gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Die volle bedrag moet onmiddellik betaal word om 'n bespreking te bevestig wat 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
50% deposito word benodig indien 'n bespreking meer as 'n maand voor die inklokdatum gemaak word en die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshwikwalo Game lodge, Dinokeng Wildreservaat, De Wagendrift, Pretoria, 0040, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang