Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshikwalo Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 119 resensies vir Tshikwalo Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Melanie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Fantastic.

Was a great stay, great food. The service was amazing!

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Good day Melanie,

Thank you for the positive review, we truly enjoyed hosting you.

We hope to see you again in the near future.

Regards,

Tshikwalo Lodge
Anna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Asemrowend.

Dit was baie aangenaam.

Louise D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Uitstekend.

Uitstekend! Ek dink nie daar is 'n beter plek in die area nie!

Amori S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amori S

Baie lekker.

Kamer was net baie klein vir die waarde vir geld.

Vanessa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa D

Overall an enjoyable stay.

Our breakfast experience was slow and lacked service, but the manager on duty did then rectify the situation, and we were able to leave content with the service. Overall, the staff are friendly, and the game ranger was amazing. The lodge doesn't cater much for kids, except for the pool. Would suggest this gets looked into, especially when the website states families are welcome. The garden and common areas are very well kept, and the rooms are great.

Kaylise M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylise M

Excellen lodge!

Absolutely amazing! We loved every second and was sad to leave. lovely game drive experience and fantastic food at the restaurant. all the staff were so friendly and professional. Highly recommended.

Sean V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Chalets is baie skoon en netjies, baie lekker gebly en alles werk soos dit moet .

Avon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avon R

Baie rustig. Staff is almal baie vriendelik en behulpsaam.

Het min diere gesien, maar die idee was om in die bos te kom weg van die geraas van die stad. 30 minute uit Pretoria. Staff kry 5 sterre.

Larissa P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larissa P

Tevrede, vredevol, ontspannend.

Die verblyf was alles wat nodig was om net weg te breuk en ontspan in 'n plek so naby, maar tog so ver van die besige lewe daar buite.

Landie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Landie G

Bietjie teleurgesteld met die kwaliteit en algehele ervaring.

Die borde was gechip, wat volgens ons nie op standaard is vir 'n 4ster lodge nie en die restaurant was ook glad nie op 4ster standaard nie. Helfte van die bestandele op die ontbyt spyskaart was nie beskikbaar en 'n substandaard maal is voorgedien sonder enige verduideliking. Die wynglase was ook nie 4ster nie en die kelners was redelik onkundig oor die spyskaart.

Gideon J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon J

Onaangenaam!

Harde musiek gespeel gedurende 2 van die 3 die nagte tot so laat as 06:00 in die oggend. Is belaglik en die lodge het niks gedoen om dit te bestuur nie/te stop nie. As jy soek na 'n stil en rustige naweekwegbreek is Tshikwalo nie die plek nie. Restaurant se kos nie op standaard nie en is nie waarvoor jy betaal nie. Braaigeriewe by ons kamer/op die stoep is ook nie elke dag skoongemaak nie.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie Gideon vir jul terugvoer. Die musiek het gekom van een van die naburige lodges en dis deur klomp lodges aangemeld by Dinokeng bestuur asook Metro Polisie. Ek sal met jou persoonlik kontak oor die restaurant om te hoor wat die probleem daar was.

Tshikwalo Lodge
Ron E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron E

Sharon at reception is excellent. Vincent the game ranger is excellent. Accommodation very good and so close - will be back as soon as I can.

Location excellent - staff and accommodation very good - and game viewing sublime.

Doreen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Tshikwalo Lodge is definitief 'n bestemming wat jy wil gaan besoek. Die diens is fantasties. Personeel is vriendelik en behulpsaam en hanteer elke persoon met respek.

Die verskeidenheid van disse by die restaurant is van die beste en word smaaklik voorberei.

Ben G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Fantastiese ligging en ongelooflike diens. Kan ten sterkte aanbeveel.

Sien sterre.

Luqmaan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luqmaan K

Uitstekend

Sien sterre.

Aj V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj V

Wonderlike wegbreekvakansie daar in die bosveld beleef.

So bly ons het van die wildritte gebruik gemaak. Oggend- en middagritte. Baie wild gesien. Enigste van die groot vyf wat ons nie gesien het nie was die luiperd.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Good day Aj,

Thank you for the great review. We appreciate it.

We hope to see you back soon.

Stay safe.

Regards,
Tshikwalo Lodge Management.

Tshikwalo Lodge
Joan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

A lodge to ourselves.

Thoroughly enjoyed our time at the lodge. Beautiful boma and outdoor dining/lounge area. Kitchen needs an upgrade as there was limited appliances and minimal fridge space.

Margreet H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margreet H

Ontvangs was baie vriendelik en ons het gou tuis gevoel.

Chalet was skoon en netjies en personeellid het gevra of alles in orde is en of ons nog iets nodig het. Ontvangs by die restourant was net so vriendelik en ons kelner behulpsaam, vriendelik en het goed met ons gekommunikeer. Selfs 'n grappie waardeer. Kos was uit die boonste rakke en baie smaaklik en aantreklik voorgesit.

Jacq H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacq H

Lekker gerus.

Lekker gerus, ideaal vir enige tipe wegbreek. Alleen, paartjies en/of gesin. Restaurant se kos baie billike pryse en heerlik. Goeie en vriendelike diens van al die personeel.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thanyani S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thanyani S

Weekend resting.

My vacation was good and everything was on top and I really enjoyed it, thank you Tshikwalo.

Hannes L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Wonderlik!

Vriendelik en gasvry, rustige en wonderlike geriewe met 'n lekker stoep.

Una M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una M

Great weekend getaway destination.

Great weekend getaway destination. Quality food. Good value for money.

Neil F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F

Amazing!

Amazing lodge, amazing staff! Highly recommend Tshikwalo Lodge!

Mariska H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Wonderlike paar dae.

Ons het ons tydjie so geniet ons wou twee aande ekstra bespreek. Die chalet kamers is mooi en gerieflik en prakties ingerig met 'n lekker vuurmaakplek en stoepie. Die diens was uitstekend en die restaurant op die perseel het 'n baie mooi uitsig op 'n dammetjie met kameelperde, bokkies en vlakvarke wat daar kom water drink het. Die kos was ook verskriklik lekker. Die lodge is naby geleë aan die hoofingang asook die Safari Mall. Die game drive en piekniek was heerlik en ek sal dit sterk aanbeveel. Ons kan nie wag om gou weer terug te gaan nie! Baie mooi tuine wat goed versorg is.

Hermanus L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus L

Uitstekende wegbreek binne Gauteng.

Fasiliteite is uitstekend, netjies en skoon met alles wat jy kan nodig hê. Die kinders het die boonste slaapkamer geniet, die reling is hoog genoeg dat daar nie sommer iets kan fout gaan nie. Enigste ding is om by die boonste slaapkamer uit te kom moet jy na die trappe buite gaan. Die trappe is wel onderdak en die deur kan sluit vir die kamer bo - is net 'n bietjie koud in die winter. Die braaigeriewe is ook uitstekend, onderdakbraai, losstaande braai en die boma met die nodige om jou vleis daar ook gaar te maak.

Dané V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané V

Ontspanne, rustig, goed vir die siel.

Dit is 'n ideale plekkie vir 'n vinnige naweek weg. Heerlik om so naby aan die natuur te wees.

Jan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Friendly staff, minutes away from JHB and food was of great standard.

See stars.

Magriet H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Rustige, netjiese verblyf.

Goeie waarde vir geld, die diens is uitstekend en personeel baie behulpsaam en vriendelik. Chalets is goed toegerus. Die opwasbak is regtig net te klein en mens stamp gou die breekware stukkend, baie onprakties. Chalets is skoon en word elke dag gediens. Die restaurant en dek is heerlik om op te sit en te ontspan. Heerlik by Tshikwalo Lodge en beveel hulle sterk aan.

Iris M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris M

Heerlike naweek wegbreek

Ons was 2 paartjies wat vanaf Pretoria gereis het en het in die selfsorgeenheid vir 4 gebly. Die afstand en ligging was perfek, baie vriendelike personeel asook 'n baie insiggewende wildrit. Ons sal definitief weer gaan.

Jacqui G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G

Exceptional stay with heavenly food and service at the restaurant!

Highly recommended getaway close to JHB.

Nadia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Dit was awesome.

Dit is ‘n pragtige lodge en sal hul streng aanbeveel.

Dirk S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Fantastiese ervaring

Goeie waarde vir geld, die diens was uitstekend, die personeel was vriendelik en die akkomodasie was van hoogstaande gehalte.

Magriet H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H

Goeie naweekwegbreek.

Was by die gastehuis vir 'n werksfunksie. Baie lekker kamers en kuierareas. Lekker privaat en alles is mooi skoon. Mooi tuine en silwerskoon swembad. Staf is baie vriendelik. Sal definitief dit aanbeveel.

Doreen V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen V

Great place for a weekend breakaway. Friendly and helpful staff.

The lodge is very neat and clean. Great food and great service.

Anita T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita T

Heerlike wegbreek-aandjie.

Ons het ons vinnige wegbreek en terselfdertyd my verjaarsdag by Tshikwalo Lodge kom vier! Chalet is pragtig skoon en luuks met wit percale katoenlakens, die restaurantpersoneel is uiters beleefd en hulpvaardig. Ek voel vir 'n 4-ster-lodge kan daar so bietjie meer afronding met hul kos aanbieding wees.

Riana E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Was baie lekker. Kinders was bietjie verveeld.

Sal gerus ietsie vir kinders kan voorstel, soos veerpyltjietafels, of iets soos swembaddens ens.

Jacques M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Great plek.

Baie lekker dankie, sien gou weer!

Madelaine P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine P

It's a game lodge close to home.

Nothing fancy, it's a nice lodge in an area I have never been to. I would need to visit another lodge to gain an accurate impression. People were friendly and lodge clean. They were very accommodating on the game drive.

Marelise S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Baie lekker naweek gehad.

Baie lekker geëet en gebly by Tshikwalo.

Carien F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F

Dit was 'n baie aangename ervaring binne die lodge.

Tshikwalo is 'n ideale bestemming en die personeel wat daar werk is baie oulik en behulpsaam. Die diens by die restaurant is wel bietjie stadig, maar die kos was goed. 'n Bad of elektriese geiser in die chalets sal vir seker waarde toevoeg - die storte se koppe moet op spesifieke hellings gedraai word om effektief warm water te laat uitkom. Dis nogal 'n groot gesukkel, veral met kinders. Die algehele ervaring by Tshikwalo was egter baie goed.

Angelique O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique O

Baie lekker rustige kuierplek, skoon geriewe en goeie diens.

Sien sterre.

Alta S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S

Ons het die naweek geniet.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid netjies en funksioneel. Terrein is netjies.

Karien L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien L

Sielsverrykend

Die lodge is gerieflik naby ons huis. Dit is baie netjies en van hoë gehalte. Die geriewe is baie privaat en word daagliks gediens. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.

Ronel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Heerlike kuier, fantastiese omgewing en lekker bederf.

Personeel gaan uit hul pad om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Elke aand is die boma-vuur aangesteek en almal was baie vriendelik. Ontbyt by die restaurant geëet en dit was baie lekker.

Antoinette P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette P

Dit was ongelooflik, het dit vreeslik geniet.

Naby aan Gauteng, baie wild en netjies. Ons sal vir seker weer gaan.

Dané V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dané V

Ontspannend en genotvol. So naby aan die natuur.

Baie aangename plek, goeie diens en baie behulpsaam. Behoorlik verwelkom.

Avon R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avon R

Was great, net restaurant-kos was nie op standaard nie.

Restaurant se ligging is fantasties, maar kos kon baie beter gewees het.

Karin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S

Rustig.

Wild, veral bigdie groot 5 is skaars hoewel ons baie gelukkig was om die jagluiperd en haar 7 kleintjies gesien het. Behuising is mooi, netjies en rustig. Kan regtig net doen met groter yskas en gesukkel met die warm.

Edward B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edward B

Our stay was nice. The chalet we stayed in was nicely laid out and everything needed was provided

Although it was a self catering unit we did request to make use of the restaurant. We ended up spending over R 2000 plus on restaurant food and drinks for two people and we didn't take much. We did mention to them that it was our 27th wedding anniversary so we hoped for a bit of extra spoiling but unfortunately it was not noted and our stay was treated as business as usual. Nevertheless, it was still worth it and I will go back for a second time.

Natie T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie T

Baie lekker wegbreek in die natuur. Geniet al die diere en voëls.

Het baie lekker gebly. Het die wildritte geniet, alhoewel dit ’n bietjie duur is as gesin van 4 (4x300) dit meemaak. Alles het gewerk. Dink egter die kampterrein moet verder weg van chalets geskuif word. Toegang na chalets is deur die kampeer area. Kinders speel en ry fiets in die pad. Die chalets kon ook verder uit mekaar geplaas gewees het. (Iets vir die toekoms).

Jaco H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Ideale plek vir 'n naweekwegbreek. Baie goed toegerus en ingerig vir 'n lekker kuier.

Die chalet was prakties uitgelê en goed toegerus. Die restaurant is puik.

Elzani B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzani B

Pragtige plek, heerlik gekuier. Skoon en netjies.

Ons het egter geen warm water gehad die hele naweek nie. Hulle het ons Saterdagoggend gevra of dit warm is en verstellings gemaak, maar ongelukkig het dit nie 'n verskil gemaak nie, die water was steeds koud en dit op een van die koudste naweke.

Margreet H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margreet H

Ons verblyf was wonderlik.

Die personeel was vriendelik en baie hulpvaardig.

Cornus D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cornus D

Baie vriendelike personeel.

Dink nie dis waarde vir geld nie. Ongelooflik duur vir wat jy kry. Het tuisgegaan in die standaard chalet. Mens verwag ten minste dat daar koffie en tee beskikbaar sal wees. Het ook nie genoeg eetgerei gehad nie (net een vurk). Personeel was ongelooflik vriendelik en professioneel.

Dirk O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Uitstekend.

Baie mooi en skoon plek en sal definitief terugkom en my familie saambring.

Jeanne G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G

Heerlik

Wildsrit saam met Carla was heerlik en baie interessant. Restaurant is van uitstaande gehalte. Pragtige kamppeerplek.

Sandi C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi C

Comfortable and relaxing.

A gorgeous B&B room in a special resort, with the luxury of Nyala buck roaming around the camp. Very clean and resort (actually the whole park is really well kept, including picnic spots and bathrooms). Lovely staff and excellent game drives. Ask for Karla to do you drives. She is friendly and very knowledgeable.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Dear Sandi, so glad that you had such a good special time with us. Thank you for your great review!

Tshikwalo Lodge
Gerhard C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Wonderlike en rustige naweek.

Lekker gekuier en gerus in chalet. Ontbyt in restaurant was heerlik en was lekker verras toe groot olifantbul voor ons chalet verbygestap het die aand op pad na die drinkgat toe.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie, Gerhard, vir jou wonderlike terugvoer. So bly julle het dit hier geniet. Kom maar weer asb!

Tshikwalo Lodge
Shaun B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Baie lekker gewees.

Sien sterre.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! So bly julle het dit geniet.

Tshikwalo Lodge
Gerhard U - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard U

Heerlik.

Baie lekker, sal vir seker weer gaan.

Lalorey P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalorey P

Awesome naweek weg gewees. Als was perfek!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Tshikwalo Lodge. Dit was verskriklik lekker gewees en baie rustig. Kamers was mooi skoon en netjies. Die atmosfeer was awesome.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer Lalorey. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te sien.

Tshikwalo Lodge
At S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At S

Baie lekker gebly. Chalet was skoon en netjies. Sal weer daar bly in toekoms.

Personeel was baie vriendelik veral Andy en Achim wat seker gemaak het alles is in orde en ons ook ingelig het oor omgewing en wild.

Esmiralda O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmiralda O

Baie vriendelike personeel.

Lekker kampatmosfeer.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop julle kom kamp weer gou!

Tshikwalo Lodge
Rentia W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia W

Uitstekende diens.

Baie beïndruk deur die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die werknemers by Tshikwalo. Die chalet was baie skoon en elke dag gediens. Die standaard-chalet beskik oor alles wat nodig is, enigste negatief is die klein yskas in die kombuis. Sal sowaar Tshikwalo aanbeveel vir ‘n rustige naweek weg waar mens kan terugsit en weet alles is in goeie hande.

Ryan G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan G

Goeie wegbreek en interessante feite oor die natuurlewe geleer.

Wildbewaarders het goeie kennis. Wildritte is die moeite werd. Die bush picnic se snacks moet hersien word - te veel stysel.

Tony W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tony W

A most pleasant stay.

We stayed in a family chalet for a couple of nights and really enjoyed the relaxed atmosphere! It was great to get out of Johannesburg and sit around the fireplace chatting until late at night.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Thank you for your positive feedback and review. We are so glad that you could get away and spend some relaxing time here. We hope to see you sometime in the future!

Tshikwalo Lodge
Henriette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B

Aangenaam, stil en ontspanne. Geen gejaag.

Personeel is gasvry en vriendelik. Chalet is goed toegerus, privaat, skoon en netjies. Dit was wonderlike om so na aan die natuur te kon rus. Diere loop vlak by jou verby. Veldwagter se kennis het wildrit baie opwindende gemaak.

Pieter M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M

Heerlik en rustig maar die prys per nag is baie hoog.

Goed geleë naby Gauteng.

Theunis V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis V

Baie goed geleë met pragtige karavaankampplek en goeie restuarant.

Die bestuur van die plek moet baie opgeskerp word: Hekkode word nie met aankoms gegee nie. Een van die mans se ablusie het nie warm water gehad nie en daar was geen kennisgewing om alternatief aan te dui nie. Die ontvangsdame was werklik ongeskik. Die ander was weer 100%. Die wildrit kon nie geskied nie omdat altwee hulle voertuie buitewerking was.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer na die naweek.
Die hekkode word nie gegee nie agv sekurteitsredes. Ons selfoon nommer is deurentyd op die hek en kan ten enige tyd geskakel word om die hek oop te maak.
Ons het bewus geraak van die warm water probleem toe dit gerapporteer is deur ons gaste en dit is dieselfde oggend reeds herstel.
Albei ons voertuie was ongeluukig daardie naweek buite werking maar ons het vir verskeie gaste by naburige lodges wildsritte bespreek.

Tshikwalo Lodge
Sunette K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunette K

Very nice place to stay for a quick break away.

Some appliances and cutlery just needs to be updated/replaced and it gets hot in the 2 rooms with no air conditioning so a door stop for the sliding doors or windows would be nice just to get a breeze through the rooms. Bathrooms are beautiful and the beds are very comfortable. Nice large modern fridge.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek om te bly en vinnige wegbreek.

Sommige toerusting en eetgerei moet net opgedateer / vervang word, en dit word warm in die 2 kamers sonder lugversorging, so 'n deurstop vir die skuifdeure of vensters sal lekker wees net om 'n briesie deur die kamers te kry. Die badkamers is pragtig en die beddens is baie gemaklik. Lekker groot moderne yskas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Thank you for your review and recommendations Sunette. I became aware of the problem with the inventory after your stay. It has been rectified now.
Air conditioning in the other 2 rooms is planned for later this year.
We hope to see you again for a better stay!

Tshikwalo Lodge
Monica J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Monica J

Not at all what expected on website. Very disappointing.

Over sell and under deliver. False advertising. One extremely small baby pool for the entire camp of 50 stands, all chalets and conference groups. With 4 pool chairs only, can't even get to the pool. Over priced for what's offered.

Melinda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melinda V

Teleurstellend.

Game drive, geen Big 5.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Dit is jammer dat julle geen groot 5 gesien het nie. Ons sien nogal baie gereeld op ons wildsritte interessante wild en groot 5 wat ons ook gereeld op ons sosiale media platforms wys. Ongelukkig hang dit baie af hoe die diere in die park beweeg en as dit jou gelukkige dag is sien mens wonderlike wild. Hoop julle kan weer kom en dat julle 'n beter wildbesigtigingsrit naweek kan ondervind.

Tshikwalo Lodge
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was baie lekker.

Was baie lekker, vreeslik gasvry en skoon.

Moyra P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moyra P

Amazing! Bongani from the lodge is a star and everyone is so helpful.

Very clean, neat and the restaurant is amazing. Ablution always clean and we always had hot water.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing! Bongani van die lodge is 'n ster en almal is so behulpsaam.

Baie skoon, netjies en die restaurant is wonderlik. Ablusie altyd skoon en ons het altyd warm water gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stina B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B

Eersteklasverblyf in die Bosveld.

Baie vriendelike personeel; netjiese verblyf met uitstekende uitsig op 'n watergat waar olifante, kameelperde en baie boksoorte ons kom verras het.

Michelle J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Wonderlike ervaring en definitief waarde vir geld.

Die mense was so vriendelik en die fasiliteite baie mooi. Ons sal definitief weer bespreek.

Tyrone N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone N

Kliëntediens is uit die boonste rakke. 'n Wonderlike plek vir almal.

Ons het die tweeslaapkamer-eenheid bespreek en als was fantasties. Mooiste uitsig van ons eenheid en restaurant en beste personeel by Tshikwalo Lodge.

Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Heerlik en rustige atmosfeer in pragtige omgewing.

Volgende besoek by Dinokeng is vir seker weer by Tshikwalo Lodge.

Wynand B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie netjies en rustig.

Die kampeer-staanplekke is baie ruim en goed uitgelê en baie skaduryk. Ablusies is baie netjies en skoon. Baie netjiese restaurant met 'n mooi uitsig oor die klein dammetjie. Die kamparea gee jou 'n regte rustige bosveld-gevoel. Waarde vir geld.

Siellie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E

Die rustigheid vanself!

Ons het elke oomblik geniet. Sal beslis Tshikwalo Lodge aanbeveel vir 'n rustige kampplek.

Vivian S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S

Kampering in die bos.

Netjiese verblyf wat goed onderhou word, net jammer badkamers was glad nie Saterdag skoongemaak nie.

Andre V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ons het die reservaat baie geniet. Baie reën en donderstorms ervaar, maar gelukkig was die dreinering in die karavaanpark goed!

Ons het ons verblyf by Tshikwalo baie geniet en veral die groen grasperke waardeer. Daar is verskeie doendinge na almal se smaak, baie wild en selfs hier en daar 'n paar 4x4 roetes!

Peter H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Relaxing lodge in the bush.

The lodges is set in natural bush inside Dinokeng. Very friendly and relaxed place. My brother and I had a pleasant 4 nights.

Rogerio Fena D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rogerio Fena D

Great campsite.

Great campsite with clean toilets and swimming pool to keep kids busy. Nice restaurant with view of water hole.

Jackie H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie H

We had a good time.

We had a great holiday weekend. Will visit you again. But next time will prefer a Luxury Chalet.

Sarina V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina V

Big house with good features, but it has little privacy and no hot water.

We stayed in the 10 bed house as we were having a family reunion. The house is well equipped, but unfortunately the gas water heating does not work and everyone had cold showers during the weekend. The house is not well located, being in the middle of a lot of activity and roads it has no privacy and is not really "in the bush". The fourth bedroom in the attic has 4 beds, but the stairs are really for kids (definitely not for older people) and a safety risk from how steep they are and with loose steps.

Christa S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Baie lekker.

Alles was netjies, ons het lekker gebly.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yolande M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande M

Lekker naweekwegbreek vir twee.

Baie netjiese eenhede. Dankie Carla vir 'n baie lekker wildrit.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vera P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera P

Waarde vir geld!

Baie dankie Tshikwalo Lodge, pragtige plek, skoon en netjies. Diens was 100%. Dankie Johan en Valerie vir julle vriendelike diens en geselsies! Ons kom vir seker terug!

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Tshikwalo Lodge
Jacomina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina V

Fantasties! Uit die boonste rakke!

Dit was 'n ongelooflike naweek. Dekor en linne is wonderlik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike voëllewe en vriendelike njalas!

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Beste Jacomina,
Baie dankie vir jou pragtige en positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Tshikwalo Lodge
Marita D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D

Verblyf was rustig, perseel is veilig en is goed ingerig en geriewe was netjies en skoon.

Die personeel is baie vriendelik en is baie behulpsaam. Skoonmaak diens was net na 6 uur soggens in die badkamers om skoon te maak! En nooit deur die hele naweek was die badkamers ooit vuil of onbruikbaar nie. Dit is regtig 'n baie lekker, rustige en gesinsvriendelike-oord, en ons sal beslis teruggaan.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir 'n pragtige en positiewe resensie. Ons waardeer altyd hierdie terugvoer en ek gee dit ook so deur aan al my personeel. Kom asseblief gou weer.

Tshikwalo Lodge
Belinda F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Dit was fantasties!

Pragtige plek. Die bestuurder en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer soontoe gaan!

Gerhard D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Rustig.

Was baie gelukkig met netheid van die kamp en badkamers. Vriendelike mense.

Stephan C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan C

Ongelooflik ontspannend.

Alles van die aankoms tot die farewell was regtig uitsonderlik. Een van die skoonste netjieste oorde wat ek in 'n lang tyd besoek het. Al die personeel, veral Rigardi, is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sou net graag 'n groot yskas met 'n ordentlike vrieshokkie in die chalet wou gehad het.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir sulke pragtige en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer by Tshikwalo te ontvang!

Tshikwalo Lodge
Tracy R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy R

Awesome.

Die verblyf was puik! Tshikwalo is 'n pragtige plek en die kamer waar ons gebly het was skoon, netjies en ons het baie lekker gebly. Dit was great om op ons stoep te sit en wilde diere te sien wat 'n klipgooi weg van ons was.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Baie dankie vir pragtige terugvoer. Ons hoop dat julle gou weer by ons sal kom kuier.

Tshikwalo Lodge
Magriet H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H

Lekker rustige, skoon verblyf.

Tshikwalo Lodge is baie mooi skoon met 'n rustige lekker bos atmosfeer met vriendelike personeel en lekker naby vanaf Pretoria. Die eenhede is gerieflik en skoon. Die restaurant het puik diens met heerlike kos en is 'n lekker uitkykplek waar olifante en ander diere kom water drink. Gaan kuier gerus, dis 'n baie aangename lodge.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Middag Magriet, baie dankie vir jou terugvoering oor Tshikwalo. Ons probeer so hard hier en soms is dit so lekker om te hoor dis alles die moeite werd. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Groete
Lucia

Tshikwalo Lodge
Anel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel J

Stilte, stilte, stilte.

Dit was 'n rustige wegbreek, naby aan die huis maar ook ver genoeg om die bosveld-stilte te kon geniet. Dit is nie 'n plek vir besig bly of baie aktiwiteite nie. Hier rus jy!

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Beste Anel,
Baie dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf op Tshikwalo. Ons waardeer altyd goeie en positiewe terugvoer. Ons hoop dat julle weer sal kom in die toekoms.

Tshikwalo Lodge
Ilse O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse O

Ongelooflike ervaring.

‘n Pragtige plek waar mens kan ontspan.

Wouter S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S

Was heerlik en rustig. Sal weer gaan.

Paaie kan duideliker aangewys word op kaart of kaart vernuwe. Het vir ekstra eetgerei betaal en nooit ontvang vir ekstra kind.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Beste Wouter, ek is baie bly julle het lekker gekuier op Tshikwalo. Ek vra verskoning oor die eetgerei, ek het dit met die personeel opgeneem en ek hoop om in die vervolg dit te voorkom. Ons nooi jul graag vir 'n gratis koeldrank of drankie as julle weer op Tshikwalo is. Vra asseblief vir my of Melissa as julle hier is.

Groete
Lucia

Tshikwalo Lodge
Derek N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek N

Baie aangenaam en rustig. Diens is baie goed en die omgewing is baie mooi.

Dit was aangenaam in die chalet. Al die geriewe is daar en die diens is goed. Dis lekker om so in die reservaat te bly en die wild en veld geluide in die aand te hoor. Ons het nie leeus en olifante gesien nie, maar baie bokke, zebras en swart wilde beeste, ook volstruise. Dit was 'n rustige paar dae.

Francois S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Baie lekker gebly, amper gevoel ek is in die Kruger Nasionale Park.

Ons was lekker aangenaam verras met Tshikwalo Lodge. Mooi skoon, stil en aangename verblyf gehad. Lekker gunstige tariewe vir senior burgers en kan met graagte die plek aanbeveel. Restaurant puik diens en lekker uitkykplek waar olifante kom water drink. Ablusies en wooneenhede baie mooi skoon en word daagliks gediens. Gaan kuier gerus. Enigste voorstel is om lugversorgers in die wooneenhehe te installeer. Kan nogals warm word in die kamers, maar dakie tog vir die waaiers wat wel 'n verligting gebring het.

Martinette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martinette V

Lekker.

Baie lekker oorgebly by Tshikwalo.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Dankie Martinette vir jou positiewe terugvoer oor Tshikwalo Lodge. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom asb gou weer.

Tshikwalo Span

Tshikwalo Lodge
Pieter B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Verblyf is baie netjies en skoon, maar die stort is 'n groot probleem.

Die stort het geen stortdeur of gordyn nie en die tipe stortkop veroorsaak dat die hele badkamervloer nat is na 'n stort. Die warmwater-stelsel is 'n gasverwarmer en die stort het 'n mengkraan ("mixer"). Die twee werk nie saam nie en dit is onmoontlik om die mengkraan te stel sodat jy konstante temperatuur water in die stort kry. Dit is of te warm of te koud en die temperatuur wissel aanhoudend wat dit onmoontlik maak on die stort te geniet.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Beste Pieter, dankie vir u terugvoer. Ek het ook persoonlik aan u 'n epos geskryf om die klagte aan te spreek. Groot onverskoning vir die ongerief wat die stort veroorsaak het.

Tshikwalo Lodge
Tiny R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiny R

Nice place and quiet.

In future have more entertainment for children, add more pools and slides. The game drive should be included in the total amount. I like the cleanliness and friendly staff.

Willie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Absoluut uitstekend-sal weer Tshikwalo besoek.

Derde keer wat ons Dinokeng besoek en elke keer by Tshikwalo gaan eet. Kos uitstekend en bekostigbaar. Eienaar, bestuurder en personeel baie behulpsaam en vriendelik. Baie diere gesien. Verblyf goed ingerig en skoon. 'n Binnegordyn by die skuifdeur sal egter gepas wees vir meer privaatheid. Persoonlik dink ek dat die "selfdrive"-permit ingesluit moet wees by jou verblyf.

Js N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Js N

Uitstekende verblyf en baie goed toegeruste eenheid.

Baie aangename 3 dae spandeer by Tshikwalo Lodge. Eenheid 3 was gerieflik en baie goed toegerus. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant is baie lekker gewees en pryse is realisties. Ons sal beslis weer die oord besoek.

Gerrit R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Rustig

Ons was opsoek na 'n paar dae se wegbreek en het besluit op Tshikwalo lodge. Omdat ons in die week daar was, was dit ekstra rustig. Almal, selfs die mense wat in die tuine werk, was vreeslik vriendelik gewees. Ons huisie was lekker snoesig gewees en baie slim uitgelê. Op die stoep sit en kyk na die kameelperde wat verby loop en luister na die voëls wat sing, waarvoor meer kan 'n mens vra. Ek sal Tshikwalo lodge enige tyd aanbeveel en beplan al klaar wanneer ons weer kan gaan.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Tshikwalo Lodge would like to thank Gerrit, for such a stunning review. We hope to see you soon again.

Kind regards,
Johagavanna GM at Tshikwalo Lodge

Tshikwalo Lodge
Vanessa K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

Goed ingerigte eenhede, vriendelike personeel.

Sal dit defnitief aanbeveel vir iemand wat 'n wegbreek nodig het, rustig en goeie diens.

Hannelie L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Stunning plek.

Baie, baie aangename verblyf gewees. Baie bome en skaduwee met gras. Heerlik geëet in die restaurant. Baie vriendelike en behulpsame staf. Sal beslis weer gou daar gaan kuier.

Esmaralda N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Lekker rustige en netjies plek om te ontspan.

Die huisie vir twee mense is oulik ingerig. Ons het heerlik op ons stoepie gesit en net die bos ingestaar. Ons het net die restaurant pryse as hoog ervaar vir die waarde wat jy kry.

Lizelle D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle D

Enjoyed our stay there and would definitely recommend it.

Ansa assisted us and showed us around, she made us feel right at home.

Mc M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc M

All one needs for a weekend getaway, as a family or alone.

See the stars.

Magriet H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Heerlike verblyf.

Die kamers is pragtig, skoon en goed toegerus met als wat jy nodig het met die beste kwaliteit goed. Dis heerlik rustig en baie skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en het 'n aangename ontvangs gehad. Is opgewonde oor die nuwe "lapa" wat hulle besig is om te bou en sal definitief weer kom kuier.

Maryna K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K

Ervaar die natuur!

Heinrich was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het die verblyf terdeë geniet!

Danie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Wegbreek van rus.

Tshikwalo Lodge is 'n klein terrein binne 'n pragtige reservaat. Ons was vir 'n wegbreeknaweek in Augustus daar. Die rustigheid en natuurskoon het ons ingesluk en dit was moeilik om daarna weer terug te gaan huis toe. Die huisie waarin ons gebly het is eenvoudig en pragtig ─ die wit dekens en koninggrootte-bed iets om van te droom. Ons het laatmiddag op 'n wildrit gegaan en het sebras, blouwildebeeste, kameelperde, blesbokke en koedoes gesien. Ons was kort op die hakke van 'n trop olifante, maar kon hul ongelukkig nie opspoor nie. Ek sal Tshikwalo Lodge aanbeveel en definitief terug gaan.

Clement M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Clement M

We found a scorpion in the toilet which almost bit my wife, we had to book-out immediately as my wife was terrified.

When we called management to witness what we found in the toilet, we were told to go sit in the bar whilst they fumigate the room. We had to leave a night earlier than we anticipated due to the above. The owner by the name Lucia refused to reimburse for the night that we never used their facility even though it was not our intention to leave a night before. By the way, when we went out, all openings were locked. This means that the chalet was dirty as we couldn't justify where the scorpions came from.

Tshikwalo Lodge se terugvoer

Dear Clement,

Thank you for choosing our lodge for your weekend break away. I was sorry to hear that you left on Saturday evening because of the scorpion you found in your shower. You also asked for your money back for that evening.

We are a lodge in a big 5 game reserve with lots of game and wild animals. We take every precaution possible to try and keep our chalets free of insects like fumigating every few weeks. You would have noticed that we placed a bottle of Doom as well as a spray mechanism also with Doom to try and keep all insects out of the chalets.

With all the rain we had lately small insects do tend to try and find safety in the chalets. I was sorry to hear that you wanted to leave and not stay for another night. I feel you cannot held me responsible for an incident like that. The manager was there immediately and removed the scorpion from your chalet and checked for other insects. I hope you will understand.

Hope to hear from you soon.

Regards
Lucia

Tshikwalo Lodge
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tshwikwalo Game lodge, Dinokeng Wildreservaat, De Wagendrift, Pretoria, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc99d1afd1d33eb86b15f8cf4877d1ec29d8524a6d71cafcf7514c26fb4cc542e925d1ceb4f40fc1b4ab3540dac1f6b618226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 Tshwikwalo Game lodge Dinokeng Game Reserve 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.369 28.3452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang