Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshikwalo Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Melanie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastic. Was a great stay, great food. The service was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Tshikwalo Lodge
Good day Melanie, Thank you for the positive review, we truly enjoyed hosting you. We hope to see you again in the near future. Regards,

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Asemrowend. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Uitstekend! Ek dink nie daar is 'n beter plek in die area nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amori S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Baie lekker. Kamer was net baie klein vir die waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Overall an enjoyable stay. Our breakfast experience was slow and lacked service, but the manager on duty did then rectify the situation, and we were able to leave content with the service. Overall, the staff are friendly, and the game ranger was amazing. The lodge doesn't cater much for kids, except for the pool. Would suggest this gets looked into, especially when the website states families are welcome. The garden and common areas are very well kept, and the rooms are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kaylise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Excellen lodge! Absolutely amazing! We loved every second and was sad to leave. lovely game drive experience and fantastic food at the restaurant. all the staff were so friendly and professional. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Chalets is baie skoon en netjies, baie lekker gebly en alles werk soos dit moet .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie rustig. Staff is almal baie vriendelik en behulpsaam. Het min diere gesien, maar die idee was om in die bos te kom weg van die geraas van die stad. 30 minute uit Pretoria. Staff kry 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Larissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Tevrede, vredevol, ontspannend. Die verblyf was alles wat nodig was om net weg te breuk en ontspan in 'n plek so naby, maar tog so ver van die besige lewe daar buite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Landie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Bietjie teleurgesteld met die kwaliteit en algehele ervaring. Die borde was gechip, wat volgens ons nie op standaard is vir 'n 4ster lodge nie en die restaurant was ook glad nie op 4ster standaard nie. Helfte van die bestandele op die ontbyt spyskaart was nie beskikbaar en 'n substandaard maal is voorgedien sonder enige verduideliking. Die wynglase was ook nie 4ster nie en die kelners was redelik onkundig oor die spyskaart.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tshwikwalo Game lodge, Dinokeng Wildreservaat, De Wagendrift, Pretoria, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc99d1afd1d33eb86b15f8cf4877d1ec29d8524a6d71cafcf7514c26fb4cc542e925d1ceb4f40fc1b4ab3540dac1f6b618226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 Tshwikwalo Game lodge Dinokeng Game Reserve 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.369 28.3452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang