Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshukudu Bush Camp

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Maria Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent accommodation, very clean, game drives superb with the game ranger's huge knowledge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld met uitstekende diens. Baie welkom laat voel vanaf die hek tot by die kamp. Kamers is baie goed geleë en ruim. Dit is netjies en ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Tshukudu Bush Camp
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit om julle weer te sien.

Marena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

We will definitely visit Tshukudu again. Friendly, helpful and warm staff members.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was n wonderlike ervaring. Met aankoms is ons verwelkom. En was die gids daar om te vra hoelaat ons op die wildrit wil gaan. Ons het die volgende oggend saam die jagluiperd gaan stap. Dit was 'n wonderlike ervaring en ek sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimberley V
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Ons het so lekker ontspan en almal was baie vriendelik en gereed om te help. Wat 'n lekker wegbreek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Tshukudu Bush Camp
Ons het dit geniet om julle te hê en is bly julle het lekker gekuier. Geniet die Kersfees.

Mel M
Kort verblyf
2.6
Apr 2022

Geen kommentaar, ek bly liewer stil. By die aankoms is ons deur 'n baie oulike sekuriteitswag verwelkom. Hy het ons gevra waar is ons ingeboek. Ek het toe vir hom my booking gewys wat Cheetah aandui. Hy het sy 2-rigtingradio gebruik om iemand te lat weet ons is op pad. Die sekuriteitswag is 7 m van ons verblyf af en het ons mooi verduidelik. Toe ons by die kamp aankom was ons ingewag met 'n huishulp (staff). Omdat ek gewoond is soos by ander plekke het ek gevra waar is die ontvangs sodat ons kan hoor wat gaan vir wat en hoe laat gebeur als. Ons het 11h45 daar aangekom so hulle moes geweet het ons klok in. Ek was genader deur die huishulp en hulle het my gevra waar bly ons en ek het hulle my bespreking gewys wat weereens Cheetah wys. Ek is toe met my 2 ouers wat bo 70 jaar oud is met die trappe op na die houthuis. Dit het vreeslik oor die naweek gereën en sukkel-sukkel is hulle daar bo. Ek was baie teleurgesteld omdat ek weet met webtuiste se foto's is dit nog altyd dieselfde as wat ons bespreek het. Ons is toe in die houthuis met 'n dak wat lek en 'n huis wat baie oop is met ventilasie met draadstoep en deure en baie koud. Ons het deur die plek gestap en die plek het glad nie gelyk soos wat ons bespreek het nie. Dit was vol muismis op die beddens en badkamers en die gordyne vuil en stortmaaitjies vuil en taai. Ek het die 2 ou mense dorp toe gevat om warm klere te gaan koop. Ons is toe by 18h00 terug nadat ons iets gaan eet het en die dorp gaan verken het. Ons almal het vroeg 'n warm stort gevat en my ouers is bed toe na 'n lang dag se ry van die Oos Rand na Hoedspruit. Omstreeks 20h00 was ek buite by my kar om seker te maak als is gesluit toe 'n lig op my val waar een van die wildbewaarders my genader het. Hy sê toe vir my hoekom is ons in Cheetah en hoekom is ons nie in die nuwe plekkie ingeboek nie. My antwoord aan hom was ek het geboek volgens die foto's en soos by enige ander vakansieplekke kan jy nie net instap en sê ek bly waar nie. Ek het ook vir hom gesê die fotos is nie dieselfde as op webtuiste se tuisblad nie. Hy het vir my gesê ons is welkom om nou oor te trek 20h00 in die aand en ek het vir hom gesê my ouers is in die bed en dit reën. Hoe trek 'n ou 2 pensioners in die reën en op daai gladde trappe. Hy het my ook ingelig oor toe oggend staproete toe sê ek vir hom my ouers sukkel om te loop ons sal maar ingaan Wildtuin toe en dit mos ons keuse wat ons wil doen. So nee ek het nie in sy aktiwiteite deelgeneem nie en ook nie die middagrit gedoen nie. Ook maar goed, want my pa sou almal vertel het en wat sy gevoelings en teleurstellende ervaring was oor die plek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Sylvia
Tshukudu Bush Camp
We were very sorry about this family's experience. We have replied and heard his query. I'm not sure what this latest remark is about as the photos for the 1 cottage that were incorect, they have been updated. They are the right photos now.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KT 206 en 207, Langs die R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf531e221511860c99ede7cc029f5ba97a5c0f89e43519dd925c7059a94d44c2d37576fd9f48af964b1c04f8e62746600c2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 KT 206 and 207 Off the R40 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.275929 30.923896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang