Tshukudu Game Lodge
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskassie wat voorraad op versoek het, lugversorging, ’n kluis vir waardevolle items, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Dagbesoekers moet 'n fooi met aankoms aan die lodge betaal.
Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Een van die Deluxe-kamers is rolstoelvriendelik. Kontak asb. die bestuurder vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskassie wat voorraad op versoek het, lugversorging, ’n kluis, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg

- •Bad

Hierdie selfsorgkamp het ’n sitarea en kroeg met ’n TV met sekere DStv-kanale, sowel as gratis WiFi in al die eenhede en openbare areas. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ’n gemeenskaplike kombuis. Vriendelike personeel voorsien ’n vuur in die tradisionele Afrika-boma vir aandete. Daar is skoonmaakdienste en alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie kos, drankies en swemhanddoeke voorsien. Hier kan jy die geluide van die bosveld hoor en kyk hoe wild kom water drink by die trog vanuit die swembad of vanaf die stoepe van die Afrika-styl safaritente of kothuise.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Dagbesoekers moet 'n fooi met aankoms aan die lodge betaal.
Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Een van die Deluxe-kamers is rolstoelvriendelik. Kontak asb. die bestuurder vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse tente is vrystaande en het elkeen 'n groot stoep. Elke tent het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Dagbesoekers moet 'n fooi met aankoms aan die lodge betaal.
Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Een van die Deluxe-kamers is rolstoelvriendelik. Kontak asb. die bestuurder vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer is in die solder en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid lei na 'n stoep wat met 'n swembad en sonstoele spog.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Dagbesoekers moet 'n fooi met aankoms aan die lodge betaal.
Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Een van die Deluxe-kamers is rolstoelvriendelik. Kontak asb. die bestuurder vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: KT 207, Deel van Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang