Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshukudu Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
E S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Puik. Glo nie ons sal ooit weer so ervaring hê nie. Dit was uit die boonste rakke. Het beleef hoe ’n jagluiperd sy kos vir die dag gevang het en hoe die leeus om verwilder het vir sy prooi. Dit was ’n ongelooflike ondervinding. Die kkenis wat die gids met ons gedeel het was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Tshukudu Game Lodge
Geagte Gas, Ons is opreg verheug om te hoor dat u 'n onvergeetlike ervaring by ons oord beleef het, insluitende die aanskouing van 'n jagluiperd wat sy prooi gevang het en die opwinding van die leeus se jagtog vir 'n maaltyd. Dit is hierdie tipe natuurskoon en wildlewe-ervarings wat ons probeer bied om ons gaste te beïndruk. Ons het ook waardering vir die waardevolle inligting wat ons gids met u gedeel het en is bly om te hoor dat dit bygedra het tot u ervaring. Dit is ons doel om 'n dieper begrip van die omgewing en sy bewoners te bevorder terwyl u by ons vertoef. Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom vir 'n ander opwindende verblyf waar u die wonders van die natuur kan bly geniet. Hartlike groete, Sharon Hendricks

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 214

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R7 976
R7 976 R7 178
per nag, vir 2 mense
Vanaf R7 976
R7 976 R7 178
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KT 207, Deel van Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca7c4fdfb61cb1a98d6f2def8aa5cd6ee4da57d46de39556351f801f78907a6b30e85dc8d1b5234fde4639007b64a4f5674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 976 nouVanaf R7 178 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 KT 207 Portion of Vienna 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -24.315178781536 30.928942317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang