Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Siàn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 76 resensies vir Tsitsikamma Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Kim M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M

Amazing for a getaway with beautiful and tranquil surroundings.

The beautiful location was just the beginning of a wonderful weekend. This location is close to many activities to do for the weekend. The place is clean and well-equipped. I would definitely visit again.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Kim! Hope to see you again soon. Best regards.

Tsitsikamma Cottages
Christelle P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Lovely!

Most friendly welcome from the owners (who were super helpful).

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Christelle!

Tsitsikamma Cottages
Amelia D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Perfek vir familie om tyd saam te gaan spandeer.

Ons wens ons kon langer bly. Dit het soveel aktiwiteite wat jy kan doen. My kinders was nooit verveeld nie. Ek het die plaasuitsetting geniet. Pragtige groen uitsig van die berge. Die swaai in die grootboom. Die huis het alles wat mens benodig. Dit was regtig waarde vir geld en sal weer teruggaan. Baie dankie.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Amelia! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Kaylin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin S

Cannot recommend it enough, it's amazing!

Absolutely wonderful. You feel welcome from the minute you arrive. Beautiful cottage with everything you could need. Incredibly comfy bed and honestly the best shower ever. Would stay here again in a heartbeat!

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Kaylin!

Tsitsikamma Cottages
Amber D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber D

Tranquil and peaceful. Felt fully relaxed.

A lovely accommodation. Would definitely book here again.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Amber! Best regards.

Tsitsikamma Cottages
Davon-rae A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davon-rae A

Overall a great experience.

Our stay there was amazing. The place was very clean and easy to find. The service we received from the host was top notch. She gave us a map recommending activities and places to eat, which we used. The pizza at the local restaurant was the best. Overall a great experience, would highly recommend. Oh, and the breakfast was well worth it as well. Thanks for the great experience.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Davon-rae!

Tsitsikamma Cottages
Sonja L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Lovely place to stay, we will be back.

We loved the accommodation, lovely nature and also the friendly staff. It is conveniently situated to visit all the surrounding sightseeing and adventure activities in the area. It is also a lovely mid-way stop between Cape Town and the Eastern Cape. We will definitely go stay there again.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Sonja! Best regards, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
Douglas H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas H

Ons wou kom rus en het dit gekry.

Het baie lekker gebly. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Is 'n regte plaasatmosfeer.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Douglas! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Yvette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S

Lekker dit was vir werk.

Ja, dit was lekker. Ek was daar vir werk.

Hugo J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo J

Lekker gerus.

Goeie ligging met netjiese verblyf.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Hugo! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Corli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corli R

Uitstekende ligging met rustige atmosfeer.

Pragtige uitsig en lieflike plaasatmosfeer. Beddegoed was skoon. In 'n gewilde toeristebestemming, was dit waarde vir geld.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Saria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saria V

Heerlik, net baie warm.

Baie netjies en baie vriendelik ontvang. Baie goeie inligting ontvang oor aktiwiteite in die omgewing. Trappe is bietjie ongemaklik om te klim.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Saria! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Nasreen I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nasreen I

Lovely.

The facility was clean. Staff were friendly. The unit has all the necessities required. In the unit we stayed, the room was big and comfortable.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Nasreen!

Tsitsikamma Cottages
Michele K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Amazing quiet time away!

The unit was very comfortable and had everything we needed. It was very relaxing, peaceful and quiet. We had a pleasant stay. Thank you very much!

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Michele! Best regards, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
Ronel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Pragtige omgewing. Rustig en sielsalig.

Pragtige omgewing met mooi uitsigte orals. Cottages is goed toegerus. Goed gelee met heelwat aktiwiteite naby. Om in die oggende wakker te word met soveel melkkoeie voor jou venster is sielsalig.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Ronel! Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Barbara H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H

Had a great stay. Felt safe.

Loved the peacefulness, lovely view and fresh air. The place is well kept.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Barbara! Best regards, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
Anna-louise O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-louise O

Puik diens, WiFi, verblyf en pragtigste omgewing.

Beste verblyf opsie in Tsitsikama streek.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Anna-Louise! Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Mary-anne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne S

Comfortable, clean, welcoming and accommodating.

From the smiling warm welcome to the tasty breakfast, a stunning view from the cottage overlooking the cows grazing to arranging to milk some cows and insightful recommendations on activities to do, we very much enjoyed our stay there. My sister and I would definitely go back there again.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Mary-Anne! Best regards, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
Estée V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estée V

Salig, pragtig, hemels.

Pragtige omgewing. Rustig. Baie spasie vir klein kinders om te hardloop en speel. Veilig. Baie naby aan toeristiese attraksies in die area.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Estee! Dit maak ons so bly. Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Dieter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter D

Rustige atmosfeer.

Vriendelike diens, moderne blyplek.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Dieter! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Ryno B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Baie lekker omgewing en om oor te slaap.

Baie lekker plek, ligging is baie goed, lekker plaas atmosfeer en uitsig op die berg is fantasties. Die water was net bruin gewees vir die badkamers en kombuis, meer kan daaraan gedoen word.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Ryno! Ons sien julle graag weer.

In verband met die drinkwater - ons watersuiwerings stelsel is op 25 September 2023 opgegradeer, en die water uit is krane is kristalhelder en voldoen aan al die SABS gesondheidsstandaarde.

Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
William S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Easy to find, friendly, quiet and very clean, value for money.

Sian was very accommodating, the place was very clean and tidy. Rooms are serviced daily and breakfast was very good value and welcomed. Would certainly recommend it as a good place to stay as it is close to a lot of activities, very safe and very friendly. Has everything one needs for self-catering.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, William! Best regards, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
Peet S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S

Goeie en vriendelike dame by ontvangs met ons aankoms.

Baie goeie ligging. Ons het gevra vir restaurante in die omgewing en die ontvangsdame het ons al die nodige inligting gegee en aanbeveelings op wat elke een se spesiale disse is. Sal weer hier oornag.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Peet! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Carol T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol T

Comfortable cottage in beautiful farmland surroundings. Would stay again.

Hosts were very welcoming!

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks for your lovely feedback, Carol! Best regards, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
Teresa A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A

Baie gerieflike blyplek met al die nodige.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Blyplekkie is ten volle toegerus met al die nodige. Baie netjies en skoon. Baie gerieflik en veilig. Selfs geriewe vir swem en ander ontspanningsgeriewe. Enigste probleem was drinkwater, maar ons was van 5 liter vars water voorsien.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Teresa! Ons julle graag weer.

In verband met die drinkwater - ons watersuiwerings stelsel is op 25 September 2023 opgegradeer, en die water uit is krane is kristalhelder en voldoen aan al die SABS gesondheidsstandaarde.

Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
David M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Absoluut wonderlik.

Wat 'n pragtige plek, met die mees vriendelikste eienaars. Baie dankie vir die manier waarop ons ontvang was en die navrae om seker te maak dat ons gerieflik is, ons waardeer dit baie en wens julle alles van die beste toe vir die toekoms. Sal beslis weer daar oorbly. Die plek was netjies en goed ingerig en het voorsien in ons behoeftes vir die naweek. Lekker geslaap.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, David! Dit maak ons so bly. Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Retha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Baie gerieflike en gemaklike plekkie om te bly.

Dit is net die water wat so baie yster in het, wat nie altyd lekker ruik terwyl mens stort nie.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Retha! Ons sien julle graag weer.

In verband met die drinkwater - ons watersuiwerings stelsel is op 25 September 2023 opgegradeer, en die water uit ons krane is kristalhelder en voldoen aan al die SABS gesondheidsstandaarde.

Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Gaaf.

Gawe eienaar behulpsaam.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Pieter! Ons julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Dawn D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn D

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom.

Sy het vir ons gewys wat ons alles in die area kan doen. Ons het ook die Saterdagoggend ontbyt geëet en dit was hemels. Sal altyd die tuisgemaakte pynappelkonfyt onthou. Die plek is ook baie goed geleë naby aan die Nasionale Park. Wens ons kon langer bly. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. Sy het vir ons gewys wat ons alles in die area kan doen. Ons het ook die Saterdagoggend ontbyt geëet en dit was hemels. Sal altyd die tuisgemaakte pynappelkonfyt onthou. Die plek is ook baie goed gelee naby aan die Nationale Park. Wens ons kon langer bly.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Dawn. Ons hoop om julle gou weer te sien. Beste groete, Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Ursula A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

It was just what we were looking for - a break from city life.

Very friendly hostess Sian gave us loads of information about what to do in the area. The cottage was well serviced and met all our self-catering needs.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thank you, Ursula! We loved having you here and hope to see you again soon. All the best, Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Michele H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele H

Will definitely be back.

Tranquil, stunning views, fabulous location, spotless. Everything as advertised.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thank you, Michele! We loved having you here and hope to see you again soon.
All the best,
Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Kevin A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin A

Yes enjoyed my stay, lot's to do especially when it comes to trails.

Lots to do around the trails and drives in the area.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thank you Kevin, we appreciate your kind feedback. Warm regards, Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Nicky S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S

Scenic mountain views and a beautiful farm.

Our hosts were friendly and accommodating. The farm was peaceful and beautiful. Our kids loved it, and swam in the pool till sundown. The farm is central to most of the attractions in Tsitsikamma, and Storms River town is close by with restaurants and a grocery store, etc. A beautiful little town to visit.

Carina V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Ons was aangenaam verras. Skoon, netjies en veilig.

Vriendelike diens. Hulle het ons vroeër geakkommodeer en aangesien daar nie gaste vir die volgende dag bespreek het nie kon ons langer bly. Baie dankie.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Carina. Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Frederick U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederick U

Skoon en netjies.

Skoon netjies en goed geleë, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Solé D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Solé D

Rustige atmosfeer in die natuur.

Vriendelike, hartlike en hulpvaardige mense met 'n baie mooi en rustige omgewing. Ons sou dit waardeer het as die plekkie en skottelgoed skoner en beter versorg was.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Hello Solé, baie dankie vir jou resensie. Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn

Tsitsikamma Cottages
Elsabe F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F

Dit was heerlik rustig om daar te oornag.

Kamer was lekker ruim. Kombuis het alles in wat mens nodig het. Uitsig was wonderlik!

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvor, Elsabe! Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Cindy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Awesome.

Awesome people. Awesome setting. Peaceful.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thank you, Cindy! We loved having you here and hope to see you again soon.
All the best,
Siàn.

Tsitsikamma Cottages
Vuyokazi D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi D

Best ever.

Great weekend with colleagues, everything was good I would love to visit again. Tsitsikamma Cottages is the best.

Clyris J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyris J

Very calm and relaxed.

Beautiful greenery and just calmness and peace.

Lukas K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, basiese verblyf.

Eenheid was skoon en gemaklik ingerig vir oornagverblyf. Gemaklike bed en goeie gehalte linne is deurgans gebruik. Kon heerlik braai met pragtige uitsigte oor die natuurskoon en berge.

Corlia B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Rustig en aangenaam.

Heerlike wegbreekplekkie as jy soek na rustigheid, sal beslis aanbeveel.

Nadia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Absolutely blissful.

We thoroughly enjoyed our stay (including my teenage kids). Tsitsikamma Cottages is situated in a tranquil and serene setting with picture-perfect views. It is a stone's throw away from a number of popular activities. The host, Sian, was also very friendly and very welcoming. Excellent value for money.

Frank V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V

Vakansietyd!

Die mense was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Het ons ook baie inligting oor die area verskaf. Ons enigste aanbeveling sou wees dat die kombuis ware vervang/opgegradeer word. Potte, panne, eetgerei was te oud, het nie bymekaar gepas. Dit skep net die verkeerde indruk aan mense soos ons wat graag mag kos maak. Die koelkassie het ook effens verby sy dienstyd gelyk. Gewerk, maar weereens, vir 'n gas mag dit 'n slegte indruk verskaf. Ons sal definitief weer kom!

Jolene P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene P

Rustig, heerlik en net wat mens nodig het na 'n besige week.

Die perfekte wegbreek van die stadslewe. Die rustigheid en natuurskoonheid is ongelooflik. Dit is lekker naby geleë aan ander aktiwiteite vir die wat hou van avontuur.

David D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David D

Baie rustige plaasatmosfeer.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sou kon doen met DStv. WiFi onvoldoende.

Steve V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Steve V

Teleurstellend.

Prys van hierdie akkommodasie relatief hoog vir die waarde wat gebied word. Toeriste wat op soek is na 'n plaas-ervaring mag dit dalk anders ervaar. Ventilasie in die eenheid is uiters swak. Daar is baie min finesse in die binne-versiering. Meubels wek die indruk van tweedehands te wees. Beligting is duidelik gemik op energiebesparing maar is ontoereikend vir algemene gebruik.

Agnes J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes J

Dit was ’n onbeskryflike vakansie gewees.

’n Asemrowende omgewing met baie om te doen en te sien. Sentraal geleë om maklik die omliggende dorpe soos Plett, Jeffreysbaai en PE te besoek. Die swembad is ’n lekker bonus na ’n dag van rondry. Ons battery is weer herlaai vir die nuwe jaar. Ons kom baie beslis weer hier vakansie hou.

Phiwokuhle T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phiwokuhle T

Relaxing and refreshing, friendly staff, informative, child friendly.

Amazing location (peaceful, fresh air, great view and appreciation of nature). Staff goes the extra mile in service (extremely helpful). Informative concerning what is available in the area and neighbouring towns. Great for children (availability of trampoline and other playground games makes for an enjoyable experience for children as well). Should consider a mini stall of necessities for guests on the farm.

Hilda O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda O

Dit was rustig, pragtige area en 'n wonderlike ervaring.

Ons verblyf was wonderlik. Natuurskoon wat die plekkie omvou is asemrowend. Dit was so rustig en die verblyf self was netjies, alles wat mens nodig het. Die plaas is baie netjies en ek beveel dit aan.

Careen S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Careen S

Goed toegeruste eenheid in pragtige omgewing.

Kan Tsitsikamma Cottages aanbeveel, die huisie was goed toegerus en is in 'n pragtige omgewing.

Jansen P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jansen P

Pragtige omgewing, vriendelike diens.

Die verblyf is geleë op 'n plaas in 'n pragtige omgewing met asemrowende berguitsigte. Ontvangs was baie vriendelik en effektief. Die kamer was ruim en die kombuis voldoende. Die feit dat daar geen ekstra kombers of verwarmer in die eenheid beskikbaar was nie, was 'n bietjie teleurstellend.

Zelda M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda M

Pragtige plaas met sprokiesmooi berge.

Hartlik verwelkom. Gasheer en gasvrou is baie gaaf en hulpvaardig. Pragtige plaas met awemrowende uitsig. Lekker gekuier, maar het net 'n paar probleempies ondervind. Net die eerste dag koffiesakkies gekry (melksakkie het al in Oktober expire), van die kombuisgoed was nie beskikbaar as wat op die lys was nie. Skoonmaakdienste word nie op naweke en vakansiedae gedoen nie, dit beteken ons unit was net 2 keer skoongemaak gewees in die 6 dae wat ons daar gebly het. Asdrom het oorgeloop en ons moes ons eie toiletpapier en dishwasher gaan koop. Bring ook jou eie toiletspray en handeseep saam, want dit word nie voorsien nie. Van die vensters kan nie oopmaak nie en die een venster was vol spinnekoppies en goggatjies aan die buitekant. Het die pragtige uitsig belemmer. Geen WiFi in unit, maar wel net by ontvangs. Bring ook jou eie DStv decoder saam, want kanale op TV is beperk. Die plekkie het baie potensiaal en as daar net aandag gegee word aan die klein probleempies sal dit 'n awesome plekkie wees want dit is geriefik geleë naby al die avonture. Dit is 'n pragtige plaas as jy net wil wegbreek van die gejaagde lewe.

Nicole N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole N

Lekker rustig vir 'n wegbreek.

Baie mooi en skoon huisies. Rustige omgewing.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Amarein F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amarein F

Wonderlik!

Dit was presies wat ons nodig gehad het om net weg te breek. Stil, rustig en die beste ontbyt!

Myrtle H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle H

Dit is 'n alles in een rusoord vir jou siel en menswees.

As jy wil ontspan en rus, is hierdie net die regte plek vir jou. Ons het die mooiste plekkies in die omgewing ontdek. Op die rusplek kry jy voorwaar rus vir jou siel. Dit is so netjies. Prentjiemooi. Dankie Franci vir die heerlike ontbyte. Julle is tops!

Andrew W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Puik. Gasvryheid uit boonste rakke.

Franci het uit haar pad uit gegeaan om ons welkom te laat voel. Verblyf was baie aangenaam en sal definitief dit aanbeveel. Lekker op die plaas!

Chris P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Heerlik gebly.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjiese akkommodasie. Sal weer daar gaan bly.

Riaan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Fantasties!

Prentjiemooi, skoon en netjies.

Sonette S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S

Heerlik gerus in pragtige omgewing.

Gerieflik naby N2 geleë met 'n uitsig op die berge. Pragtige en rustige omgewing wat perfek is vir 'n wegbreek.

Shirley W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley W

Comfortable.

We had a very pleasant stay, it was quiet and very clean, also practical for self catering, however, do remember that it is a farm and there are plenty of flies, so do take some repellent with.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Ons het 'n baie lekker tydjie daar beleef en dit was baie skoon en die selforg is prakties. Maar onthou asb. dat dit 'n plaas is, so daar is baie vlieë, so wat maar insekweerder saam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Raymond D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond D

Great location from city life.

We enjoyed the stay very much and the kids had lots of fun seeing the farm life with the Mountain View.

Roberta S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta S

Great.

Something for everyone under one roof.

Natasha E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Hierdie is 'n plek waar jy sal kan ontspan, maar ook gewoont moet wees om sonder DStv en ander gemaklike tegnologie klaar te kom.

Baie lekker plek om te ontspan. As jy hou van die natuur sal hierdie die plek wees vir jou.

Francois S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Aangename atmosfeer, ligging en goed ingerig.

Ons het 3 minute voor sluiting opgedaag, ontvangs was nog oop en ons is vriendelik en professioneel versorg. Verblyf self was ruim, goed ingerig, baie fasiliteite en netjies met lifelike uitsig op 'n berg. Jammer ons het nie langer kon bly nie, maar sal weer terugkom.

Solomon F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solomon F

Ons het ons oornagverblyf baie geniet en die ontvang was baie vriendelik.

Die omgewing is besonder mooi en is goed geleë. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het ook die ontbyt ook baie geniet.

Chris M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chris M

Baie goeie ligging, rustig en pragtige uitsig, maar eenheid vereis dringende instandhouding.

Persoonlik dink ek die plek het baie potensiaal, maar daar moet nog baie werk gedoen word om 'n gewilde plek te word.

Rolf K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rolf K

Disapointed.

What was good: beautiful surrounding landscape, nice views, children friendly, friendly reception. What was not good: the general standard of our cottage was very poor, the beding was not clean, carpets mouldy, which made the whole cottage smell mouldy, braai grid dirty, jungle gym in bad condition and unsafe for children (e.g. rosty nails sticking out).

Melani D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melani D

Gemaklik en mooi.

Die plek is op 'n pragtige plaas geleë met die mooiste uitsig oor die berge. Die verblyf is netjies en skoon en goed ingerig.

Debbie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Rustige plaasatmosfeer.

Lekker rustige plaasatmosfeer. Toegerus met alles wat jy nodig het en 'n heerlike ontbyt.

Deon V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie lekker verblyf.

Verblyf was meer as voldoende. Alles wat benodig word, is beskikbaar in die eenhede, met addisionele aktiwiteite ook beskikbaar. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Deon. Ons hoop om julle weer hier te sien. Beste groete, Siàn Kruger.

Tsitsikamma Cottages
George V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George V

Die plek het potensiaal maar het teleurgestel met koue water.

Ons is vriendelik verwelkom by Tsitsikamma Cottages. Ongelukkig was daar geen warm water in ons eenheid nie, teleurstellend na 'n reënerige dag en die krag was ook van vroegoggend af.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Beste George,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer om te hoor van jou teleurstelling, maar indien die probleem by Ontvangs aangemeld was, sou ons dit dadelik kon regstel.

Beste groete,
Siàn Kruger

Tsitsikamma Cottages
Kerry W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W

It was our third visit and it was lovely to be back!

Lovely setting. Value for money. Would recommend owners to fence their pool for young children. Very serene environment.

Tsitsikamma Cottages se terugvoer

Thanks, Kerry! It was lovely to have you back again.

Best regards

Siàn Kruger
Tsitsikamma Cottages

Tsitsikamma Cottages
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb680cf4f568823bb8746f1d75d394cc300a1fad6cb8d49567a94c5b86d3a924d411bad3a022a3c9c4dbee01fa86016edad5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Farm 542 R102 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992147222222 24.077847222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang