Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Garden Chalet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Tsitsikamma Garden Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elza F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza F

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was skoon en netjies en toegerus met alles.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Dirk J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Lekker, aangenaam en goeie herindering.

Dit was heerlik! So 'n rustige omgewing. Ons gasvrou was so vriendelik. Selfs die hond "Spike" ('n volgroeide rottweiler) het ons vanself met sy uitgestrekte poot verwelkom. Selfs tydens ons braai is na ons welstand en tevredenheid uitgevra. Volgende keer beslis meer as een nag oornag.

Esther B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B

Ruim, skoon en baie netjies.

Ons was aangenaam verras met die verblyf - baie skoon en netjies. Lieflike stort!

Carla G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Great.

Absolutely wonderful. Just what we needed, and our hostess was great.

Barry M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M

Heerlik gebly, kon alle aktiwiteite doen soos beplan.

Baie netjiese privaat chalet, binne loopafstand van Tsitsikamma Village en al die aktiwiteite. Naby aan Tsitsikamma Mond.

Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Comfortable and spacious accommodation with a large bathroom and well-equipped kitchen.

Very comfortable accommodation with a well-equipped kitchen. Amazing shower. Conveniently located for an easy walk into town for all the shops and restaurants.

Elize S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Wonderlike gasvrye mense.

Ja, ons het 'n mooi rustige plek.

Tredoux N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tredoux N

Baie gelukkig met ons verblyf, die plek was baie skoon en modern.

Dit was 'n plesier om daar te bly. Sal definitief aanbeveel en beplan om weer daar te bly.

Adele R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Rustig en privaat.

By Tsikamma Garden Cottage kry mens 'n gevoel van "home". Die houthuisie is pragtig netjies, goed uitgerus en die bed is baie gemaklik. Spike kom groet jou graag en as jy nie versigtig is nie, vat sommer 'n middag slapie saam met jou! Ons het hom baie geniet. Ons kom lekker braai elke aand met die uitsig van die berg. Ons sal weer by hierdie plekkie aanklop.

Alet M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M

Baie lekker gebly, gasvry ontvang.

Ons het baie lekker gebly. Baie gasvrye mense, hulle doen baie moeite vir hulle gaste. Plekkie was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.

Johann M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Ons het die omgewing verken insluitende Stormsriviermond, en een nag oorgeslaap.

Ons is baie gasvry ontvang en het die chalet netjies, skoon en goed toegerus gevind. Die plek is goed beplan en het alles wat nodig is. 'n Klein tafeltjie of rakkie in die badkamer sou handig wees vir mens se tandeborsel, kam ens.

Eranee S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eranee S

Was 'n aangename verblyf en oornag.

Baie vriendelike en aangename gashere. Chalet is baie mooi skoon, het 'n mooi uitsig op die berg en rustige atmosfeer.

Aubrey F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey F

The owners were very hospitable and the chalet was very clean and neat. Loved the tranquil small waterfall next to the bathroom.

The room was perfect and we had no issues.

Roslyn K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn K

Rustig, veilig en mooi.

Ek en my man het lekker gekuier. Dit was koud veral na die ononderbroke reën, maar daar is voorsiening gemaak dat ons nie koud kry nie. Ongelukkig kon ons nie braai nie weens die reën. Die erf is groot en ons is van privaatheid verseker.

Stefan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Heerlik.

Netjies, skoon, vriendelik.

Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Short & sweet.

Very nice little place, highly recommended for a single person/couple looking for a place to stay in Stormsrivier.

Yolandi O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O

Not too far from the busy side of town but far enough to not be bothered by it.

See stars.

Annamé C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamé C

Rustige omgewing om jou batterye te laai.

Baie naby aan die N2. Goeie aanwysings ontvang die oggend van aankoms. Baie vriendelike ontvangs. Alles wat nodig is was daar. Skoon en netjies, kon vir niks meer vra nie. Baie privaat en veilige parkering. Sal vir seker weer gaan.

Chris L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Baie vriendelik en baie gasvry.

Rustig en weg van die gejaag van die stad af.

Ireeze D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ireeze D

Martitia was a wonderful host, beautiful spot.

The chalet was very comfortable, with lovely views. Really good value.

Nomkhitha M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomkhitha M

It was just amazing.

We had a beautiful stay there even enjoyed it very much, places to go to are also not far, we just had an amazing stay I must say, the service was the best too.

Timothy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy V

Twee aande oorgeslaap. Totaal geskik gewees vir ons doeleindes.

Ek en my vrou het 2 aande oorgeslaap terwyl ons die Tuinroete getoer het. Die chalet het totaal aan ons behoeftes voldoen. Die uitsig is pragtig en die chalet is ver genoeg van die N2 af sodat die verkeer glad nie gesteur het nie. Cobus en Martitia was baie goeie gashere.

Melinda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda L

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Ons het net 1 nag oorgeslaap, wat hopeloos te kort was. Die plekkie is so netjies en stylvol en het alles wat jy nodig sal hê om hier te kan bly vir 'n tydjie. Die braai het reggestaan met hout, rooster en als. Daar is tot 'n lys van braaipakkies en ander items wat jy by eienaaar kan koop vir 'n braai. Die chalet is op die eienaar se eiendom, maar jy is heeltemal privaat en jy kry so 'n lekker plaasgevoel, want dis nie in die hartjie van die dorpie nie, so jy hoor nie verkeer of stemme nie.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnell-straat 77, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a288c199060544d9ef05e54bdbfe97f12c79c7797678ff767939b57bf48a2c0e07c1c56e164b9917b634ca85e10f6db5eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 77 Darnell Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971761231054 23.880392349034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang