Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Garden Chalet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elza F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was skoon en netjies en toegerus met alles. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker, aangenaam en goeie herindering. Dit was heerlik! So 'n rustige omgewing. Ons gasvrou was so vriendelik. Selfs die hond "Spike" ('n volgroeide rottweiler) het ons vanself met sy uitgestrekte poot verwelkom. Selfs tydens ons braai is na ons welstand en tevredenheid uitgevra. Volgende keer beslis meer as een nag oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ruim, skoon en baie netjies. Ons was aangenaam verras met die verblyf - baie skoon en netjies. Lieflike stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great. Absolutely wonderful. Just what we needed, and our hostess was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly, kon alle aktiwiteite doen soos beplan. Baie netjiese privaat chalet, binne loopafstand van Tsitsikamma Village en al die aktiwiteite. Naby aan Tsitsikamma Mond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable and spacious accommodation with a large bathroom and well-equipped kitchen. Very comfortable accommodation with a well-equipped kitchen. Amazing shower. Conveniently located for an easy walk into town for all the shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlike gasvrye mense. Ja, ons het 'n mooi rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tredoux N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie gelukkig met ons verblyf, die plek was baie skoon en modern. Dit was 'n plesier om daar te bly. Sal definitief aanbeveel en beplan om weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig en privaat. By Tsikamma Garden Cottage kry mens 'n gevoel van "home". Die houthuisie is pragtig netjies, goed uitgerus en die bed is baie gemaklik. Spike kom groet jou graag en as jy nie versigtig is nie, vat sommer 'n middag slapie saam met jou! Ons het hom baie geniet. Ons kom lekker braai elke aand met die uitsig van die berg. Ons sal weer by hierdie plekkie aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly, gasvry ontvang. Ons het baie lekker gebly. Baie gasvrye mense, hulle doen baie moeite vir hulle gaste. Plekkie was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnell-straat 77, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a288c199060544d9ef05e54bdbfe97f12c79c7797678ff767939b57bf48a2c0e07c1c56e164b9917b634ca85e10f6db5eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 77 Darnell Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971761231054 23.880392349034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang