Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Charleigh W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great value for money. On Friday when we got there late, they could still offer us their off the grill "braaivleis" dinner. The food was lovely, as was breakfast daily. The room was clean with good facilities: aircon, DStv (hospitality package) and a mini fridge. The gardens and pool area are well maintained with fantastic views of the mountain. The staff were friendly and accommodating. We would come back with the kids. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky Wybo B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties. Baie dankie aan Bianca, Reegan, Salome. Alles was baie mooi en gezellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome, peaceful, great atmosphere. It was like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ponti
Tsitsikamma Manor
Good day Trust you are well, the sun is out and it’s a beautiful day! Thank you for the compliment of your stay here at Tsitsikamma Manor, it was lovely to meet you in person. We hope to see you again. Kind regards, Cameron

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
1 nag
4.6
Jun 2023

Waarde vir geld. Na ek die Otter klaar gestap het, het ek vir die aand hier kom bly. Alhoewel die ligging nie baie goed is nie wil ek net sê ek was 100% veilig gewees, Tsitsikamma Manor is beeldskoon met 'n pragtige tuin. Ek moet sê die ontvangs dame/persoon wat my ingeboek het was fantasties gewees en het so baie gehelp. Die ontbyt die volgende oggend was baie lekker. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann D
1 nag
4.8
Des 2022

Een aan gebly. Een aand oornag. Goeie ontvangs. Rustige aan gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol R
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Awesome. Beautiful place, excellent service and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas F
Kort verblyf
4.6
Jun 2021

Dit was presies wat ons wou hê. Ons wil graag Charity en haar medepersoneel baie dankie sê en ook vir die feit dat sy nooit te besig was om ons te help waar dit nodig was nie. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nantus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2021

Was baie lekker. Baie mooi en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2021

Nie wat ons verwag het nie. Daar word doef-doef-musiek tot die vroeë oggendure in die area gespeel. Glad nie wat ons verwag het vir so 'n mooi dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ponti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02205211c6215b8982ec4d34a90596992013c5baa8d94466708eb8321f446d2f51d3ff95da118d2e64d17b89647fb9a05d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 1) 23 5 1 5 74 Denne Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9717259 23.8790419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang