Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Village Inn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Riana Appelgryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Iets unieks. Die hele perseel, selfs die restaurant, is sprankel skoon. Ons kamer was, glo ek, die meer "basiese" verblyf, maar dit was modern en snoesig. Hulle het aan alles gedink. Die "village" konsep is wonderlik, en die NATUURSKOON is asemrowend. Volle kontinentale en Engelse ontbyt, uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Baie baie dankie, ons waardeer jou terugvoering so baie Riana! Dis wonderlik om te hoor. Kom kuier gerus weer vir ons.

Heidi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

So relaxing and peaceful. The room was lovely, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Heidi, thank you so much! Thanks for staying with us!

Dick L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie netjies skoon en heerlike ontbyt. Baie lekker en baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
We appreciate your kind review, Dick. Thanks so much!

Lukas V
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Perfekte basis vir verkenning van Tsitsikamma-area. Baie lekker gebly. Ligging en fasiliteite is uitstekend. Ontbyt en aandete was baie goed. Die lugreëling in een kamer het egter nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Baie dankie dat jy by ons gebly het, Lukas! Ons waardeer jou terugvoering baie, baie dankie!

Marion S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Great location, and the inn is clean and spacious . We were there very briefly as we arrived late and left straight after breakfast. The rooms were clean and spacious, and we were overjoyed that we had air conditioning! The only negative would be that the walls are thin, so we could hear the neighbours, but it wasn't bad though .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Marion, thanks for your review, and for choosing to stay with us!

Mellisa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beste ontbyt ooit. Skoon, netjies, vriendelike personeel. Lekker gekuier en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Baie baie dankie, ons waardeer. Beteken baie vir ons! Dit was 'n plesier om jul hier by ons te he. Groete, Irma & die Tsitsikamma Village Inn span

Gerard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekke gebly. Pragtige omgewing, pragtige hotel, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Goeiemiddag Gerard, baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit hartlik. Hoop om u gou weer te sien. Tsitsikamma Village Inn groete

Wolfgang S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Nice venue with colonial style guest houses. Staff was nice and friendly. Food in the restaurant was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Thanks so much for your feedback Wolfgang, and for staying with us!

Marlize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Die diens was wonderlik. Omgewing skoon en netjies. Ons blyplek was elke oggend skoongemaak. Sal wel voorstel maak vir klein yskassie in wooneenhede en dalk 'n sagter matras. Ons het die naweek baie geniet. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam en die kos is van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Hallo Marelize, Baie dankie vir u terugvoering. Ek is so bly u het `n heerlike tydjie by ons gehad. Ons hoop om u gou weer te sien. Tsitsikamma Village Inn groete. Angie

Sorita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Netjies, baie mooi plek. Baie naby aan al die aktiwiteite en restaurante. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irma
Tsitsikamma Village Inn
Baie dankie Sorita. Hoop dat u binnekort weer `n draai sal kom maak. Tsitsikamma Village Inn Groete. Angie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3M2UwLTk4YWUtNGMxOS04NThkLTYzNWIxOGRhM2U2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.974363760561 23.886283636093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang