Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tsitsikamma Village Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 930 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tsitsikamma Village Inn bied unieke akkommodasie vir paartjies, gesinne en avontuurlustiges in Stormsrivier op die pragtige Tuinroete. Die Tsitsikamma-dorpie het verskeie restaurante, sy eie mikrobrouery en is die ideale plek om te bly as jy beplan om die besienswaardighede rondom Stormsrivier te verken.

Die verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid unieke kamers wat individueel versier is en elk sy eie badkamer het. Ons bied sakpastariewe en gerieflike verblyf. Die meeste van ons unieke kamers is rondom 'n tipiese dorpsplein gebou. Die geboue verteenwoordig verskillende boustyle wat in die Kaap-kolonie gedurende die 1800's gewild was en dié tema is oral in die dorp se geriewe te siene. Daar is gratis WiFi oral in die hotel. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse, 'n televisie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

De Oude Martha Restaurant bedien heilsame en heerlike daaglikse ontbyte, middagetes en aandetes. Die ander gewilde restaurante op die perseel is die karaktervolle Hunter's Pub en die informele Cafe Bacchus.

Langsaan bied Marilyn's 60s Diner 'n terugblik oor die jare met ouwêreldse motorfietse, voertuie, memorabilia en 'n tipiese kafee-spyskaart. Hulle is veral bekend vir reuse burgers en melkskommels. By Tsitsikamma Microbrewery langsaan kan jy van die reeks biere of van die verskeidenheid ander Suid-Afrikaanse boetiekbiere proe.

Ons hotel is die ideale blyplek as jy die omgewing se natuurlike besienswaardighede en avontuur-doendinge in die streek wil besigtig en beleef. Dit sluit voetslaan, bergfietsry, perdry, boomtop-avonture en reksprong in. Tussen uitstappies kan gaste in die swembad baljaar, die haarsalon besoek of in die speletjieskamer speel.

Die hotel is bekend vir sy goeie kos en ouwêreldse atmosfeer. Dit is vir jare lank al 'n gewilde opsie!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en baie sentraal vir al die ervarings in die Tsitsikama. Kamer is stylvol gemeubileer met alles wat ons nodig gehad het. Restaur...
Sien meer
Nov 2024
Maryke V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons wens ons kon langer bly! Dit is pragtig en rustig. Ons het heerlik oorgebly! Dankie vir vriendelike diens, silwerskoon verblyf en 'n rustige omgew...
Sien meer
Okt 2024
Adele V
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, rustig en verwelkomend. Soos voorheen, het ons baie lekker gebly en lekker ontbyt gehad. Die kamers is altyd netjies en gerieflik. Ons wou 'n...
Sien meer
Sep 2024
Riana Appelgryn A
Saam met lewensmaat
5.0
Iets unieks. Die hele perseel, selfs die restaurant, is sprankel skoon. Ons kamer was, glo ek, die meer "basiese" verblyf, maar dit was modern en snoe...
Sien meer
Apr 2024
Heidi G
Saam met lewensmaat
5.0
So relaxing and peaceful. The room was lovely, clean and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Darnellstraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Village Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3M2UwLTk4YWUtNGMxOS04NThkLTYzNWIxOGRhM2U2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.974363760561 23.886283636093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345