Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikhaya Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Tsitsikhaya Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Gerieflike, ruim verblyf in die natuur met vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ek kan met vrymoedigheid hierdie verblyf aanbeveel. Nie net vir die gerieflike ruim kamers nie, maar vir uitstekende diens en vriendelikheid. Desiré het sonder om enige moeite te spaar ons verblyf datums vir ons geskuif en gesorg dat ons 3 kamers langs mekaar kry. Ons was saam met ons kinders en hul tienerkinders daar. Die ontbyt wat ingesluit was by die prys, was heerlik! Ons sal enige tyd weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir 'n baie lekker oorbly-aand.

Jadeigh J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jadeigh J

Blissful peace.

Only complaint I have is that we specifically got a room with an aircon. And once we arrived the aircon did not work. Bit of a letdown as it is an extra charge. Other than that it was a wonderful beautiful place. Will definitely go to that area again.

Charne R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer kom. My enigste aanbeveling is dat daar 'n makliker paadjie na die kothuis vir sakke dra gemaak word of iemand wat aanbied om te help dra. Anders as dit het ons baie lekker geëet en rustig gebly. Huisie was baie mooi ingerig.

Antoinette M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M

Heerlike rustige atmosfeer, baie aangename verblyf.

Vanweë die Covid-regulasies was die restaurant gesluit vir alle etes behalwe ontbyt, wat jammer was. Ongelukkig was daar vir 2 nagte 4 gaste wat hul eie harde musiek gespeel het en hul leë bottels en blikke by die swembadarea gelos het. Dit het die genot van die verskeidenheid voëlgesang, die geblaf van die bobbejane en die paddageluide onderbreek en verjaag. Lieflike uitsig, goeie en vriendelike diens.

Mahadi F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahadi F

A hidden gem. A place where you wouldn't want to leave. Had best time of my life.

The people. The place generally and the nearby locations. You will never regret your money spent.

Tamra D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamra D

Lovely.

Warm, friendly, comfortable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Warm, vriendelik, gerieflike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Reghardt B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reghardt B

Lekker rustig.

Foto vanuit kamer bedrieglik aangesien daar telefoon paal uitsig en gevoel van afsondering belemmer. Daar was 'n verblyf afslag wat aandete sou insluit, nie aan ons verkoop nie. Dus het ons meer betaal as wat nodig was.

Charmaine M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Fantastic breakaway! Loved it!

We had the most beautiful 5 nights in their beautiful little cottage. Loved the place. Staff very friendly and food to die for! Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese wegbreek! Mal daaroor!

Ons het die mooiste aande in hul pragtige kothuisie gehad. Was mal oor die plek. Personeel was baie vriendelik en die kos heerlike! Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Absoluut awesome!

Heerlike kos. Pragtige verblyf. Rustige atmosfeer. Wenner!

Quentin B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin B

Verblyf was fantasties.

Ek sal die verblyf by my vriende voorstel.

Annalisa P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa P

Heerlike paradys!

Wonderlike plekkie heel weggesteek. Die cottage is wel 'n klein entjie om te loop, maar dis regtig die moeite werd. Vat net 'n ietsie saam vir muskiete. Die Jacuzzi was hemels!

Ellen R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen R

Fantastic!

Beautiful room, it was nice and cool. The surroundings are beautiful (forest, garden, water/fountains, swimming pool). It is admirable that they give people a chance to develop themselves in the hospitality business. It was a pity that the favourite dishes were not available.

Tsitsikhaya Lodge se terugvoer

Dear Ellen: So good to hear that you were happy in our stunning area and in our Keurboom Room particularly!! Yes we do make every effort to develop our lovely local staff who are a great blessing to us for their loyalty and love throughout all the years. I'm so very sorry that your dishes weren't available in Rafters.
it's a quiet time historically at the beginning of Dec so there are limited freshly made portions as you can understand, hope next time everything will be available. Again I thank you for taking the time to write to us. It makes our staff feel appreciated and keeps us also on our toes! Our very best wishes Marion Owner Armagh Country Lodge.

Tsitsikhaya Lodge
Joey B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B

Die diens en die personeel was puik en baie vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief weer daar gaan oornag. Alles was netjies en skoon, en die diens was puik. Die persoon by ontvangs was baie behulpsaam. 'n Pragtige area, baie stil, rustig en veilig.

Madeleine U - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine U

Great

No complaints.

Elmarie K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

A wonderful break-away in total privacy and lush gardens.

We had a wonderful experience in the Oak Cottage, which is well-equipped and privately situated in the lush gardens. The braai facility is very convenient, and the availability of DStv a plus! The kitchen staff were very accommodating and eagerly made flapjacks for breakfast at my request.

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbosstraat 24, Stormsrivier Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWZhZWI2LWY3ODQtNDlhMC1hNmY5LTI4YzM5ZTU2YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 24 Fynbos Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970591225192 23.886441886425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang