Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikhaya Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflike, ruim verblyf in die natuur met vriendelike diens en heerlike ontbyt. Ek kan met vrymoedigheid hierdie verblyf aanbeveel. Nie net vir die gerieflike ruim kamers nie, maar vir uitstekende diens en vriendelikheid. Desiré het sonder om enige moeite te spaar ons verblyf datums vir ons geskuif en gesorg dat ons 3 kamers langs mekaar kry. Ons was saam met ons kinders en hul tienerkinders daar. Die ontbyt wat ingesluit was by die prys, was heerlik! Ons sal enige tyd weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir 'n baie lekker oorbly-aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadeigh J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Blissful peace. Only complaint I have is that we specifically got a room with an aircon. And once we arrived the aircon did not work. Bit of a letdown as it is an extra charge. Other than that it was a wonderful beautiful place. Will definitely go to that area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charne R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Lekker rustig. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer kom. My enigste aanbeveling is dat daar 'n makliker paadjie na die kothuis vir sakke dra gemaak word of iemand wat aanbied om te help dra. Anders as dit het ons baie lekker geëet en rustig gebly. Huisie was baie mooi ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Heerlike rustige atmosfeer, baie aangename verblyf. Vanweë die Covid-regulasies was die restaurant gesluit vir alle etes behalwe ontbyt, wat jammer was. Ongelukkig was daar vir 2 nagte 4 gaste wat hul eie harde musiek gespeel het en hul leë bottels en blikke by die swembadarea gelos het. Dit het die genot van die verskeidenheid voëlgesang, die geblaf van die bobbejane en die paddageluide onderbreek en verjaag. Lieflike uitsig, goeie en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mahadi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

A hidden gem. A place where you wouldn't want to leave. Had best time of my life. The people. The place generally and the nearby locations. You will never regret your money spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Lieflik. Warm, vriendelik, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reghardt B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2018

Lekker rustig. Foto vanuit kamer bedrieglik aangesien daar telefoon paal uitsig en gevoel van afsondering belemmer. Daar was 'n verblyf afslag wat aandete sou insluit, nie aan ons verkoop nie. Dus het ons meer betaal as wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Fantastiese wegbreek! Mal daaroor! Ons het die mooiste aande in hul pragtige kothuisie gehad. Was mal oor die plek. Personeel was baie vriendelik en die kos heerlike! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Absoluut awesome! Heerlike kos. Pragtige verblyf. Rustige atmosfeer. Wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2016

Verblyf was fantasties. Ek sal die verblyf by my vriende voorstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbosstraat 24, Stormsrivier Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWZhZWI2LWY3ODQtNDlhMC1hNmY5LTI4YzM5ZTU2YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 24 Fynbos Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970591225192 23.886441886425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang