Tswalu Grove Safari Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloekomstraat 95, Hartzenbergfontein, Walkerville, 1876, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tswalu Grove Safari Lodge is in Walkerville geleë. Die lodge bied gaste die geleentheid om terug te keer na die natuur en om wild wat vryelik wei of beeldskone staproetes te ervaar. Dit bied waarlik die beste van twee wêrelde, aangesien dit na aan die stad, maar ver genoeg verwyder is om jou van die alledaagse gejaag te vergeet.
Verblyf word in individuele versierde eenhede en kamers, naamlik, Leopard Tree, The Baobab, Zebrangeti, Kalahari, Tusker en Safari, aangebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer. Elke kamer bevat geriewe soos 'n kombuisie, leefarea en eetarea.
Verder is daar ook 'n swembad, braai-area en konferensiegeriewe.
Gaste kan ook doendinge soos voëlkyk, staproetes en swem op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chrystelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Bloekomstraat 95, Hartzenbergfontein, Walkerville, 1876, Gauteng
- Gaste dink Tswalu Grove Safari Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloekomstraat 95, Hartzenbergfontein, Walkerville, 1876, Gauteng