Tube 'n Axe Boutique Lodge, Backpackers and Camping
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 85, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R285 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tube 'n Axe Boutique Lodge, Backpackers and Camping is in die hoofstraat van die dorpie Stormsrivier, die spilpunt van toerisme-bedrywighede in die Tsitsikamma-streek. Tube 'n Axe bied geriewe aan tot 70 gaste, asook 'n pendeldiens in die Tsitsikamma-omgewing waarvan enige toeriste gebruik kan maak.
Ons bied verblyf in en suite-kamers en luukse tente, ideaal vir paartjies, gesinne of klein groepies vriende. Daar is ook sakpas-opsies soos privaat en gemeenskaplike slaapsale met stapelbeddens. Laastens het ons 'n pragtige inheemse tuin met beskutte kampeerplekke.
Tube 'n Axe se restaurant bedien 'n buffet-ontbyt, 'n à la carte-middagete en -aandete, asook 'n gelisensieerde kroeg met 'n groot vuurmaakplek buite. Gaste het toegang tot die swembad in die tuin. Verder is daar parkeerplek op die perseel, gratis WiFi en stoorplek vir gaste se bagasie.
Daar is legio doendinge en besienswaardighede in die omtrek, soos Tsitsikamma Canopy Tours, Die Groot Boom, Watervalroete, en Kayak and Lilo Adventure.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Marius Ferdinand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Darnellstraat 85, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Tube 'n Axe Boutique Lodge, Backpackers and Camping het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 85, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: