Tuck Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pixie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Japie M - Apr 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Tuck Inn se terugvoer
Dankie Japie! Ons hoop julle kom maak weer 'n draai by ons!
Carin C - Mrt 2024
Algehele gradering
Just wow!
Tuck Inn se terugvoer
Hi Carin, dankie vir die komplement. Julle was super gaste! Ons sien uit om jul weer te bederf!
Tyler D - Mrt 2024
Algehele gradering
Best relaxed in the place.
Tuck Inn se terugvoer
Thank you Tyler, hope to see you back here very soon!
Gustav P - Feb 2024
Algehele gradering
Hoog geleë, mooi uitsigte, lekker vir stap. Wonderlike eienaars!
Tuck Inn se terugvoer
Dankie julle kom terug! Jy is nou die pizza koning!
Riaan F - Feb 2024
Algehele gradering
We did enjoy our stay. Feel refreshed already. Home away from home.
Tuck Inn se terugvoer
, dankie Riaan! Was so lekker om gelukkige gaste te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier by Tuck Inn.
Gerhard N - Jul 2024
Algehele gradering
Ek kom weer en bring my vrou saam.
Barry G - Aug 2023
Algehele gradering
'n Nuwe mens na net 3 dae.
Lees meerTuck Inn se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Barry! Julle was super gaste! Ons hoop om julle gou weer te sien!!
Eugene V - Mei 2023
Algehele gradering
Mees belowendste verblyf op die Weskus.
Tuck Inn se terugvoer
Dankie vir die kompliment! Ons is mal daaroor om gaste te bederf hier by Tuck Inn aan die Wilde Kus!! Hoop ons sien julle gou weer!
Tarryn Y - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful, delightful and restful!
Tuck Inn se terugvoer
Hi Tarryn, thank you for the beautiful review. We hope to see you again soon.
Noman G - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent! Peaceful! Relaxing.
Tuck Inn se terugvoer
Hi Norman, it was a pleasure to have you at Tuck Inn. It was also good to see the kids enjoying the outing. Hope to see you again soon.
Belinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
The coziness and tranquil feeling from the beautiful garden. Beautiful and clean cottage.
Tuck Inn se terugvoer
Belinda.Thank you for the great review! We are looking forward to spoiling you again! Hope to see you soon!!!
Barnett G - Mei 2022
Algehele gradering
Everything was well set out.
Tuck Inn se terugvoer
Hi Barnett, unfortunately the roads were very wet and muddy when you came to Tuck Inn. We had more than 250mm of rain the previous week. They are working on the roads now and I am sure if the weather gives them a chance we will have good roads very soon. Sorry about that.
I have informed you in advance about our Spar that burnt down so that you could bring the stuff you needed. We also offered you meat, bread, etc for a braai, but you chose to go to the restaurant.
I am sorry about your experience there.
Breslau B - Aug 2021
Algehele gradering
Could not have asked for better!
Tuck Inn se terugvoer
Hi julle.
Dit doen ons harte goed om sulke goeie komplimente van ons gaste te kry! Baie dankie. En onthou in die somer is dit nog lekkerder met die swembad en die groot groen bome! Hoop ons sien julle sommer gou-gou!
Edward George F - Apr 2021
Algehele gradering
Baia netjiese plekkie, mooi wêreld en normaal, baie dankie aan Pixie en John vir hul gasvryheid en kennis van die area.
Tuck Inn se terugvoer
Hi George, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons lekker om sulke vriendelike, maklike gaste te kon bederf. Hoop om julle gou weer te sien.
Nadine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike, rustige atmosfeer, 'n definitief-weer-gaan-plekkie.
Tuck Inn se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons probeer regtig om ons gaste hier te bederf. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te sien.
Rian P - Jan 2021
Algehele gradering
'n Heerlike seevakansie met genoeg see, strand, staproete,; swem en slaap!
Lees meerTuck Inn se terugvoer
Hi Rian, dankie vir die goeie resensie. Dit was so lekker om sulke spesiale gaste te kon bederf by Tuck Inn. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te hê. Verrassings om elke hoek en draai wag vir julle met die volgende kuier. Ons mis Indie se vrolike blaf.
Andrew S - Sep 2021
Algehele gradering
Trixie en Jon gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Oorgenoeg braaiplek.
Tuck Inn se terugvoer
Dankie dat julle by Tuck Inn kom kuier het! Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete,
John en Pixie
Chris H - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Wou nie huis toe gaan. Tuck Inn se mense was so gasvry. Voel soos familie.
Tuck Inn se terugvoer
Hi Petro, dankie vir julle mooi resensie. Ja, ons mis julle hier by Tuck Inn. Dit is so lekker om nuwe vriendskappe te bou. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Groete, John en Pixie.
Rosemarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Wens ons het nog 'n paar dae verlof gehad.
Tuck Inn se terugvoer
Hi Rosemarie, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wens julle kon langer bly. Ons hoop julle kom sommer gou-gou weer by Tuck Inn inloer. Groete, John en Pixie.
Joan D - Des 2019
Algehele gradering
Sakpas, rustig, pragtig, vriendelikste gasvrou en -heer, 'n plekkie waar jy jou siel terug vind na 'n besige jaar.
Lees meerTuck Inn se terugvoer
Hi Joan,
Dankie vir so n groot kompliment sommer vroeg in 2020!! Ek is so bly dit was vir julle lekker... ons probeer regtig om dit spesiaal te maak vir ons gaste by Tuck Inn! Hoop ons sien julle gou weer !!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang