Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuck Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Japie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik! Pixie and John are the perfect hosts ever! Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Dankie Japie! Ons hoop julle kom maak weer 'n draai by ons!

Carin C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Just wow! My daughter and I couldn't have picked a better place to stay. The accommodation was perfect. Clean, with everything that you need. They made us feel so at home, like we were part of the family and had known them forever. We will definitely be back to stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Hi Carin, dankie vir die komplement. Julle was super gaste! Ons sien uit om jul weer te bederf!

Tyler D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Best relaxed in the place. Best I have never experienced. It was like I'm at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Thank you Tyler, hope to see you back here very soon!

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hoog geleë, mooi uitsigte, lekker vir stap. Wonderlike eienaars! Lieflike plekkie vir 2 om na weg te breek van die alledaagse. Pragtige uitsigte en bied goeie oefening - kan lekker ver stap! Wonderlike eienaars - baie geniet! Alles wat nodig is vir lekker slaap en kuier vir 'n hele paar dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Dankie julle kom terug! Jy is nou die pizza koning!

Riaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We did enjoy our stay. Feel refreshed already. Home away from home. Tranquility at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
, dankie Riaan! Was so lekker om gelukkige gaste te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier by Tuck Inn.

Gerhard N
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Ek kom weer en bring my vrou saam. Ek het baie lekker gebly, dankie. Die slaapplek, geriewe en gasheer is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barry G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Nuwe mens na net 3 dae. Ons het soveel uitgerus in net 3 dae, maar dit voel of ek reeds wil teruggaan! Die rustigheid, die voëls wat baljaar in die tuin, die gasvryheid, die pragtige uitsig, die woon-eenheid met alles wat mens nodig sal hê, is maar net van die dinge wat ek kan noem wat my weer sal laat terugkom. As kersie op die koek, is Pixie en John die mees vriendelikste eienaars. Baie dankie dat jul ons so bederf het! Baie dankie Pixie en John, jul is top van ons lys indien ons weer Kei area kom besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Baie dankie vir die kompliment Barry! Julle was super gaste! Ons hoop om julle gou weer te sien!!

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Mees belowendste verblyf op die Weskus. Man ons gaan beslus terug!!. Ons is beenaf oor die plekkie , voel ons kuier by familie, die mees vriendelikste en gaafste gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Dankie vir die kompliment! Ons is mal daaroor om gaste te bederf hier by Tuck Inn aan die Wilde Kus!! Hoop ons sien julle gou weer!

Tarryn Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Peaceful, delightful and restful! We had a lovely stay. The hosts are so accommodating. The place has all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Hi Tarryn, thank you for the beautiful review. We hope to see you again soon.

Noman G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Excellent! Peaceful! Relaxing. Very nice pool and the kids loved it. The host was very friendly. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pixie
Tuck Inn
Hi Norman, it was a pleasure to have you at Tuck Inn. It was also good to see the kids enjoying the outing. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pixie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7dcb90460a65465da658460d75b3d3f6ed62c437462e3c53c3d7e21dc69576c0d97872519afa448ddd6a1095f4e9da0d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 10 Regiment Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.682589401044 28.375292913689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang