Tuck Inn
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tuck Inn is geleë in die pragtige Kei Mouth. Daar is 2 verblyf opsies vir gaste beskikbaar. Die lieflike tuin woonstel, Tuck Inn Cottage kan 2 volwassenes akkommodeer, maar dan is daar ook @Tuck Inn wat 4 volwassenes kan akkommodeer. Die twee eenhede is perfek vir 'n gesins vakansie indien dit saam bespreek word.
Opsie 1: Tuck Inn Cottage kan 2 gaste akkommodeer en word omring deur n pragtige tuin. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n stort en aparte toilet. Daar is n baie goed toegeruste oopplan kombuis/sitkamer. DSTV, Wifi en Netflix is beskikbaar.
Opsie 2: @Tuck Inn is op die onderste vlak van die hoofhuis geleë en beskik oor 'n privaat ingang en lieflike stoep met 'n see-uitsig!! 'n Groot oopplan sitkamer /kombuis/eetkamer lei na die mooi tuin en swembad. Die eenheid kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en n lieflike uitsig oor die tuin en die see. Die 2de slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n slaapbank / matras vir 2 kinders. Daar is 'n ruim badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe en pizza-oond. Die onderdak braai area is die perfekte plek vir gesellige kuiers om die braaivleis vuur!!! Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Tuck Inn is naby die strand en 1 km vanaf die Groot Keirivier. Doen-dinge in die area sluit in voëlkyk, staproetes, gholfspeel, perdry en tennis...... die ongelooflike strand is die perfekte plek om jou skoene uit te skop en die sand, son en see te geniet!!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pixie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Tuck Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang