Tuckaway
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Abdul S - Mei 2024
Algehele gradering
A wonderful experience.
Tuckaway se terugvoer
Thank you for sharing our home with us and keeping it so neat and tidy. We look forward to hosting you again.
Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Bertus C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Heila M - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjies en goed ontvang, en baie vriendelik.
Janice C - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, beeldskone natuur.
Willie J - Jan 2024
Algehele gradering
Was 'n goeie ervaring - sal weer daar gaan bly.
Fred V - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tuckaway se terugvoer
It was a pleasure hosting you. We hope to see you soon again. We always strive to make sure that our guests are happy and comfortable.
Philip F - Apr 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly, dankie.
Christiane S - Feb 2024
Algehele gradering
Gasheer was baie vriendelik, was net die regte plek vir 'n wegbreek.
Dana O - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, stil, vriendelike gashere, goeie bed!
Tuckaway se terugvoer
It was great meeting you. Thank you for keeping our guest room so neat and tidy. We look forward to your stay with us again.
Leslie S - Sep 2024
Algehele gradering
Not satisfied.
Inge P - Jul 2024
Algehele gradering
Ontevrede.
Natalie P - Des 2023
Algehele gradering
Perfect, the best.
Faizaan A - Okt 2023
Algehele gradering
Very beautiful.
Brenda T - Sep 2023
Algehele gradering
Very beautiful.
Justin V - Mei 2023
Algehele gradering
Magical.
Tuckaway se terugvoer
Loved having you here. Thank you for keeping our room so tidy and respecting our home. Look forward to seeing you again.
Prof Kobus L - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik - werklik weggesteek.
Monzelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely, peaceful and pleasant.
Christel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig en gemaklik.
Kobus C - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Tuckaway se terugvoer
Hi Kobus.
Thank you for your review.
The farm is not owned by us, we only have a portion on the farm and the road is our access point. So when you come past the stables you were getting access to our place.
Thalia P - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable stay and beautiful location.
Samaria K - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, restful and relaxing.
Shaun C - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Cedine C - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar tuis te gaan.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Candice J - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was okay.
Tuckaway se terugvoer
Candice, the reason the lights went off and you couldn't charge your phone is that Eskom was repairing storm damage to the cables. We cannot control that.
We have a wooden floor but the upstairs is not used. If you heard me walking, it may have been for 10 seconds when I fetched something.
Please note you share our house with us, stay in by far the best room so we shouldn't be compared to a hotel.
Sorry, you didn't enjoy yourselves. The majority of our guests love what we have to offer.
Leann M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend, ons het dit geniet was goed verwelkom en sal definitief weer gaan die stilte is baie gemaklik ons het dit geniet en wens kon langer bly.
Zaafirah A - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lauren B - Mei 2022
Algehele gradering
Best break away when needed.
Wayne P - Jan 2022
Algehele gradering
See stars.
Tes V - Mei 2022
Algehele gradering
Vredevolle veblyf.
Micole B - Okt 2022
Algehele gradering
Very neat and clean. Peaceful. Would recommend to anyone.
Marthie S - Jan 2022
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en die matras was besonder gemaklik. Ongelukkig het die gasvrou ons nie vriendelik ontvang nie. Ons sal nie weer by haar plek bespreek nie.
Lees meerShannen D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was net te kort, maar perfek in alle opsigte.
Josephine Celiwe N - Jun 2021
Algehele gradering
It was a very cool and quiet days for me as I really stress at my work, this visit really helped to clear my head, I will definitely come back again.
Christa G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon.
Gerald S - Feb 2021
Algehele gradering
Really enjoyed our own space and environment.
Mandy A - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Clayton J - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing
Carina P - Sep 2021
Algehele gradering
Die fasiliteit is pragtig en skoon.
Kobie K - Apr 2021
Algehele gradering
Very quiet and quaint place. You can really rest and recoup there. Owners are very friendly, but leave you to your privacy.
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie bekostigbare verblyf.
Laura A - Apr 2021
Algehele gradering
A pleasant gem close to Somerset West.
Lees meerPeter A - Des 2020
Algehele gradering
Excellent.
Elsabé D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en mooi uitsigte.
Madelie K - Sep 2020
Algehele gradering
Definitief verras met die diere en perde kroos om ons! Awesome rustigheid en stilte!
Cecelia J - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige toegeruste plek, lekker privaat en vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar tuis gaan.
Werner S - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet and farm surroundings on a horse stud farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige en plaaslike omgewing op 'n perdeplaas.
Sarah, die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en laat tuis voel. As jy weg van die stad en geraas wil wees, is dit die plek waar jy kan rus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl P - Jan 2020
Algehele gradering
Die rustigste verblyf wat ek lanklaas gehad het.
Tuckaway se terugvoer
Thank you for being such amazing guests and we look forward to seeing you both here again very soon.
Totie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese kamer.
Lezane M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustige wegbreekplekkie.
Brandon K - Sep 2020
Algehele gradering
Mostly pleasant, more privacy would be appreciated.
Lees meerLeendert D - Aug 2020
Algehele gradering
Blyplek is goed, pad baie sleg.
Caelynne J - Des 2019
Algehele gradering
Breath of fresh air.
Tuckaway se terugvoer
Caelynne, we loved having you both here for a couple of days. You were the best and we look forward to hosting you again, hopefully very soon.
Alessandro P - Des 2019
Algehele gradering
Great little spot just outside of Somerset West.
Barend D - Des 2018
Algehele gradering
Op standaard.
Tuckaway se terugvoer
Good day Barend,
Parking space has been increased, to now handle 8 cars.
Thank you for your support and constructive review.
Gary
Le-ann W - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Inge B - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties! Vriendelik en gasvry.
Anna-mari S - Aug 2018
Algehele gradering
Voel soos huis!
Adielah I - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Tuckaway se terugvoer
Thank you Adielah. We thank you for the great review, and we look forward to hosting you again in the near future.
Lizel B - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome.
Anelda D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangename eienaars, laat mens tuis voel en doen baie moeite om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak.
Cherie L - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en goed vir die siel.
Tuckaway se terugvoer
Thank you so much, Cherie. Was nice having a lovely couple like you here. Thank you for looking after our guest room and keeping it tidy. We look forward to hosting you again.
Cassandra T - Jan 2018
Algehele gradering
Tuckaway is a beautiful and peaceful getaway.
Günther R - Nov 2018
Algehele gradering
Absolutely recommended. An Oasis, the Garden is a Park.
Lehman L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en baie netjiese en skoon kamer.
Ferdi H - Aug 2018
Algehele gradering
Ruim, goed toegerus in rustige omgewing.
Tuckaway se terugvoer
Thank you for your kind review. Always such a pleasure to have guests enjoy the tranquillity of our home's surroundings. Always great to meet such a lovely couple such as yourselves.
Look forward to your next stay.
Have a blessed evening.
Sarah and Gary.
Kaylin P - Jul 2018
Algehele gradering
Super chilled and relaxing. A local getaway spot.
Amanda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Jacques N - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende ervaring.
Tuckaway se terugvoer
Thank you Jacques. Looking forward to seeing you back here again soon.
Regards,
Gary
Tamlin G - Nov 2018
Algehele gradering
Everything was great.
Lezan C - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig, skoon, netjies en baie vriendelike en hulpvaardige paartjie!
Carel M - Mei 2018
Algehele gradering
So mooi kamer. Baie luuks en netjies. Sou dit enige tyd aanbeveel.
Tuckaway se terugvoer
Hi Carel.
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay and were comfortable in the room and would be lovely to host you again.
Just to clarify, we live on a farm within a suburb and our piece of land starts from when you turn into the driveway so anything prior to that is private property so you are driving on a public road to get to us.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Martie R - Des 2017
Algehele gradering
Absolutely pleasant accommodation.
Kobie V - Okt 2017
Algehele gradering
Waarlik 'n onvergeetlike plekkie wat ons aan almal sal aanbeveel.
Lees meerAnna-mari S - Okt 2017
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek, luuks en defnitief waarde vir geld.
Iylett R - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderful little place and the hosts go the extra mile to make you feel at home.
Tuckaway se terugvoer
Thank you so much for your kind review. It was an absolute pleasure to host you and your daughter. Wish you all the best with your house and we hope to see you again.
Mervyn M - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en uiters vriendelike diens.
Tuckaway se terugvoer
Hi Mervyn,
It was great hosting you, and we look forward to seeing you again. Thank you for the great review.
Annelie F - Mei 2017
Algehele gradering
The best home away from home by far!
Lees meerTuckaway se terugvoer
Annelie, it was a pleasure having you here and we really look forward to hosting you and Francois again.
Thank you for the great review.
Gary and Sarah
Hans P R - Mrt 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik.
Ideaal vir een of twee aande.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tuckaway se terugvoer
Thank you Hans, for the great review. We look forward to hosting you, when you come to this part of the world again.
Deon G - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangename, skoon en netjiese verblyf in rustige omgewing.
Tuckaway se terugvoer
Dankie Deon
Dit was verskriklik lekker om julle hier te hê. Dankie vir die lekker resensie, ons waardeer dit baie.
Ons sien daarna uit om julle weer by ons huis te sien.
Groete by die huis.
Gary en Sarah
Kobus L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en aangename verblyf.
Tuckaway se terugvoer
Hello Kobus.
Baie dankie vir die baie goeie resensie, ons waar deur dit vreeslik baie. Jy was 'n wonderlikke gas en ons hoop om jou weer hier te sien in die volgende paar maande. Mooi man, groete by die huis en lekker dag verder.
Ben S - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon, aangename en vriendelike ervaring.
Lees meerTuckaway se terugvoer
Thanks for the great review, Ben and Wilma. You are lovely people to have shared our home with.
Sarah made the pancakes to simply share something tasty with an amazing couple. Looking forward to seeing you again.
Gary & Sarah
Martin G - Feb 2017
Algehele gradering
Great place to stay.
Tuckaway se terugvoer
Hi Martin, it was great having you here. Thank you for the great review.
Riëtte M - Jan 2017
Algehele gradering
Sy naam pas perfek by hom - 'n goed bewaarde, weggesteekte juweeltjie, 'n oase in die middel van al die besigheidsplekke. Alles in Tuckaway is perfek!
Lees meerTuckaway se terugvoer
Thank you, Riette, for the great review. We loved having you both stay at our guesthouse. You are both a fantastic couple and Sarah and I look forward to hosting you here again.
Abrie M - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Die gastehuis se ligging en omgewing vir 'n natuurliefhebber is wonderlik.
Tuckaway se terugvoer
Baie dankie Abrie, vir die wonderlike resensie.
We really try to make our guests feel comfortable and appreciated when they come and stay with us. We both truly love to see our guests enjoying their stay.
We hope to see you both again, soon.
Danie C - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Wens ons kon langer bly.
Tuckaway se terugvoer
Baie dankie Danie. Dit was verskriklik lekker om julle hier te he.
Ons waardeur die goeie review en ons kyk daarna uit om julle weer te sien.
Geniet jou week en groete by die huis.
Carol V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie stil, gerieflike en bekostigbare verblyf met 'n mooi uitsig.
Tuckaway se terugvoer
Thanks, Carol, for the great review. I hope you and Johan are doing well. We look forward to hosting you both again.
Melvena V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, pragtige kamer en uitsig!
Martie S - Apr 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Johan L - Jun 2017
Algehele gradering
Highly recommended.
Charl F - Feb 2017
Algehele gradering
Buitengewone waarde vir geld.
Elsabe B - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Yolande B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies!
Tuckaway se terugvoer
Hi Yolande,
I am glad you enjoyed your stay although you are probably not used to be in an area where crime is really low. We are not behind security walls and fences because there is no need, it is so unfortunate that you thought the security was only worthy of one star.
The location is on a farm, so expect to see animals and birds all over the place although, I am sure you will agree that the setting amongst the indigenous trees is very relaxing and a really pretty place to be.
We won't be making any changes here regarding the security because the majority of our guests just love the openness and freedom they feel when here.
Simonne C - Nov 2016
Algehele gradering
Relaxing, quiet and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend, stil en rustig.
Tuckaway was absoluut great. Sarah en Gary was baie vriendelik en ons waardeer hulle gasvryheid. Altyd bereid om te help en hulle het ons laat voel asof ons familie is deur seker te maak ons verblyf is gemaklik. Dankie vir ons huis weg van die huis, Tuckaway.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tuckaway se terugvoer
Thank you Simonne and Martin for spending time with us. It was an absolute pleasure hosting you both and look forward to seeing you again.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2, Broadlands Stoetplaas, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang