Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuckaway

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abdul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A wonderful experience. A peaceful place with lovely scenery and great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Tuckaway
Thank you for sharing our home with us and keeping it so neat and tidy. We look forward to hosting you again.

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely fantastic. The room was spotlessly clean and smelled fresh. The bedding was fresh and clean, and there was air-conditioning and a TV with DSTV. The parking was excellent, and the host was attentive to our needs. This is a stopover that we can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Het lekker geslaap. Plekkie was mooi skoon. Daar is net nie fasiliteite om vuil skottelgoed te was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila M
1 nag
4.8
Jul 2024

Baie netjies en goed ontvang, en baie vriendelik. Baie lekker gebly. Die pad tot daar was bietjie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janice C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, beeldskone natuur. Vriendelik, veilig, beeldskone natuur. Naby aan restaurante en see. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie J
1 nag
4.8
Jan 2024

Was 'n goeie ervaring - sal weer daar gaan bly. Die plek is baie netjies en skoon. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie oulike gasvrou, maklik om in hande te kry en plekkie is baie mooi ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Tuckaway
It was a pleasure hosting you. We hope to see you soon again. We always strive to make sure that our guests are happy and comfortable.

Philip F
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Het lekker gebly, dankie. Ja dis skoon en veilig. Parkering met 'n groot voertuig mag dalk 'n probleem wees vir sommige mense, wees net geduldig. Vriendelik en baie skoon plek, hou van die toegang tot verskillende TV kanale. Beplan roetes en tyd na afsprake noukeurig, die plekkie is eenkant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiane S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Gasheer was baie vriendelik, was net die regte plek vir 'n wegbreek. Dit was baie lekker om bietjie in stilte en rustigheid te wees. Weg van die gewoel van die stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2, Broadlands Stoetplaas, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMmJjMWFmLWM5NTUtNGYzMi1iYTI2LTllNWIwYTIxNzc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 Portion 2, Broadlands Stud Farm Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.120429354069 18.892677855156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang