Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tucked-Away Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Baie stil en in die bos. Simon was fantasties met die skoonmaak van ons braaigeriewe en is net 'n uitstekende gasvrou. Sy is opreg en 'n liefdevolle mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Mooi en netjies. Baie vriendelik, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Tucked-Away Self-catering Accommodation
Hi Jani, dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien, Paula

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Rustig, skoon en alles wat jy kan benodig onder een dak! Tucked-Away het ons verras. Als wat jy nodig het is daar en nog meer! Groot huis met baie spasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Tucked-Away Self-catering Accommodation
Baie aangename gaste, hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isinga Plaas, Erfdeel 11, Friedenheim, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA793c9db0363d6ac805646f0cdecdd0259137222b07ccef8a0fd3b7f2a44c743f8cfa30183af3e5cfc4f7001ce9a511a17413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Isinga Farm Portion 11 Friedenheim 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.44026583711 31.05322746027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang