Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tudor Cottage at Heysbrook

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tudor Cottage at Heysbrook is 'n pragtige kothuis in Waterval Onder in die hartjie van Mpumalanga. Dit word deur skilderagtige landskappe en natuurskoon omring en bied gaste 'n wegbreek van hulle die alledaagse, besige roetine.

Die slaapkamers het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die tweede slaapkamer se badkamer het ook 'n bad. Elke slaapkamer het 'n kaggel en die tweede slaapkamer het 'n oop houtkaggel wat ook na die sitarea wys is.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel.

Die slaapkamers en sitarea lei albei na die stoep met meubels en 'n pragtige uitsig. Daar is ook 'n privaat lapa, braai-area en 'n plonspoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c466f64a3df47cd6446b86f773a1861383b82ef246a6bedef88b4120d9d47964ccc4d3d8da71db6cc7f4db83b9e51e4b59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense N4 Waterval Onder 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.65671650064 30.400213484778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang