Tugela Mouth Resort
Beskrywing
Tugela Mouth-oord het 10 lieflike kampeerplekke vir tente en karavane. Elke kampplek het 'n ingeboude braai-, lig-, kraan- en elektrisiteitspunt. Bring asseblief jou eie rooster en blou kampeerprop.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampplek. Gaste moet hul eie toerusting bring.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. In die sitkamer is daar 2 dagbeddens vir kinders onder 5 jaar oud. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en lappe saambring. Die kombuise het elk 'n mikrogolf, mini-oond en tweeplaatstoof, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het nie see-uitsigte nie, maar het ek 'n privaat braai-area. Gaste moet hul eie rooster saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het 2 slaapkamers en maak gebruik van ablusiegeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste word verplig om hul eie handdoeke, lappe en rooster te bring. Die kombuis is ten volle toegerus, maar het nie 'n wasbak nie. Daar is 'n kraan by die ingeboude braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Daar is 'n stort in die badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus. Buite is daar ingeboude braaigeriewe. Gaste moet hul eie handdoeke, lappe en rooster te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die 1 kamer het 'n dubbelbed, die tweede het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste moet hul eie handdoeke en lappe saambring. Die eenheid is toegerus met 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n mini-tweeplaatstoof en oond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan in die eetarea geniet word. Die eenheid het ook maklike toegang tot die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en stapelbed. Linne word voorsien. Buite is daar braaigeriewe, 'n kraan en ligte. Gaste moet hul eie handdoeke, lappe en rooster bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die drieslaapkamerhuis het 'n see-uitsig en slaapplek vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Beddegoed word verskaf. Alle kamers het 'n badkamer met stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet, ten volle toegeruste kombuis en eetkamer in die huis. Gaste moet hul eie handdoeke, lappe en rooster bring. Gaste het toegang tot 'n braai-area met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 4 slaapkamers met 'n see-uitsig en slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne word verskaf, maar gaste moet hul eie handdoeke, afdrooglappe en rooster saambring. Die kombuis is ten volle toegerus vir 10 mense en gaste het ook toegang tot 'n sitkamer en eetkamer. Daar is 'n ingeboude braai en parkeerplek binne 60 m van die chalet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00
Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00
Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 196 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang