Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuin Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 97 resensies vir Tuin Huis
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Harold H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold H

Excellent.

Friendly hosts, awesome accommodation, value for money.

Reinette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Ontspannend, uitstekende gasheer.

Ons het heerlik in Tuin Huis geoornag! Die aandete by Hanover Hotel was ook eersteklas gewees.

Johan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Heerlik ontspan.

Lekker kothuis met atmosfeer en 'rechargeable energy' gloeilampe vir loadshedding.

Tony A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony A

Awesome.

Baie lekker gebly, eienaar was great, diens perfek.

Phillip K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K

Comfortable.

People, they were very helpful.

Marietjie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Lekker atmosfeer en heerlik in die strate gestap.

Baie spesiale plek en dekor uit die laat 1950, vol nostalgie!

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Marietjie, dit is ons groot voorreg om lieflike gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd welkom hier by ons. Groete, Bruce en Eduard.

Tuin Huis
Rebecca R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca R

Bring family, children, pets and friends - this place is a winner!

We traveled with our 3 German Shepherds (our "young children"), and we were greeted by the kindest and most engaging gentleman, Bruce and Eduard. They were able to meet us despite arriving after dark, and walked us through the place. The home itself has everything you need to crash, prepare something to eat, shower and sleep after a long journey. Their garden outside is rich with vegetation and beauty. I am so proud that I could stay here.

Tuin Huis se terugvoer

Thank you so much, you are 5-star guests. Looking forward to welcoming you here at Tuin Huis again.

Tuin Huis
Alastair M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair M

Highly recommend this accommodation. Excellent value for money.

The hosts were absolutely fantastic. Everything was quiet, clean and safe. I will definitely recommend this as a fully equipped, large, homely place to rest while passing through the Karoo.

Arina S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Gemaklik en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en het gemaklik en gerieflik oorgebly oppad Kaap toe.

Marié N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié N

Baie goed.

Heerlik gebly. Skoon en het alles wat mens nodig het vir 'n reus breek oorslaap. Vriendelike ontvangs.

Hanri F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri F

Perfek vir eennag se oorslaap op pad Kaap toe.

Ons het die huisie met al die interessante oudhede geniet.

Helen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

Heerlik!

Ek en my dogter het absoluut heerlik gebly! Die oornag was heerlik warm, die houtstofie baie huislik en die oudhede het heimwee gebring na my kinderjare!

Chris E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Lekker rustige plekkie.

Baie lekker huis as jy rus nodig het na 'n langpad!

Eugene P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene P

N/A.

It was so nice to stay there. We had privacy and very friendly people. I will go back there for sure.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Zella L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zella L

Baie lekker, sal aanbeveel.

Baie lekker. Dankie vir die gasvryheid. Baie oulike plek.

Madalein P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madalein P

Lekker rustige aand gehad.

Ons het lekker oorgeslaap. Gashere het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Huisie het 'n lekker outydse atmosfeer.

Corrie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie R

Veilig, stil en huislik.

Lekker gebly, en lekker geslaap.

Sanet S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet S

Oorslaapplek was voldoende.

Interessante huis. Het gasstoof met beurtkrag gebruik. Baie vriendelike gasheer.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marietha M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marietha M

Ons het goed uitgerus vir ons lang reis Kaap toe.

Die huis is baie oud en dit wil voorkom of die eienaars die oorspronklike karakter wou behou met die binnekant van die huis, so alles is oud, maar alles was skoon en die beddens is gerieflik.

Suzette B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B

Lekker.

Vriendelike gasheer en baie lekker gebraai.

Cecilia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia C

Lekker geslaap.

Het lekker geslaap, maar ongelukkig is die huis en inhoud ouer as op die fotos. Dit is 'n interessante huis, maar nie die tipe plek waar ek gewoonlik bespreek nie.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Adriaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Defnitief die moeite werd om te stop hier.

Alhoewel Hanover so 'n klein dorpie is, bied die Tuin Huis 'n baie lekker pit stop geleentheid. Selfsorg-eenheid met 'n lekker groot tuin vir die honde kinders. Ons het regtig lekker gebly hier en sal Tuin Huis aanbeveel en weer besoek.

Melanie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Ons was vriendelik verwelkom. Die eienaars het lekker met ons gesels. Stil.

Ons verblyf was heerlik.

Helena J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Histories, rustig en lekker. Rustig met 'n lekker braai en mooi.

Puik diens, vreeslik lekker gebly! Dankie vir alles!

Jannie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Lekke.

Uitstekende diens en vriendelikheid.

L B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L B

Lekker. Groot huis.

Die huis en mense is vriendelik en veilig in daardie straat en ligging ook. Hanover self sê niks.

Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie vriendelike gashere en baie lekker oornag.

Baie lekker geslaap. Lekker groot huis. Bed is lekker groot en kussings lekker sag. Baie netjies en aangenaam. Kinders bly oor die WiFi om hulle programme te stream. Lol. Sal vir seker Tuin Huis aanbeveel vir almal. Sal beslis weer hier kom oornag.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Johan, bly julle het Tuin Huis geniet. Dit is ons voorreg om pragtigge mense soos julle hier te ontvang.

Tuin Huis
Annamarie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Cosy.

Baie dankie vir al julle moeite. Die verwarmers was aangeskakel. Warm komberse ook en die klein stofie. Baie interessante huis met interessante dekor. Was baie vriendelik ontvang.

Annamarie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Ongelooflik!

Baie oulike huis met hope karakter. Baie dankie vir die ekstra moeite. Warmkomberse en verwarmers was aangesit. En die stofie het 'n lekker atmosfeer geskep. Nogmaals dankie vir als!

Dienkie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienkie L

Ons het net 1 aand oornag op pad van Pretoria na Kaapstad.

Die stort se warm water het baie swak drukking gehad, so mens moet maar amper teen die muur staan om gestort te kry. Anders geen probleme nie, baie lekker geslaap en sal verseker weer daar slaap of verwys.

Pieter M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Gerieflik en baie bekostigbaar.

Gashere doen baie moeite deur die vuur aan te steek om die plek te verhit. Altyd skoon en netjies.

Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustige, ontspanne atmosfeer.

Eduart en sy broer Bruce is die gashere en gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak. Daar is verwarmers in die kamers en elektriese komberse, maar die kersie op die koek is die ou antrasietstofie met 'n koffieketel op vir lekker kuier. Ook 'n kroegtoonbank met 'n yskassie. Die huis is 'n ruim tweeslaapkamerhuis.

Saskia T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia T

Karaktervolle huisie met mooi geskiedenis.

Baie gemaklik en kon lekker warm slaap met die verwarmers en elektriese komberse.

Karen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Net oornag. Laat aangekom na 20h00, maar ons is verwelkom.

Wonderlike lekker oornag plek. Ons "hondjies" het groot tuin geniet! (2 English Bulldogs, 1 Yorkshire Terrier, 1 Jack Russel).

Deborah R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah R

Excellent stop-over.

Friendly hosts, comfortable beds.

Andre Johann O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Johann O

Dit was 'n eer om in so 'n ou huis met sy meubels en interessante inhoud te kon bly.

Ons gashere het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Johan, waardeer julle ondersteuning. Vertrou julle reis en bruilof was geseënd.

Tuin Huis
Gail B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

A gem of a find.

Delightful and fascinating house that feels like a home, and very welcoming hosts. Such a refreshing and restful halfway stop between Gauteng and Cape Town.

Tuin Huis se terugvoer

Thank you Gail, it was a pleasure to have you here.

Tuin Huis
Elmarie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Onbeskryflike belewenis.

Baie baie dankie vir n onbeskryflike belewenis. Bruce en Eduard is fenomenale mense en doen soveel moeite. Die huis is baie mooi en prakties ingerig. Ons kom kuier gou weer.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Elmarie, sien uit om julle weer te verwelkom.

Tuin Huis
Judith S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S

Baie lekker verblyf!

Ons het heerlik gebly in Tuin Huis. Ons is vriendelik ontvang, dis ruim en gerieflik en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Judith, so bly julle het tuis gevoel hier.

Tuin Huis
Lezahn V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezahn V

Goeie prys vir wat jy kry.

Netjies. Billike prys. Al die geriewe. WiFi. Toesluit behore. Goed vir vinnige oorslaap. Skoon. Warm water.

Joanne T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne T

We really enjoyed the Tuin Huis.

Lovely historical home. Cosy and homely.

Adri F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F

Ontspan in antieke wêreld. Die koolstofie was 'n wenner.

Baie interessante items in die historiese plek! Tyd het gaan stilstaan.

Lize-mare S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mare S

Gerieflik.

Dankie vir warm kaggeltjie en koffie!

Rudi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Nostalgies. Tuis. Vrede.

'n Nostalgiese tuiskoms vir 'n ou siel. Heerlik geslaap omring deur Karoo-vrede wat jou toevou! 'n Skat van 1858 met 'n verwelkomende oop deur na 'n lang dag se ry. Dankie dat julle dit wat julle het met ander deel. Goed gerat tydens beurtkrag.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Rudi, so bly julle waardeer ook ons ou juweel hier indie Karroo. Lekker om julle hier te kon verwelkom.

Tuin Huis
Dawn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

A lovely overnight stay in a very funky old house!

Lovely hosts, lovely art, lovely house, lovely garden! All great!

Chanel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel S

For convenience and a short stay at Tuin Huis, this is worth it.

Nice meet and greet. Quiet stay and comfortable.

Dirk H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Lekker rus met ons oorslaap.

Antieke huis met goeie ligging en ons het lekker gebly in ons oorslaap op ons reis.

Judith D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D

Oulike, historiese huisie met al die nodige geriewe en 'n hulpvaardige gasheer.

Oulike, historiese huisie met al die nodige geriewe van 'n mikrogolf, gasstoof in die kombuis as 'n beurtkarg teenvoeter, stofie teen die winterkoue, elektriese kombers en draagbare liggies wanneer die krag af was. Ons persoonlike opinie was dat die huisie heeltemal oorlaai was met onnodige ornamente en meubels wat stowwerig voorgekom het. Ons verstaan dat die strate in Hanover grondpaaie is en dus moeilik is om alles stofvry te hou. Die beddegoed en handdoeke was volgens ons opinie nie op standaard om aan te bied vir die gebruik deur gaste in 'n gastebestemming nie. Die gasheer Bruce was gaaf, vriendelik en hulpvaardig om vir ons vinnig 'n plunger vir ons koffie te organiseer.

Adri L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri L

Ideaal vir 'n vinnige oornag.

Ons is warm en vriendelilk ontvang.

John R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John R

A pleasant stay in a quaint cottage.

Simple and quaint cottage.

Theo W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo W

Die slaapplek was perfek gewees, het mooi aan ons benodighede voldoen.

Om van PTA tot in die Kaap te ry is nogals 'n taak en 'n half! Die Tuinhuis was 'n baie goeie oorslaappunt en het voluit voldoen aan al ons benodighede. Dit was ruim, skoon en gemaklik.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Theo, waardeer julle ondersteuning

Tuin Huis
Zelda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda C

Uit toeka se dae.

Baie interessante blyplek. Bruce het ons hartlik ontvang. Geen klagtes oor enige iets nie.

Ingrid O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid O

Alhoewel ons baie laat was weens karprobleme is ons steeds baie vriendelik ontvang.

Baie interessante plek met baie unieke besienswaardighede. Nadat die eienaars van ons karprobleme gehoor het, het hulle kort-kort gebel om te hoor of alles nog reg is en ons nog veilig is.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Ingrid vir jou terugvoer, dit is ons voorreg en plesier om ons wonderlikke gaste te ondersteun ondanks onverwagte omstandighede. Groete Bruce & Eduard

Tuin Huis
David B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Nice place, the kind of place your grandparents would stay if they lived in Hanover.

I had the best lamb chops of my life at the accommodation, staff were wonderful, such a nice experience.

Monica S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

It was good for a stay overnight.

This guesthouse was clean and I liked the open-plan kitchen and lounge. Good for a family. The location although it's opposite a police station was a bit of a concern as the street was dark and we felt a bit worried.

Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Goeie bed, rustige omgewing.

Rustige omgewing en goed geslaap. Jammer die TV het geen seinopvangs gehad nie.

Neil T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neil T

Peaceful.

Ideally located for a sleepover between CPT and JHB. Host was friendly and accommodating.

Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Goed.

Historiese huis en inrigting.

Derek A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Derek A

Minimale oorslaapgeriewe.

Geen krag - geen water. Swak stortgeriewe. Visuele waninterpretasie (foto's). Versameling verouderde meubels.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sannelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sannelie D

Eienaardige ondervinding.

Plek is ,n museum. Ons was ook versoek om eienaar se honde in & uit te laat op tye. Regtig?

Vanessa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Very comfortable and convenient!

We travelled with three dogs and were delighted to find a huge garden where the dogs could relax, explore and run off any extra energy. The hosts are fabulous and so accommodating!

Tuin Huis se terugvoer

Thank you Vanessa, it's always a privilege and such fun to accommodate the furry family members!

Tuin Huis
Delene C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene C

Tuin Huis is nostalgies en dit voel soos "a night in a museum".

Veilig. Netjies, skoon, kombuis met yskas en gasstoof. Veilig en reg oorkant die polisiestasie geleë. Nostalgiese dorpie, avontuur uitstappie teen die kliptrappies uit, Feather's se kos is heerlik en die sterre is pragtig saans. Baie dankie aan Bruce vir die gebruik van Tuin Huis.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie Delene, ons is bly julle het ons ou juweeltjie geniet.

Tuin Huis
Francina M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina M

Warm, friendly welcome.

We were given a warm welcome by the owners of the place. Will definitely go again and recommend it to friends and family.

Lenore Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore Z

We really enjoyed our stay in Tuin Huis. It is filled with old world charm.

Our stay in Tuin Huis was too brief. I could easily have stayed another day or a week. The bed is comfortable, the house is well-equipped, and full of books, and is a wonderful step back in time. Our hosts were friendly and very helpful.

Jennifer P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P

Comfortable, convivial.

We were made to feel very welcome and that whatever our needs were, would be met.

Jordan N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan N

Pleasant, relaxing.

Very pleasant, felt safe and the hosts were lovely.

Sonja D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Great stay. Friendly owners.

We had a great time. The owners were very friendly. Thank you.

Zelda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

The owner went out of his way to assist us.

There was a mistake in our booking. The owner was incredible in assisting us to clear it out.

Antoinette Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette Z

The very best place and very nice.

It is situated within walking distance of the shops etc. A very clean town and a very nice house. I will go there again definitely.

Tuin Huis se terugvoer

Thank you for your positive feedback. It's a privilege to share our bit of history, and small town life with wonderful guests like you. Best regards, Bruce and Eduard.

Tuin Huis
Renier B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Wat 'n wonderlike plek, baie karakter, hou daarvan, ontvang deur wonderlike mense en honde, enige tyd weer, hoop ek het meer tyd volgende keer.

Baie lekker plek, enige tyd weer.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie julle, so bly julle het ons huisie geniet.

Tuin Huis
Petra C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C

We received a warm welcome from Bruce and Edward.

We were travelling with our 3 cats and they were allowed to roam the house unrestricted. We had a peaceful evening and enjoyed our stay. Hanover is off the N1, so easy to find. We would definitely stay over in Hanover again if we were to pass there on our travels.

Tuin Huis se terugvoer

Thank you for your positive review. We are happy to be pet-friendly as we travel with ours. Best regards, Bruce and Eduard,

Tuin Huis
Corlia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Very welcoming.

They really go out of their way to make you feel welcome and comfortable. I would highly recommend this place. Slept lovely - thank you for everything.

Piet L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Rustig.

Alhoewel net oornag het, was dit 'n aangename ervaring om net te ontspan en uit te rus vir die volgende deel van ons reis na Gordonsbaai.

Tuin Huis se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons is bly julle kon inloer en lekker rus. Groete, Bruce en Eduard.

Tuin Huis
Andrew W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Pleasant.

It's a great option for a stop over between Cape Town and Johannesburg. Very quaint place, almost like spending a night in a museum.

Peter R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Quirky house with lots of character.

Perfect place for self - catering family stay. The hosts were incredibly welcoming and we had a great stay.

Reyno D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno D

Geskiedkundige ontdekkingsreis.

Ou, pragtige, historiese huisie met baie oudhede wat mens laat terugverlang na ons kinderjare. "Spokerige" plankvloere en houtplafon met moontlike keldertjie onder die sitkamermat sorg vir opwindende verblyf. Die polisiekantoor is direk oorkant die huisie wat mens so bietjie veiliger laat voel as gewoonlik. Ek en my gesin sal enige tyd weer daar oornag.

Frederika B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederika B

A delightful place to stay with charming hosts.

My sister and I and my dog, Barnes, had a lovely stay here, we even picked organic vegetables from the garden and cooked it in the well stocked kitchen. This establishment had been kept as a previous home with almost everything in tact, a home in a by gone era time capsule. Our hosts were kind and helpful, recommended stay.

Sally S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S

Delightful and comfortable stay.

Didn't even have enough time there to appreciate all the "memorabilia" in the heritage house.

Esbeth V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbeth V

Warm ontvangs op 'n koue aand.

Pragtige historiese huis met tydlose meublement. Ons het laat aangekom na 'n lang dag op pad. Bruce het ons vriendelik verwelkom. Die verwarmer en elektriese kombers was reeds aangeskakel.

Tuin Huis se terugvoer

Hi Esbeth, dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet en die oudhede waardeer. Hoop ons sien julle weer. Bruce en Eduard.

Tuin Huis
Leandra B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra B

Lovely, friendly, comfortable, pet friendly, big garden, authentic.

Our stay at the Tuin huis was wonderful. We traveled with 2 of our dogs and everything went well. The Tuin Huis has a museum-like feeling and it almost feels like you traveled back in time. The small town also adds to the atmosphere. There are restaurants that are open on certain days of the week so you can order takeaway on those days. The bedrooms are comfortable and have heaters for the colder climate. The kitchen is well equipped to cook in. There are 2x living rooms to spend time in. There is a wonderful garden for dogs and kids to play in. This is indeed a lovely house to spend time in.

Tuin Huis se terugvoer

Thank you Leandra, for your positive review. It is our privilege to share our historical gem with wonderful guests like you. We love meeting and greeting our guests, it enriches our lives endlessly. Regards, Bruce and Eduard.

Tuin Huis
Charl C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C

So much space!

Quaint old home filled with nostalgia. We were met with much more than we had expected, especially considering the price point.

Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V

Restful overnight at Tuin Huis.

Tuin Huis was our choice for a overnight stay en route to Montagu. It was very cold and rainy and difficult to warm the old, eclectic house. However, the owners were kind enough to have electric blankets on the beds. Shower was hot and the house was clean.

Jean-pierre M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-pierre M

Dit was lekker.

Sien sterre.

Tuin Huis se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die sterre is een van die wonders wat ons na die dorp gelok het. Groete, Bruce en Eduard.

Tuin Huis
Sanet L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L

Akkommodasie in 'n baie ou huis in die hartjie van Hanover.

Gashere Bruce en Eduard het moeite gedoen om ons op ons gemak te laat voel. Interessante huis wat uit die 1800's dateer.

Sonja C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja C

Interresant.

Warm geslaap. Stort was heerlik warm. Alle benodighede was daar. Dalk meer geskik vir rokers.

Engela S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela S

Lekker geslaap.

Net 'n aanbeveling: Tuinhuis is 'n pragtige ou gebou met enorme potensiaal. Die eienaar kan daaraan dink om miskien 'n professionele binnehuise versierder te kry om te help met decluttering ens. Maar ons het vriendelike diens gekry en het heerlik geslaap. Baie dankie.

Tuin Huis se terugvoer

Baie dankie Engela, vir die positiewe terugvoer en raad. Ons werk aan verbeteringe om gaste beter te bedien. Karroo groete, Bruce en Eduard.

Tuin Huis
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Lekker geslaap.

Dit is n baie ou gebou (dateer 1858 ) binne lyk dit meer na 'n museum. Die huis omdat hy so oud en vol is het 'n stowwerige mufreuk. Die bed in die kamer is fantasties, het baie lekker geslaap. Oor die algemeen het ons lekker oornag. 'n Baie interessante plek.

Tuin Huis se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons het werk gemaak daarvan om die Huis beter te ventileer en reuke te elimineer, dit het te doen met ou hout vloere, plafonne en baie vog a.g.v. die bo-gemiddelde reen waarvoor ons so dankbaar is. Karroo-groete, Bruce en Eduard.

Tuin Huis
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nicoleen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoleen V

Netjies, reg vir 'n oorslaap.

Die oorslaap is in orde, maar nie eintlik 'n plekkie vir tieners nie.

Jaco T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco T

Rustig.

Plek bietjie verwaarloos.

Jaques K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaques K

Baie, baie vuil en onnet.

Perseel is baie vuil gewees en het sleg geruik. Geen moeite is gedoen om verblyf skoon te maak nie. Sal baie beslis nie weer daar bly of aanbeveel nie.

Betsie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie C

Baie lekker.

Interessante huis met gashere met baie inligting.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 14, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc951102b41f6371002403f2c3c5cf85d6ac13497a04099d0a9dd5aec5b82afff81bbb533eeb23b7bedda329bc5324cc6793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 14 Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.066924716676 24.444073906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang