Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuin Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Hester V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Voel of mens 100 jaar terug in tyd beweeg. Heerlik en stil was baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik en rustig om uit te span en te oornag. Ja. Dit is die tweede keer. Die ontvangs is altyd in die kol en alles is in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie en vriendelike diens. Vriendelike en persoonlike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine G
1 nag
5.0
Sep 2024

Nostalgiese ervaring. Ons was gegroet deur 'n vriendelike, behulpsame gasheer. Die geskiedenis en dekor van die huis gee 'n nostalgiese ervaring. Ons het baie gemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya W
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik, nostalgies, netjies, waarde vir geld. Baie lekker gebly vir die aand op pad na Johannesburg. 166-jarige huisie in 'n geskiedkundige area, dit het gevoel soos my ouma se huis en vol nostalgiese dingetjies soos 'n ou telefoon, portrette ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Tuin Huis
Dankie, Tanya, dit is ons voorreg en vreugde om ons Karroo juweel met wonderlike gaste soos julle te deel.

Harold H
1 nag
5.0
Jul 2024

Excellent. Friendly hosts, awesome accommodation, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ontspannend, uitstekende gasheer. Ons het heerlik in Tuin Huis geoornag! Die aandete by Hanover Hotel was ook eersteklas gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspan. Lekker kothuis met atmosfeer en 'rechargeable energy' gloeilampe vir loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Baie lekker gebly, eienaar was great, diens perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
1 nag
5.0
Mrt 2024

Comfortable. People, they were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 184

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 14, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc951102b41f6371002403f2c3c5cf85d6ac13497a04099d0a9dd5aec5b82afff81bbb533eeb23b7bedda329bc5324cc6793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 109 5 1 5 14 Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.066924716676 24.444073906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang