Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuin Huis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 14, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuin Huis is 'n historiese gebou wat in 1858 gebou is en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste insluitend kinders. Hanover is sentraal geleë daar waar die N1 en N10 kruis.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, 'n eet-, sit- en TV-area. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis het 'n gassstoof wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik. Daar is ook restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte in die area.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met OpenView-kanale ontspan. As hulle DStv wil kyk, kan gaste hul eie dekodeerder saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verken die klein Karoodorpie, besoek historiese geboue en gaan ry met 'n bergfiets of klim Trappieskop wat uitkyk oor die dorp.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nazlie A
Gesin met tieners
5.0
It was very comfortable. We arrived quite late at night and Bruce was still very friendly and polite. The place was very clean and neat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Hester V
Saam met vriende
5.0
Voel of mens 100 jaar terug in tyd beweeg. Heerlik en stil was baie veilig.
Des 2024
Petrus J
5.0
Heerlik en rustig om uit te span en te oornag. Ja. Dit is die tweede keer. Die ontvangs is altyd in die kol en alles is in plek.
Nov 2024
Wynand L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie en vriendelike diens. Vriendelike en persoonlike diens!
Okt 2024
Catherine G
5.0
Nostalgiese ervaring. Ons was gegroet deur 'n vriendelike, behulpsame gasheer. Die geskiedenis en dekor van die huis gee 'n nostalgiese ervaring. Ons ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 186

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Queenstraat 14, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tuin Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 14, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc951102b41f6371002403f2c3c5cf85d6ac13497a04099d0a9dd5aec5b82afff81bbb533eeb23b7bedda329bc5324cc6793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 14 Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.066924716676 24.444073906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang