Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuin van Eden Bosveld Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klipplaat-plaas, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R73 500 per nag, vir 40 mense

Beskrywing

Tuin van Eden Bosveld Lodge is omring deur bosveld en is op 'n wildsplaas geleë en bied 'n ontspanne wegbreek vir 'n groot groep of gesinswegbreek.

Die lodge bied gerieflik gemeubileerde kamers en eenhede wat tussen 4 tot 6 mense per kamer kan akkommodeer, en is gemeubileer met 'n kombinasie van dubbelbeddens en enkelbeddens, of dubbelbeddens en stapelbeddens. Die kamers en eenhede het privaat badkamers met storte en toilette, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Neem asseblief kennis dat 'n minimum van 10 mense moet bespreek.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n yskas, en etes kan by die etenstafels geniet word. Gaste kan in die sitkamer ontspan, maar let asseblief daarop dat die lodge nie toegerus is met 'n TV of WiFi-toegang nie.

Gaste kan van die boma gebruik maak of afkoel in die swembad wat oor die groot grasperk uitkyk. Hout word voorsien.

Die lodge het 'n lieflike kapel naby die dam en is stapafstand van die ruim onthaalsaal wat 'n kapasiteit van 200 gaste het. Dit kan ook geleenthede soos konferensies, verjaarsdae en jaareindfunksies akkommodeer, en het sy eie volledig toegeruste kombuis en kontantkroeg, en op versoek kan spyseniering by die lodge gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 40 mense 9 Slaapkamers 9 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Assenweg, Klipplaat-plaas, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R73 500
per nag, vir 40 mense
Vanaf
Vanaf R73 500
per nag, vir 40 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klipplaat-plaas, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8875eca1c4d772c5d456ce46b64fbac6c6a5fcfe29d641ea5ab8eb5d8d8d8774c4175b4e0ca0be45117e839c2b5a57fdfcd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R73 500 per nag, vir 40 mense Assen Road Farm Klipplaat 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.333397101737 27.685674406896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang