Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuin van Eden Bosveld Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klipplaat-plaas, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R73 500 per nag, vir 40 mense

Beskrywing

Tuin van Eden Bosveld Lodge word omring deur bosveld en is op 'n wildsplaas geleë. Dit bied 'n rustige wegbreekplek vir 'n groot groep of 'n familie.

Die lodge bied kamers en eenhede met slaapplek vir 4 tot 6 gaste per kamer. Daar is dubbelbeddens en enkelbeddens of dubbelbeddens en stapelbeddens. Die kamers en eenhede het privaat badkamers met storte en toilette en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Let wel dat 'n minimum van 10 gaste kan bespreek.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafels geniet. Gaste kan ook in die sitkamer ontspan. Let wel dat daar nie 'n TV of WiFi is nie.

Gaste kan ook van die boma gebruik maak of in die swembad met 'n uitsig oor die groot grasperk afkoel. Hout word voorsien.

Die lodge het 'n lieflike kapel naby die dam en dis stapafstand vanaf die ruim saal met plek vir 200 gaste. Funksies soos konferensies, verjaarsdae en jaareindfunksies kan daar gehou word en dit het 'n toegeruste kombuis en kontantkroeg. Die lodge kan op versoek die spyseniering doen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 40 mense 9 Slaapkamers 9 Badkamers

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Assenweg, Klipplaat-plaas, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 73 500
per nag, vir 40 mense
Vanaf
Vanaf R 73 500
per nag, vir 40 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klipplaat-plaas, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8875eca1c4d772c5d456ce46b64fbac6c6a5fcfe29d641ea5ab8eb5d8d8d8774c4175b4e0ca0be45117e839c2b5a57fdfcd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R73 500 per nag, vir 40 mense Assen Road Farm Klipplaat 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.333397101737 27.685674406896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang