Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuin van Eden

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 105 resensies vir Tuin van Eden
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Rene L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Was 'n wonderlike week, lekker uitgerus.

Dit was 'n wonderlike week wat ek aan enige iemand kan aanbeveel as jy hou van stilte en die natuur. Pragtige plek. Pierre, Genevive en Ettienne is die vriendelikste mense, jy voel dadelik tuis.

Elmarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Wonderlike wegbreek van die besige stad.

Die plek as 'n geheel is absoluut fantasties. Uiters skoon met baie vriendelike diens. Die perfekte wegbreek plek om uit die geraas van elke dag se lewe te kom. Sal Tuin van Eden enige tyd aanbeveel. Die staproetes en natuurskoon was perfek om die gedagtes skoon te maak en die siel weer te herlaai. 10 uit 10!

Susan G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

We were in the area for a wedding and Tuin van Eden was close by.

The cottage was clean and comfortable.

Marie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie V

Pragtige uitsig, en aangenaam verras met die binnekant van die kamer.

Tuin van Eden se kampterrein se uitsig is pragtig. Die kamers binne is sorgsaam versier en netjies. Die geboue en terrein is egter effens verwaarloos.

Michelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle T

Kommerwekkend dat mense geld betaal om daar te bly.

Die oord het baie werk nodig. Die fotos is misleidend. Ons is nie ontvang nie aangesien daar niemand by die ontvangs teenwoordig was nie. Die ontvangs is binne in die eetsaal wat perspeks of een of ander deursigtige panele rondom het. Dit was baie vuil. Ons is na 'n hele rukkie na 'n kamer geneem. Dit was nie skoon nie. Nie eers die braaier of asbakkie was skoongemaak nie en die as en stompies het nog daar gelê. Die badkamer se deur is vol vuil vingermerke en die wasbak se kraan was baie vuil. Die sinkdak is vol gaatjies. Dit was 'n baie warm dag en die kamer was kokend warm toe ons daar opgedaag het. Definitief nie 'n plek wat ons sal aanbeveel nie. Ons het besluit om nie te bly nie.

Trishke R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Trishke R

Teleurstellend.

Baie teleurgesteld. Lyk glad nie soos die fotos nie. Beddegoed darem skoon gewees. Beddens swak. Glad nie aan te beveel nie.

Charlene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Pragtige omgewing.

Baie vriendelik, pragtige omgewing.

Ina M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Pragtige natuur.

Gerieflik gebly en sal weer daar inboek.

Gerdus T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerdus T

Pragtige natuurskoon, maar eenhede kort bietjie aandag.

Die plaas is beeldskoon en ons sal dit vir seker weer besoek. Die eenheid kort egter bietjie werk. Die yskas werk nie en die stort en wasbak was effens verstop.

Lizette P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette P

Onafgerond.

Die kamer was knus en die bed het lekker geslaap. Verder was dit baie onafgerond. Die stortkop is al so toegekalk dat dit nie eers die moeite werd is om te stort nie. Die watermerke teen die stort se glas word nooit skoongemaak nie, of dit is hoe dit lyk. Die ketel moet langs die bed ingeprop word om by die prop uit te kom. Bietjie meer liefde, sorg en afronding in die kamers sal 'n baie groot verskil maak.

Maryna M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Amazing experience! Affordable. Beautiful. Hiking trail. River.

The owner went out of his way to make sure we had everything. It's so quiet in the middle of nature, the perfect place to hide away from the city. Absolutely beautiful hidden gen. Hiking trail down the mountain is magical. There's a pool and braai area. Can hike all the way to the river. Food is spectacular. Accommodation was comfy and clean. Had the best time!

Amanda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Diens was goed. Daar is baie om te doen.

Daar is lekker hike roetes, 'n swembad om in af tekoel en plek om te braai met 'n mooi uitsig.

Gustav D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav D

Behoorlik eenvoudig.

Rustig, skilderagtig en perfek vir oornag en vir groep kampe.

Nadia A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia A

Hierdie was so 'n stukkie hemel! Heerlike wegbreek in die wonderskone natuur! Lafenis vir die siel.

Perfek vir stadsmense.

Ntshabeng Jeanette N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntshabeng Jeanette N

Fulfillment on another level.

Clean spacious room and safe hiking spot.

Marleny A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleny A

Nuwejaar oorbly.

Ek en my kêrel het 'n Oujaarswegbreek gesoek om saam tyd te spandeer en die plekkie het ons warm en gesellig gehou, met 'n baie mooi uitsig daarby.

Yolandi B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B

Rustige wegbreek, weg van die besige dorpslewe.

Dankie aan vriendelike personeel. Kan lekker stap in die skone natuur. As jy hou van kamp, dan sal jy hou van die plek.

Kerry F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry F

A lovely stay in countryside, road is not for a small low car.

WiFi only in main areas and very slow. No undercover parking. No bedside lights. Only 1 plug in the room. Shower and bathroom blinds broken and ripped. Comfortable bed and linen. Okay curry for supper.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sonja J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Wonderlike ervaring

Baie dankie Pierre dat jy ons huweliksherdenking so spesiaal gemaak het. Jy het ons sonder enige onkoste opgradeer na die "honeymoon suite" omdat dit beskikbaar was. Jou plaas is pragtig en die staproetes 'n belewenis.

Hettie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie R

Die bestuur was geweldig vriendelik en bedagsaam.

Buiten die feit dat dit op 'n pragtige landskap geleë is, is dit rustig en goed vir die siel. Pierre en die span is geweldig vriendelik en neem die gaste se belange ernstig op. Met ons aankoms het Pierre die ideaalste kamer vir ons gehou waar ons baie privaat was en selfs op die stoepie 'n braaitjie kon geniet. Die ontbyt was heerlik en absoluut waarde vir geld. Die verskillende staproetes is beplan vir elke persoon se behoeftes (en natuurlik vir wat ons kon hanteer). Ons sal beslis weer gaan!

Jenny M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny M

It was a pleasant trip away from all the craziness.

If you are looking for a place to recharge your batteries closer to Joburg, this is good.

Sonja P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Baie rustig en mooi.

Vriendelik en baie mooi daar.

Megan J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan J

Dit was magical.

Net wat ek & my kêrel nodig gehad, was baie rustig en die natuur was pragtig! Ons het dit baie geniet.

Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Very wet few days but was absolutely awesome.

The hiking trails were challenging but had the greatest scenary. The 4 x 4 trails were also great. The chalets/rooms are small and cosey but everything you need is avaliable. Great place to visit to shut off and disconnect from everything. Definitely will return for more visits and to complete more of the hiking trails.

Sharon D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D

Rustige, wonderlike natuurskoon, vriendelike mense!

Pierre was baie gasvry en hulpvaardig. Dit voel of jy by familie gaan kuier. Die natuurskoon is pragtig. My seuns het die staproetes aangepak wat hulle vreeslik geniet het. Die uitkyk punt was weer vir my pragtig! Baie dankie ons het lekker gerus!

Annelize M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize M

Peaceful.

Ons het lekker gerus. Mooi omgewing. Wonderlik stil. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Plek kort so bietjie onderhoud. Kos was heerlik voorberei en sal dit aanbeveel. Pragtige staproetes. Veiligheid ook net bietjie opskerp.

Lizelle N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle N

Baie vriendelike diens.

Baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.

Nadia C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia C

Mense baie vriendelik maar plek kort aandag.

Badkamer is binne die groot kamer gebou waar daar vier mense kan slaap onder enige ceiling of dak so daar's geen privaatheid nie. Pad is okay maar sukkel as jy 'n klein kar bestuur. Maar verder was dit okay gewees.

Deidre D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Baie rustig en veilig. Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvang met goeie bystand indien hulp benodig word.

Cheryl B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

Love this place. We will be back.

Tuin van Eden is such an amazing place, the owner and staff were so friendly and went out of their way to accommodate our every need. We loved the hiking trails on site, room was clean and comfortable. The room does only have a microwave and fridge so you may need to bring a few extras for your own catering needs (plates, knives forks, braai tongs, dishcloths, towels, extra blankets and a dish washing basin are provided) but that is not an issue at all, you can braai right on the patio outside your room so it was easy to make our meals on the braai, plus meals are available to order from the reception area. Will most certainly be back. We were made to feel so welcome and it just felt like home from home.

Quintun Y - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintun Y

Elke oomblik werd.

Dit was die beste wegbreek wat ek in 'n lang tyd gehad het. Dankie vir 'n uitstekende naweek. Pierre, julle diens en vriendelikheid is besonders. Jy voel sommer dadelik tuis, en wil so graag langer bly. Ons beplan reeds weer wanneer ons teruggaan.

Bianca B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Pragtig en rustige plaasatmosfeer. Ons sal gerus weer daar gaan kamp.

Ons het ons tyd by Tuin van Eden baie geniet. Die plaas is stil en veilig en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die geriewe is eenvoudig maar baie mooi skoon.

Brian W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W

Expect a rustic jewel. Not fancy.

A beautiful getaway close to Joburg.

Susan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

True bygewoon

Pragtig omgewing, ontspanne atmosfeer. Vriendelike, behulpsame personeel.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karla L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L

Dis ongelooflik mooi daar! Baie nice mense daar, definitief 'n plek vir rus weg van die stadslewe.

Dis 'n baie nice plek, so tussen die koppies, rustig en mooi! Gawe mense en baie netjies! Beveel hul enige tyd aan.

Hennie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker.

Ek het gaan kyk eintlik 2 maal met verskillende mense en die eienaar was baie behulpsaam. Dit is weg van geraas in die berg.

Sonnia L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnia L

Baie rustig en heelwat stapplek.

Baie aangename langnaweek, heerlik gerus. Personeel baie vriendelik.

Frances S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Frances S

Mense is gasvry en baie behulpsaam.

Pragtige omgewing. Mense is gasvry en baie behulpsaam.

Sonia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Amazing. Will be returning.

A gem away from the crazy city rush.

Paula R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula R

Heavenly.

Peaceful, beautiful setting. Such peace. The host and staff is very efficient, friendly and on the ball. Comfortable accommodation and a nice relaxed environment for cooking, braai, etc. The views are breathtaking. And they have a very cool dog too! We'll definitely recommend the venue to friends and will go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemels.

Rustig, pragtige ligging. Sulke vrede. Die gasheer en personeel was baie fluks en vriendelik. Gerieflike verblyf en 'n lekker rustige atmosfeer vir kosmaak, braai, ens. Die uitsig is asemrowend. En hulle het 'n baie oulike hond ook! Ons sal hulle beslis aan vriende aanbeveel en self ook teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Weich H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weich H

Pragtige omgewing. Baie vriendelike eienaar.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en bedagsaam. Sal regtig Tuin van Eden aanbeveel vir 'n rustige naweek wegbreek.

Almari P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari P

Stil en rustig, mooiste uitsig. Ontspannend.

Dit was 'n heerlike wegbreek in die mooiste vallei, rustige atmosfeer. Vriendelike, flinke diens van Pierre en die res van die personeel. Sal beslis weer wil gaan.

Karina K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina K

Baie goeie diens. 'n Stil, rustige plek met 'n mooi uitsig!

Lieflike webreekplekkie om lekker te rus en die natuur te geniet. Netjiese kamer met yskassie, ketel en mikrogolf, asook koppies met koffie, tee en suiker en handdoeke. Pak melk en water in, asook jou eie kossies. Indien jy besluit om ietsie te gaan eet op die dorp, dis sowat 20 minute uit. Daar is 'n TV, maar hoekom dan nou? Die water is baie warm! Ons het kamer 8 bespreek en was opgegradeer na kamer 10 toe ons daar aankom. Wat 'n verassing! Daar is 'n skaaphond, so lojaal hy gaan stap sommer saam in die veld en lê soos 'n waghond op die stoep voor jou deur, baie vriendelik. Ons het die baie geniet!

Karin R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin R

Baie aangenaam, sal hul beslis aanbeveel.

Baie gasvry en behulpsaam. Kamers netjies en omgewing 'n lushof. Kos heerlik en hulle was baie buigsaam met tye om ons groep van 11 te akkommodeer.

Richard C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C

A lovely weekend getaway!

Very friendly owner. Willing to go the extra mile. Need to perhaps spend a night in their rooms to see what is needed. personally I would have preferred the toilet to have been enclosed for privacy. But for a short getaway it was lovely. Thank you to the hosts.

Cara D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cara D

Pragtige uitsig en baie vriendelike diens.

Dalk nie heeltemal waarde vir geld nie, ek sou ontbyt insluit in die koste.

Martin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Fantasties.

Sal weer daar oorslaap volgende jaar April.

Gerda K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K

Vriendelike plaasatmosfeer met 'n uitsonderlike natuurskoon.

Ons het gekamp, alhoewel daar ander gerieflike behuising is. As jy graag wil wegkom uit die stadsgewoel en graag om 'n kampvuurtjie na die sterre staar is Tuin van Eeden die plek vir jou. Lekker ongekunstelde kampgeleentheid.

Salomie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salomie V

Advertensie bied swem in rivier. Dit is sowat 2 tot 3 km vanaf die eenhede. Uitsig is ook nie soos per advertensie nie.

Diens was goed, kamers was skoon en netjies, maar die advertensie is misleidend.

Hannetjie R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannetjie R

Was nie sleg nie, maar het meer verwag.

Omgewing is glad nie sleg nie. Kamer is koud. Daar was ook nie tee, koffie en melk in die kamer nie. Was nie waarde vir ons geld nie.

Olivier Richel A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivier Richel A

Great stay in beautiful environment!

We had a lovely stay at Tuin van Eden. It is located in a stunning environment. We were warmly welcomed and the room and facilities were good. We also had a wonderful meal. We will definitely return when we get the chance!

Allen R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen R

Vriendelik.

Die mense is baie vriendelik en sal uit hulle pad gaan om 'n mens te akkommodeer.

Corlé B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlé B

Rustig.

Baie rustige plek, baie afgesonder. Rustiek.

Tersia S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia S

Heel rustig.

Kort net 'n swembad en kan toiletgeriewe by die rivier opknap.

Gerhard M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Rustige plaasatmosfeer.

Baie rustig, netjies en skoon.

Isabe T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabe T

Dit was baie rustig en relaxing.

Die kamparea het nie baie geriewe gehad nie maar dis 'n baie lekker plek wat baie rustag is, mens ontspan baie daar. En die eienaars is baie vriendelik. Ek sien uit na die veranderinge wat gemaak gaan word.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonia V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

It was an awesome experience, peaceful and quiet.

I would recommend Tuin Van Eden to any one, to get away from your busy daily routine.

Salome V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Dit is 'n rustige area, kamers is netjies en skoon.

Ons het slegs oorgeslaap en nie baie tyd daar spandeer nie, maar die kamers is netjies en skoon. Die area is rustig en daar is 'n baie mooi uitsig.

Johan L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Skoon, netjiese verblyf in pragtige natuurskoon.

Ons het rustigheid in mooi natuurskoon gesoek, sonder om ver te ry. Tuin van Eden het presies dit gebied. Die kamers is eenvoudig, maar netjies. Die klowe en berge is pragtig, met pragtige uitsigte.

Amanda H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda H

Was aangenaam

Het meer verwag. Sommige items soos die gloeilamp vir die lampie was uit en moes iemand bel om die sleutel te kry. Omgewing is lieflik, gemaklike kamer en uitsig is baie mooi.

Sanet H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet H

Baie dankie!

Baie dankie. Dit was regtig awesome. Ons sal weer vir julle kom kuier.

Eloise T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise T

Vriendelike diens en perfek vir 'n oornagbestemming.

Sien die sterre.

Maureen B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Baie mooi klein maar gesellig!

Met 'n warmwatersak en koffie was dit 'n ongelooflike naweek. Rustige atmosfeer weg van die stad se geraas.

Annette V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Rustige stilte. Pragtige omgewing en sal nog mooier in die somer wees.

Pierre is 'n uitstekende gasheer en mens raak gou vriende met hom. Hy is enige tyd bereid om probleme of navrae op te los en dit met 'n glimlag. Ons kamer was baie warm en bedompig. 'n Gewone waaier sal baie help. Oor die algemeen het ons lekker gekuier.

Anneke B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke B

Heerlik en ontspannend.

Ek sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie - heerlik en ontspannend gewees.

Corné S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Dit was 'n rustige slaapplek.

Ons was by 'n troue daar naby en het net plek gesoek om te slaap. Ons het na 12 die aand daar aangekom sonder enige probleem. Die kamers is baie netjies en mooi. Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Chris B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Die verblyf is fantasties.

Sien asb. die sterre.

André L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André L

Rustigheid en natuurskoon is amazing. Heerlik geslaap.

Uitstekend! Net 'n verdiende wegbreek naby die huis.

Christa L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Heerlike Paasnaweek saam met vriende.

Ons het heerlik gekuier by Tuin van Eden. Dit bring mens nader aan die natuur. Die gasvryheid daar is baie goed. Hulle sorg dat hul gaste die beste diens kry.

Fanus B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus B

Baie vriendelike ontvangs wat omgee vir jou. Stil omgewing en die kamers is skoon.

Die padinstruksies op die internet is goed. Dit is beter om in daglig te reis aangesien dit moeilik is om die afdraai te sien in die nag veral om die besige pad, maar daarna is dit maklik om op die plaas te kom, selfs in die donker. Die ontvangs is vriendelik en neem die besoeker se belange in ag. Kon ongelukkig vir die ontbyt bly wat ander aanbeveel het nie en kon ook nie rondstap nie a.g.v. tyd. Dit is goed geleë van die lughawe af as jy suid ry om uit die stad te kom en op 'n plaas oor te slaap.

Elmarie K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

Netjies en mooi.

Die plaas is pragtig! Dit was lekker naby aan die troue by Stone Cellar. Mooi, skoon en netjies en die ontbyt die Sondag was heerlik.

Leonie P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie P

Rustig en vriendelik!

Pierre het ons dadelik baie tuis laat voel en was baie gasvry. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Annalie E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annalie E

Dit is spesiaal vir mense wat wil uitkamp en weg van die stad af wil kom vir rus.

Alles was pragtig, die eenhede sal ek voorstel moet waaiers in kry.

Tina M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina M

Dit was gemaklike en bekostigbare verblyf.

Sien die sterre.

Vaulene K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vaulene K

Net een aand, alvorens OK.

Ons was vriendelik ontvang by ons kamer. Die kamers was net bitterlik koud, die sementvloer het die koue in die kamers ingebring. Ontbyt was bietjie deurmekaar, kon alles hoor wat in die kombuis aangaan en wat gepraat word. Moet maar dink om ontbyt by prys in te sluit, die R60 vir ontbyt was nie waarde vir geld nie. Maar buiten dit alles, het ek en my man ten minste 'n nag se rus ingekry.

Tilla G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla G

Lekkerste kampeerplek.

Ons het gaan kamp vir 'n langnaweek om die stadslawaai te ontsnap en dit was heerlik! Pragtige natuurskoon, gasvryheid en 'n ware plaaservaring. Sal beslis weer so maak.

Juanita B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Ervaar God se skoonheid van naby.

'n Wonderlike ervaring!

Louisa S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Die hele naweek het ons net goeie diens ontvang!

Ek sal beslis my vriende en familie aanbeveel om Tuin van Eden te besoek. Ons beplan 'n opvolgbesoek in die nabye toekoms!

Johan V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was wonderlik om by julle te oornag .Sal beslis weer daar oornag!

Almal was vriendelik gewees. Ons is so bederf. Jammer dit was net 'n oornag. Sal graag langer wou bly.

Angelique P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Excellent value for money.

What a warm, friendly enviroment! Excellent value for money AND the best cooked food.

Carina M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Fantasties! Rustige omgewing. Baie skoon. Vriendelike mense.

Ek sal beslis weer gaan, want ek hou van die plaasgevoel. Dis baie skoon en die natuurskoon is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet!

Madelein O - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O

Dit was baie stil en rustig, net wat ons nodig gehad het!

As al die dingetjies wat hul beplan eers klaar is, gaan dit absoluut beeldskoon wees.

Marna V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V

Dit was baie rustig.

Ek het die rustigheid baie geniet.

Hannes N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Baie lekker naweek uit die stad uit.

Pierre het mens sommer dadelik laat tuis voel en die rustige atmosfeer op die plaas is so ontspannend. Alles wat mens verwag as jy weg van alles wat besig is, wil kom.

Truida-mart B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

Gerieflike verblyf in 'n lieflike omgewing.

Plaasatmosfeer met gerieflike verblyf in pragtige omgewing.

Bianka G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka G

Baie oulike kamers!

Ons kuier by Tuin van Eden was baie aangenaam. Die eienaar en sy vrou is vreeslik gasvry. Die omgewing bied 'n pragtige sonopkoms. Ons het dit baie geniet. Die uitsig op die wandelroetes is ongelooflik.

Nico D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D

Groep van 18 mense vir verjaarsdag gewees en een nag oornag.

Eienaar baie oulik en meer as behulpsaam. Paar klein goedjies wat hy moet uitsorteer, elektrisiteit en dalk bietjie meer personeel as dit by groter groepe se etes kom. Bly egter baie goeie waarde vir geld.

Elmarie O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O

Ons het net oorgeslaap. Ons het 'n troue in Heidelberg gehad

Baie vriendelik ontvang en baie hulp om ons die pad na ons onthaal te verduidelik. Daar was nie warm water die middag met aankoms nie, nadat ons dit onder hulle aandag gebring het het hulle dadelik werk daarvan gemaak en dit vinnig uitgesorteer.

Henk K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K

Die kamers is puik, so ook die diens!

Die kamers is puik en netjies, en die diens is uitsonderlik. Die pad is baie swak.

Montso L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Montso L

Good

No complaints.

Colleen L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen L

Ons kon ons bure hoor tot laat a.g.v. 'n deur wat Kamer 10 en 5 verbind.

Sien die sterre hieronder.

Johanli W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanli W

Was teleurgesteld met oorspronklike kamer - 2de keuse was veel beter.

Ek het 'n bed, bad, wasbak en toilet nodig gehad - dis presies wat ek gekry het. Kamers is skoon en netjies en ons het 'n fantastiese sonsopkoms oor die vallei beleef.

Johanna Maria S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna Maria S

Heerlik rustig met lieflike areas om in te stap.

Beide die gasheer en -vrou is baie vriendelik. Die ongereptheid is presies wat mens nodig het om van die stad te ontvlug.

Ina F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ina F

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Charmaine B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B

Lekker gesinsvakansie!

Ons verblyf op die plaas was baie lekker gewees. Baie rustige atmosfeer waar jy lekker kan ontspan, gaan stap, fiets ry en lekker in die rivier gaan swem. Ons het dit baie geniet.

Emile C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emile C

Baie rustige plaas-omgewing!

Baie lekker rustige plaas-omgewing. Sommige kamers het 'n mooi uitsig oor vallei. Vriendelike diens. Kamers is aangrensend soos in 'n skuur. Lekker naby beeste om 'n plaas atmosfeer te kry. Die grondpad na ligging kan rof wees vir lae motors. As jy plaasgevoel wil kry gaan jy dit hier geniet.

Willem E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willem E

Die eienaar lewer 'n ongelooflike goeie diens.

Die kamers is klein en die badkamer se deur maak nie toe nie.

Zeldi V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zeldi V

Baie teleurstellend!

Daar is nie ordentlike kombuisgeriewe nie. Die plafon in ons badkamer was nie klaar ingesit nie en as mens gestort het, was die hele badkamer onderwater. 'n Stortdeur ontbreek. Ons bakkie het die hele dag in die son gestaan. Ons is sommer 'n dag vroeër huis toe. Die eienaar het wel die helfte van 1 aand se geld aan ons teruggegee. Dit was nie goeie waarde vir geld nie. Dalk is die plek meer gepas vir 'n B&B as vir 'n gesin wat op vakansie wil gaan. Ek wens ons het eerder êrens anders bespreek. Die aktiwiteite wat belowe is soos visvang in die rivier was nie moontlik nie, want die rivier was te bebos. Die eienaar het ons sy panga aangebied om skoon te maak. Ons kon ook nie swem in sy plaasdam nie, want dit was te vuil.

Ronel V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V

Om eerlik te wees sou ek nie maklik weer hier bly nie.

Geen waaier of TV in die kamer nie. Dis 'n lekker plaas-atmosfeer as jy wil wegbreek van die stad en rustig wil verkeer.

Jodene W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene W

Dis asemrowend en die naweek was regtig so ontspanned, ek sal hulle aanbeveel.

Sjoe, ek kan glo dat ons die perfekte plek ontdek het vir die wegbreek uit JHB. Die vallei is pragtig en die staproetes is ongelooflik. Dankie vir die gasvryheid wat ons ontvang het die naweek. 'n Mens kan regtig die natuur gaan bewonder daar en jou kop skoon kry. Ek sal enige tyd terug gaan en weer daar gaan bly. Dankie Pierre, jy het ons so welkom laat voel.

Janine T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine T

Good stay

Very, very clean.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 406, , Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTM3ZGQwLTE1NTYtNGZlYS04MWU5LTEwYmFlNDhhNDhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Farm 406 Lagerspoort 1438 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.619627303708 28.437144756317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang