Tuin van Eden
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 406, , Heidelberg, 1438, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tuin van Eden is in die Suikerbosbergreeks in Lagerspoort, Gauteng. Hier is pragtige natuur en 'n mooi uitsig op die berge en oor die vallei.
Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-slaapkamers wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n berg-uitsig en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 4,5,7,8,9 en 10 het 'n yskas en mikrogolf.
Ontbyt en gemeenskaplike selfsorggeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël. Ontbyt is teen 'n ekstra koste.
Aktiwiteite sluit in voetslaanroetes, visvang, bergfietsry, voëlkyk, fotografie en swem in die rivier en plaasdam. Gaste kan ook Heidelberg met sy heerlike winkels besoek.
Tuin van Eden is ongeveer 40 minute se ry van Johannesburg Suid, Alberton en die Oosrand af, en 80 minute se ry vanaf Pretoria. Dit is 10 km van die N3 na Durban af en 12 km vanaf Heidelberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm 406, , Heidelberg, 1438, Gauteng
- Gaste dink Tuin van Eden het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 406, , Heidelberg, 1438, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang