Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuinhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Quinton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

This is a must stay, it's peaceful and so beautiful! It was really nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Dankie, Quinton, was lekker om julle hier te hê. Riki

Markus F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Awesome, friendly, relaxed. Host was brilliant. No request was too much. Loved the setting. Secluded but close to everything we needed. Friendly and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderful. Very beautiful and comfortable place. The host was very friendly. Central location. We had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Ronél G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Landelik lekker! Baie lekker voor 'n gesellige kaggelvuur in die koue gekuier. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jürg R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable stay in a generous house in a beautiful garden. Tuinhuis lives up to its name. (A) It was situated in a beautiful garden on a smallholding. This garden was magnificently laid out and studded with flowering plants for all seasons. (B) It was not just a room, it was a house in itself. A large, spacious room with a corner for each: kitchen, dining room, bedroom, and living room, and an ensuite bathroom, which was also large. If it had been colder, we would have burnt wood in the fireplace. However, it was cosy without. Everything was there, and when we needed a coffee plunger, that was also provided by the host. We had an excellent long birthday weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Hi there! You were excellent guests! Thank you for the kind words. Regards Riki

Marti V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, netjiese en goed toegeruste huis. Ideale wegbreek om heerlik te rus. Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek. Alles is baie mooi en rustig. Ons kon lekker rus in die mooie natuur en is hartlik ontvang deur die gasheer/vrou, sowel as die troeteldiere. Ons sal dit definitief weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nayline D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Quiet and lovely environment. Was a very pleasant and lovely stay with great customer care services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
It was an absolute pleasure to meet and host you. Kind regards, Riki

Leon S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

N juweel. Spesiale diens en aandag ter tevredenheid uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Dankie, Leon! Was lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer! Riki

Coenie S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Lekker. Baie lekker - regtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolinda S
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Heerlik, landelik en gerieflik. Ons het heerlik gebly, die ligging was goed en baie rustig. Ons sal definitief hierdie verblyf vir ander aanbeveel en sal definitief weer daar gaan woon. Baie dankie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Dit was lekker om jou hier te hê, Yolinda. Kom gerus weer! Vriendelike groete Riki

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendraai Kleinhoewe, H/v Protea en Eensaamheidspad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f04c73deb1c81388c6efe4e83f204f74d8ae005a8e6d17f6b79f63cee702b1b502a5691dc2ea28f758fb79c83a40be33b99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 82 5 1 5 Groendraai Kleinhoewe Corner of Protea and Eenzaamheid Road 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791916479492 18.85980784893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang