Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-laan 160, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tuishuis Lodge is 'n luukse gastehuis en konferensieplek in Centurion, met maklike toegang tot die N14-hoofweg wat Pretoria en Johannesburg verbind. Tuishuis Lodge is 'n ideale keuse of jy verblyf benodig vir besigheid of plesier, wat rustigheid en luuksheid bied.

Die selfsorg-eenhede bied uitstekende kort- en langtermynverblyf met 'n volledig toegeruste kombuisie, en suite-badkamer en 'n lessenaar vir werkdoeleindes.
Die gesinseenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis met 'n gesellige sit-/eetarea. Die 1ste kamer is 'n dubbelkamer en die 2de kamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer het 'n dakwaaier, verwarmer en elektriese komberse.

Die kamers en geriewe is almal in welige tuine met baie waterkenmerke geleë.

Etes word daagliks voorberei vir ontbyt en aandete en kan geniet word in ons oopplan-eetkamer wat op versoek na die pragtige tuin lei. Die swembaddens en ruim tuinuitleg skep 'n rustige vakansie-atmosfeer en is perfek vir fotosessies of geleenthede.

Die eiendom bied ook sonkrag-aangedrewe onbeperkte WiFi, DSTV, slim-TV's se veilige parkeerplek, sekuriteit en die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Ons is 'n hanetreetjie weg van die R21-hoofweg wat die Oliver Thambo Internasionale Lughawe verbind met Pretoria, Centurion Supersport Park, Centurion Mall, Unitas Hospitaal, Matsport-sentrum, Die Gautreinstasie en meeste van die kommersiële hoofkantore.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Von Willigh-laan 160, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Tuishuis Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-laan 160, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec243bdc0fd196a7fa0315759e1c651c38c1e9b69b76b496a5b9ee42ed8c788c3f147505b376233339b1332eb6d05f230af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 160 Von Willigh Ave Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.833853527838 28.177614212036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang