Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuishuisie is in Murraysburg op die R63 op pad na Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir diegene wat net wil oorbly of vir familie in die area gaan kuier.

Daar is 3 volledig toegeruste selfsorg-eenhede vir gaste om te huur. Elke eenheid het sy eie badkamer, kombuisgeriewe en 'n TV met DStv.

Die eiendom is troeteldiervriendelik en daar is 'n groot erf wat omhein is.

Tuinhuisie is 40 km van die N1 af geleë tussen Richmond en Driesusters, op pad na Graaff-Reinet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Salome M
5.0
Baie netjies en vriendelike ontvangs, sal enige tyd weer daar oorslaap. Ek en my seun het van Kimberley na PE gery en moes erens oorslaap, baie goeie ...
Sien meer
Des 2024
Mandy S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful accommodation. We had a wonderful stay at Tuishuisie. Erna was a gracious host who made sure we were comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Chantel P
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful and comfortable. We had a lovely stay. Aunty Erna was very accommodating and even went the extra mile allowing us to only che...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Destemonia B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer by Tuishuisie bly. Alles wat ons benodig gehad het, was daar. Uitstekend, dankie.
Mrt 2024
Anton Van Zyl V
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig, gasvryheid soos nog nooit ervaar nie. My kinders het laat gereis en ek was maar bekommerd oor hulle veiligheid. Die gasvrou het opgebly en h...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuishuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NDFkYWQ3LTVlYzctNDE1NC04ODRlLTNkYzc3NGQxMDA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 19 Voortrekker Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.961915919723 23.763651698828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang