Tuishuisie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tuishuisie is in Murraysburg op die R63 op pad na Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir diegene wat net wil oorbly of vir familie in die area gaan kuier.
Daar is 3 volledig toegeruste selfsorg-eenhede vir gaste om te huur. Elke eenheid het sy eie badkamer, kombuisgeriewe en 'n TV met DStv.
Die eiendom is troeteldiervriendelik en daar is 'n groot erf wat omhein is.
Tuinhuisie is 40 km van die N1 af geleë tussen Richmond en Driesusters, op pad na Graaff-Reinet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuishuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap