Tuishuisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Francois L - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë en stapafstand na lekker restaurante.
Sonja Y - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklik, alhoewel min geslaap.
Tuishuisie se terugvoer
Hallo Sonja
Baie dankie vir jou kommentaar, ons stel dit hoog op prys. Ek wil graag my verskoning aanbied vir jul slegte nagrus. Ons het nuwe eienaars asn beide kante van Tuishuisie en het reeds julle ervaring met hul opgeneem. Dankie dat jy dit genoem het, dit gee ons die geleentheid om dit aan te spreek. Beste groete. Aletta
Yolandi V - Mei 2014
Algehele gradering
Fantastiese en gerieflike verblyf.
Helene M - Aug 2012
Algehele gradering
Beautiful and comfortable
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang