Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuisie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 570 R3 213 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tuishuisie is ruim woonstel in die historiese sentrum van Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Tuishuisie bied 3 en suite-slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, met slaapplek vir tot 6 persone. Die hoofslaapkamer is bo en grens aan die leefarea, terwyl die ander twee onder is en uit die hoofgang lei. Die badkamers het verhitte handdoekrelings en handdoeke word voorsien. Die waskamer op die grondvloer is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykgeriewe en bied stoorplek vir fietse.

Die leefarea het 6 Franse deure wat oopmaak na 'n ruim patio met 'n houtdek waar gaste kan sit in die skadu van 'n enorme 200 jaar oue eikeboom, een van die oudste eikebome in die dorp. Die leefarea sluit die oopplan-kombuis met sitplek vir 6 en 'n Nordiese houtkaggel in. Dit het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, die gewone elektriese toestelle en 'n skottelgoedwasser. 'n Lessenaar met ruim beligting en sluitbare laaie word voorsien vir die korporatiewe kliënt wat dalk werkspasie benodig.

Tuishuisie is naby bekende wynplase, restaurante, winkels en kunsgalerye geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuishuisie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 570
R3 570 R3 213
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 570
R3 570 R3 213
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 3b, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMTRjNmZiLWQ1MzctNGRmMi1iMmRiLWIzZDZkMGUzZDA5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 570 nouVanaf R3 213 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3b Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.938305555556 18.862972222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang