Tuiskoms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marie S - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect. Safe parking. Clean.
Marene K - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasheer, heerlike verblyf.
Johan W - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cornel B - Jul 2024
Algehele gradering
Regte tuiskom weg van huis.
Hennie V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Leswill L - Mei 2024
Algehele gradering
Safe location and cleanly and tastefully decorated place.
Tracy-lee G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig.
Ian C - Feb 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Leandra A - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Rozadia L - Feb 2024
Algehele gradering
Was asemrowend.
Tossie M - Feb 2024
Algehele gradering
3 nagte met berguitsig.
Armiston W - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Obus V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf ervaring.
Leswill L - Jan 2024
Algehele gradering
My stay was very short! Too short. 1 day! Will definitely book again.
Loretta G - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig, warm en 'n fees om tuis te gaan.
Morne S - Jul 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag plek!
Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag slaapplek.
Lynette D - Aug 2024
Algehele gradering
Vinnige oorbly vir een aand.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Chelsey K - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful and neat place.
Deidre H - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ryan P - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie nice, ons het dit regtig geniet daar.
Nic G - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal weer kom.
Leon L - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike wegbreek, gaan dit weer doen en weer daar bly.
Lilanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Morne I - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, kon nie vir beter gevra het nie.
Andrénette S - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n oulike, skoon en netjiese plekkie! Sal dit definitief aanbeveel vir reisigers.
Francois B - Mrt 2023
Algehele gradering
Die huisvesting was baie gemaklik en veilig.
Susan F - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig gewees. Almal baie vriendelik.
Corne M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en mooi.
Razien M - Des 2022
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties, eenheid het alles wat mens benodig. Dit is in baie rustige area en naby winkels.
Magda V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie, baie netjies en alles is daar wat jy nodig het. Sal beslis weer van Tuiskoms gebruik maak.
Marcelle A - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Danie J - Okt 2022
Algehele gradering
Marna, ons gasvrou, was baie vriendelik, behulpsaam en aangenaam.
Ben Melt S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsame gasvrou en familie. Die plek was skoon, netjies en lekker stil.
Francois A - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige plek.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang