Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuiskoms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronél B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig. Was baie warm en lugverkoeling was baie welkom. Gasvrou het ook melk in die yskas gehad wat baie welkom was. Oornag bestemming was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaiyonita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker, rustig, gemaklik, veilig. Tuiskoms = rustigheid. Sal definitief weer gaan. Die host was baie vriendelik en alles binne was lekker gerieflik. We love.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het 'n troue in die Paarl bygewoon en lekker gebly by Tuiskoms. Oulike oornagplekkie. Plekkie is goed ingerig en ons het dit geniet dat ons die rugby daar kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect. Safe parking. Clean. Perfect. We were looking for a place with safe parking behind a locked gate, so this was perfect. It also had shaded parking. Accommodation was clean and neat, and in a safe and peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike gasheer, heerlike verblyf. Baie lekker kamer met al die nodig vir 'n aand of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel B
1 nag
5.0
Jul 2024

Regte tuiskom weg van huis. Baie dankie dat julle my ma en suster met ope arms ontvang het. Dit was regtig 'n plesier om daar oor te bly vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie goed uitgelê. Alles was daar wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leswill L
1 nag
5.0
Mei 2024

Safe location and cleanly and tastefully decorated place. My 2nd time staying at Tuiskoms. I love the layout of this place. Clean, safe location and the setup of the interior is a plus! Stove with oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy-lee G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Lekker, rustig. Rustig en ruim, baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d814cdee44f34009b8ea7e5ff6ba4844d9de3440d7197516e31e1e3a5d4d80c052d1faa8333ff63d4eb972d28a77a07828b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 21 Rupestris Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.710159887086 18.959914084734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang