Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuiskoms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Tuiskoms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marene K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene K

Vriendelike gasheer, heerlike verblyf.

Baie lekker kamer met al die nodig vir 'n aand of twee.

Johan W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Goed geleë.

Cornel B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Regte tuiskom weg van huis.

Baie dankie dat julle my ma en suster met ope arms ontvang het. Dit was regtig 'n plesier om daar oor te bly vir hulle.

Hennie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Lekker.

Baie goed uitgelê. Alles was daar wat ons benodig het.

Leswill L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leswill L

Safe location and cleanly and tastefully decorated place.

My 2nd time staying at Tuiskoms. I love the layout of this place. Clean, safe location and the setup of the interior is a plus! Stove with oven.

Tracy-lee G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G

Lekker, rustig.

Rustig en ruim, baie mooi area.

Ian C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

Soos bo.

Puik ervaring. Werklik rustig, uiters netjies, vriendelik, veilig en onbesorgd.

Leandra A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra A

Aangename verblyf.

Ek het lekker gebly. Dit was my 2de keer, sal beslis weer teruggaan.

Rozadia L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozadia L

Was asemrowend.

Was baie lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Tossie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

3 nagte met berguitsig.

Heerlik gebly met aircon en DStv, baie vriendelike en hulpvaardige skoonmaker en gasvrou. Sal weer teruggaan.

Armiston W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armiston W

Baie gerieflik.

Baie netjies en gemaklik. Vriendelike mense.

Obus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obus V

Baie aangename verblyf ervaring.

Aangename skoon, privaat en veilige verblyf. Dit is 'n lekker ruim selfsorg eenheid vir 2 mense met netjiese afwerkings. Dit is besonders gerieflik geleë, naby die Paarl Mediclinic en Cure daghospitaal wat die rede vir ons besoek was. Marna is 'n uitstekende gasvrou.

Leswill L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leswill L

My stay was very short! Too short. 1 day! Will definitely book again.

On my arrival I got the biggest smile from the host! Upon entering this huge room beautifully decorated, I realized I selected the perfect place.

Loretta G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta G

Veilig, warm en 'n fees om tuis te gaan.

Dit was rustig, veilig en voel soos tuiskoms. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Morne S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Perfekte oornag plek!

Baie skoon en netjies! Still en veilige omgewing.

Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Goeie oornag slaapplek.

Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Sal aanraai dat daar dalk 'n gordyn/blinder voor die venster geplaas word.

Lynette D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D

Vinnige oorbly vir een aand.

Netjies en skoon. Bekostigbaar.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chelsey K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsey K

Beautiful and neat place.

Lovely place and quiet.

Deidre H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H

Rustig.

Tuiskoms is in 'n rustige area en baie lekker ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is skoon, netjies en veilig. Marna was op WhatsApp beskikbaar en was so gaaf met 'n vroeër inboektyd. Sal beslis weer gaan.

Ryan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan P

Was baie nice, ons het dit regtig geniet daar.

Baie nice en netjiese plekkie. Sal definitief weer 'n booking maak.

Nic G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G

Ons het heerlik gekuier en sal weer kom.

Alles was na ons smaak: Netjiese plek, baie mooi ligging met uitsig op die berge, veilige parkeerplek op die perseel. Snoesig geslaap en heerlike warm stort. Die gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Binne bereik van winkels en eetplekke.

Leon L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Gerieflik en vriendelik.

Baie vriendelike en behulpsame samewerking met eienaar.

Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Was 'n heerlike wegbreek, gaan dit weer doen en weer daar bly.

Ons was naby al die plekke wat ons graag wou besoek. Met 'n volgende wegbreek sal ons langer kuier en meer plekke in die omligende omgewing besoek en veral die wynkelders. Die stad is ook nie te ver om dit in 'n dagbesoek na verskillende plekke en besienswaardighede te gaan geniet.

Lilanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Baie lekker gewees.

Baie vriendelik verwelkom, baie netjies plekkie met alles wat jy benodig. Lekker stil area. Beveel dit definitief aan.

Morne I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne I

Baie aangenaam, kon nie vir beter gevra het nie.

Baie lekker ontvangs, profesioneel en behulpsaam. Kan nie wag vir ons volgende keer nie, uitstaande bestemming, baie beter as wat dit beskryf word️.

Andrénette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrénette S

Wat 'n oulike, skoon en netjiese plekkie! Sal dit definitief aanbeveel vir reisigers.

Tuiskoms is in 'n veilige area geleë en daar was veilige parkering vir ons motor. Daar is baie meer ruimte in die eenheid as wat mens dink. Die kombuisie is goed toegerus met die nodige. Die gasheer (dame) was baie vriendelik en het ons vroegtydig in kennis gestel van die nodige reëlings. Daar is baie om te doen en sien in die Paarl en Tuiskoms is baie sentraal geleë.

Francois B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Die huisvesting was baie gemaklik en veilig.

Ons het baie lekker gebly, dit was baie veilig en gemaklik met alles wat mens benodig.

Susan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F

Rustig gewees. Almal baie vriendelik.

Tuiskoms is naby Checkers en Mediclinic.

Corne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne M

Baie lekker plek en mooi.

Niks verkeerd met plekkie nie net die beurtkrag maak mens dood.

Razien M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razien M

Die verblyf was fantasties, eenheid het alles wat mens benodig. Dit is in baie rustige area en naby winkels.

Ek sal beslis weer 'n bespreking maak asook vir ander die plek aanbeveel.

Magda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Baie, baie netjies en alles is daar wat jy nodig het. Sal beslis weer van Tuiskoms gebruik maak.

Ons het een nag oornag, is sentraal geleë en sal weer daar oorbly.

Marcelle A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle A

Rustig en lekker.

Dit was baie rustig. Die buurt is baie veilig en die gasvrou is baie vriendelik.

Danie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Marna, ons gasvrou, was baie vriendelik, behulpsaam en aangenaam.

Baie gerieflik geleë naby aan inkopiesentrums en mediese fasiliteite.

Ben Melt S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben Melt S

Baie vriendelik en behulpsame gasvrou en familie. Die plek was skoon, netjies en lekker stil.

Dit is in 'n stil straat in 'n pragtige buurt. Dit is die ideale ligging om te area te verken.

Francois A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Baie rustige plek.

Baie nice plek om te ontspan.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d814cdee44f34009b8ea7e5ff6ba4844d9de3440d7197516e31e1e3a5d4d80c052d1faa8333ff63d4eb972d28a77a07828b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 21 Rupestris Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.710159887086 18.959914084734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang