Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuiskoms

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tuiskoms is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en dit grens aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Die eenheid het 'n uitsig op die Du Toitskloofberge. Hierdie perseel is 1,8 km vanaf Paarl Gimnasium en is naby wynplase en ander besienswaardighede.

Dié ateljee-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste akkommodeer word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, ketel en 'n yskassie toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike banke. Verder is daar 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Tuiskoms is met 'n omsetter toegerus wat die nodige toebehore aan die gang hou tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
John K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Marna is baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Mereze P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Netjies. Perfek geleë. Die verblyf was absoluut fantasties. Marna is 'n fantastiese gasvrou. Ek sal enige tyd weer by Tuiskoms bly.
Nov 2024
Ronél B
Saam met vriende
5.0
Rustig. Was baie warm en lugverkoeling was baie welkom. Gasvrou het ook melk in die yskas gehad wat baie welkom was. Oornag bestemming was alles wat o...
Sien meer
Okt 2024
Zaiyonita S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, gemaklik, veilig. Tuiskoms = rustigheid. Sal definitief weer gaan. Die host was baie vriendelik en alles binne was lekker gerieflik. W...
Sien meer
Sep 2024
Anel H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n troue in die Paarl bygewoon en lekker gebly by Tuiskoms. Oulike oornagplekkie. Plekkie is goed ingerig en ons het dit geniet dat ons die ru...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuiskoms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d814cdee44f34009b8ea7e5ff6ba4844d9de3440d7197516e31e1e3a5d4d80c052d1faa8333ff63d4eb972d28a77a07828b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 21 Rupestris Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.710159887086 18.959914084734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang