Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuiskoms

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tuiskoms is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Die eenheid kyk uit oor die pragtige Du Toitskloofberge. Die eiendom is sowat 1,8 km vanaf Hoërskool Gimnasium geleë en is naby wynplase en ander plaaslike besienswaardighede.

Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n yskassie. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, en die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix en YouTube asook gratis WiFi-toegang. Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Tuiskoms is toegerus met 'n omskakelaar wat die nodige toestelle aan die gang hou tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Tuiskoms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuiskoms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d814cdee44f34009b8ea7e5ff6ba4844d9de3440d7197516e31e1e3a5d4d80c052d1faa8333ff63d4eb972d28a77a07828b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 21 Rupestris Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.710159887086 18.959914084734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang