Tula Karoo
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 309
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rolene O - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap.
Tula Karoo se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Rolene. Dit was heerlik om jou daar te kon verwelkom, en ons is baie bly jy het dit geniet.
Theresa W - Feb 2024
Algehele gradering
Worth the stay.
Anneli N - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, tonne atmosfeer, silwerskoon.
Sonette D - Sep 2024
Algehele gradering
Great overnight stop close to the planetarium and restaurants.
Tula Karoo se terugvoer
Dear Sonette and family, welcoming you to Sutherland and Tula Karoo was only a pleasure. We appreciate your kind and heartfelt feedback, and am glad you enjoyed your stay.
Marinda S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Ronel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiese selfsorgeenheid met alles om jou verblyf gerieflik te maak.
Lees meerTula Karoo se terugvoer
Hallo Ronel, baie dankie vir jul bespreking sowel as jou resensie. Ongelukkig was hierdie 'n situasie wat buite ons beheer was. Die sneeustorm het Sutherland Sondag-nag getref en vanaf 14h00 Maandag was die krag skielik uit. Ongelukkig was dit nie net in Sutherland nie - 25, mense het sonder krag gesit deur die hele Suid-Afrika. Voorstaande het veroorsaak dat die selfoontorings sein verloor het. Vandag was dag 5 dat ons mense in Sutherland sonder krag was. Die munisipaliteit moes eventueel generators laat kom sodat die boorgate net kon water pomp vir die huise. Derhalwe sou daar swak tot geen kommunikasie gewees het, aangesien ek vir 4 dae gladnie my personeel in die hande kon kry nie. Ek vertrou dat jy sal verstaan dat hierdie 'n situasie totaal buite ons beheer was.
Kobus M - Jan 2024
Algehele gradering
Basic accommodation.
Douw K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Het selfs in die sterk wind buite gebraai.
Sophia V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Tula Karoo se terugvoer
Baie dankie Sophia vir julle mooi terugvoer oor Tula Karoo - dit word baie waardeer
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang