Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tula Karoo

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Rolene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie! Was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Tula Karoo
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Rolene. Dit was heerlik om jou daar te kon verwelkom, en ons is baie bly jy het dit geniet.

Theresa W
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Worth the stay. Beautiful, quiet and rustic place. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli N
1 nag
5.0
Des 2023

Pragtig, tonne atmosfeer, silwerskoon. Heerlik! Moosite huisie met pragtige meubels. Atmosfeer, maar gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Great overnight stop close to the planetarium and restaurants. Thoroughly enjoyed this charming Victorian era cottage. Amanda is a friendly host and made check-in a breeze. The beds had quality linen and the electric blankets were a welcome touch. The cottage is close to the town centre, planetarium and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Tula Karoo
Dear Sonette and family, welcoming you to Sutherland and Tula Karoo was only a pleasure. We appreciate your kind and heartfelt feedback, and am glad you enjoyed your stay.

Marinda S
1 nag
4.2
Feb 2024

Heerlike kuier. Ons sal beslis weer hier aandoen wanneer die geleentheid hom voordoen. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Netjiese selfsorgeenheid met alles om jou verblyf gerieflik te maak. Die eenheid/huis was groot, skoon en netjies en het alles ingehad om jou verblyf gemaklik te maak. Jy parkeer sommer langs die huis, dan is die in- en uitpak maklik. Die enkelbeddens in die kamers het kwaliteit wit linne gehad. Daar was ook elektriese komberse. Die badkamer het 'n bad en stort, en groot badhanddoeke was voorsien. Daar was ook handeseep by die wasbak. Die kombuis het 'n lekker groot tafel en stoele waarby jy kon eet en kuier, 'n yskas en mikrogolfoond. 'n Klein doverstofie is in die kombuis waarin jy kon vuur maak om die kombuis 'n bietjie warmer te maak. Hout was voorsien om jou vuur mee te begin. Kommunikasie was baie sleg. Die probleem was dat die dorpie in Sutherland baie sneeu gehad het en sonder krag vir 'n paar dae was. Toe ek Maandag aand 9 Julie 2024 om 19h42 my bespreking gedoen het en om 20h04 bevestiging gekry het dat my akkommodasie bevestig is, het niemand vir my gesê of laat weet dat daar nie krag is nie en ook nie selfoonontvangs nie. Ons kon beter beplan het, want ons kon nie die mikrogolfoond, WiFi, elektriese komberse gebruik nie. Daar was noodbeligting, maar die batterye was pap, so om in die donker en koue te sit was baie onaangenaam. Dit was bitter koud die aand en die wind was stormsterk. Kommunikasie was regtig 'n groot probleem, want ek het nie die kode vir die boksie gekry waar die sleutel in gebêre word nie. Toe ons by die eenheid kom om 16h00, was daar ook nie 'n sleutel nie. Ons moes terugry na die Heks se huis waar ons vriendelik ontvang is en na die eenheid geneem is. Ek het 17h51 laat weet per WhatsApp dat ons in die eenheid is. Die persoon het terug dankie geantwoord om 17h57. Ons het selfoonontvangs die hele tyd gehad. Ek het ook 'n klomp fotos na my vriende gestuur via WhatsApp. As ons geweet het van die kragonderbreking, kon ons beter beplan het. Ons kon ons kragstasie saamgebring het, ander kos gebring het om te maak, ons WiFi-dongel gebring het, ekstra komberse ens. om ons verblyf meer aangenaam te maak. Ons het die sneeu baie geniet en dit was 'n lekker ondervinding met al die sneeu om ons. Dit is seker ons 4de of 5de keer by die Heks se huis. Ons bly altyd lekker en word altyd vriendelik ontvang. Ons kan Tula Karoo aanbeveel en sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Tula Karoo
Hallo Ronel, baie dankie vir jul bespreking sowel as jou resensie. Ongelukkig was hierdie 'n situasie wat buite ons beheer was. Die sneeustorm het Sutherland Sondag-nag getref en vanaf 14h00 Maandag was die krag skielik uit. Ongelukkig was dit nie net in Sutherland nie - 25, mense het sonder krag gesit deur die hele Suid-Afrika. Voorstaande het veroorsaak dat die selfoontorings sein verloor het. Vandag was dag 5 dat ons mense in Sutherland sonder krag was. Die munisipaliteit moes eventueel generators laat kom sodat die boorgate net kon water pomp vir die huise. Derhalwe sou daar swak tot geen kommunikasie gewees het, aangesien ek vir 4 dae gladnie my personeel in die hande kon kry nie. Ek vertrou dat jy sal verstaan dat hierdie 'n situasie totaal buite ons beheer was.

Kobus M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Basic accommodation. House sufficient but very dirty. Bathroom was not cleaned at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Douw K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Het selfs in die sterk wind buite gebraai. Dit was baie gesellig en lekker. Die familie uit Nederland het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Heerlik gekuier. Pragtige, netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Tula Karoo
Baie dankie Sophia vir julle mooi terugvoer oor Tula Karoo - dit word baie waardeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 309

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50476d8e6e0e3575a5654fad219b9a8c67b89af78c479c694e69daefd1bf6cab3885a028c44d752e1e697aef7dc4552f5985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 10 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.39465263084 20.658243906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang