Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tula Karoo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tula Karoo is in Sutherland geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste.

Dié verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en knus sitplek.

Hierdie bekoorlike blyplek bied gerieflike verblyf waar gaste kan ontspan, maar is ook ideaal vir besigheidsreisigers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Rolene O
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie! Was puik.
Jun 2024
Theresa W
Saam met vriende
5.0
Worth the stay. Beautiful, quiet and rustic place. Very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Anneli N
5.0
Pragtig, tonne atmosfeer, silwerskoon. Heerlik! Moosite huisie met pragtige meubels. Atmosfeer, maar gerieflik.
Des 2023
Douw K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Het selfs in die sterk wind buite gebraai. Dit was baie gesellig en lekker. Die familie uit Nederland het dit baie geniet.
Nov 2023
Sonette D
Gesin met klein kinders
4.4
Great overnight stop close to the planetarium and restaurants. Thoroughly enjoyed this charming Victorian era cottage. Amanda is a frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 309

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tula Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50476d8e6e0e3575a5654fad219b9a8c67b89af78c479c694e69daefd1bf6cab3885a028c44d752e1e697aef7dc4552f5985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 10 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.39465263084 20.658243906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang