Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tula Retreat

Tentekamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johanna Cornelia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Vreeslik lekker gebly, die plek is baie mooi skoon en die geriewe is fantasties. Perfekte plek vir 'n spesiale geleentheid of 'n romantiese wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig, beeldskoon met absoluut geen tekortkominge nie! Absolute gem! Tula het al ons verwagtinge oorskry! Dit is nog mooier as op die foto's. Die geriewe is van die beste en daar is absoluut aan alles gedink. Twee aande was heeltemal te kort. My man was verras om uit te vind hy kon sy "fly fishing" stokke uithaal en Kleinbek geelvis vang terwyl ek rustig in die hangmat lê en boek lees en oor die dam uitkyk en luister na die visarende en ander voëlgeluide. Ons het met die tent oop geslaap, wat hemels was, want dit is so veilig! Sal Tula beslis aanbeveel! Ons gaan sommer binnekort weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dustin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful. The perfect spot to unwind and get out of the city! Really quiet and tranquil, you feel like you're the only people on earth. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kehumile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fun. Our stay was absolutely amazing. Definitely recommend if you want to unwind and bond with your loved one. It's a hidden gem. The pictures are a true representation of the place itself too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tula Retreat, Quarrieveldt, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97440b324acc3f812ced8330a1c15daf47b8f073b51bde27c09ccaa5a84c92916172997968e5084a0cc2aac07af0a711dca0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 975 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Tula Retreat Quarrieveldt 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.4816281 21.7025849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang