Tula Retreat
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tula Retreat, Quarrieveldt, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R2 975 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tula Retreat is op die rand van die Calitzdorpdam in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende. Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, en sy en suite-badkamer het 'n bad en wasbak wat na 'n patio met asemrowende uitsigte oopmaak. Daar is ook 'n buitestort.
Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank met 'n kaggel wat uitkyk oor die natuurlike omgewing. Daar is 'n kombuisie in die tent vir tee en koffie. Ontspan en geniet die uitsig in die houtvuur-bubbelbad. Daar is geen elektrisiteit binne die eenheid nie, slegs LED-ligte, wat dit perfek maak om weer met mekaar van die netwerk af te koppel.
Die kamp spog met 'n privaat buitekombuis sowat 100 m van die tent af. Dit is toegerus met 'n gasstoof, gasyskas en 'n vuurput. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort. WiFi-geriewe en sonkragpunte is in die buitekombuisarea beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat glybaan indien hulle 'n boot wil saambring. Ski en jetski word op die dam toegelaat. Bootvaarte word per persoon gehef en kan met aankoms bespreek word. 'n Tweesitplek-kano is beskikbaar vir gaste om teen geen bykomende koste te gebruik nie. Geelvis hengel word toegelaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanné Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Tula Retreat, Quarrieveldt, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Tula Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tula Retreat, Quarrieveldt, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang