Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Gerbie L - Okt 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Michelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik. Is 'n moet-besoek!!
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike ressensie! Ons is bly dat julle julle tyd by Tulani geniet het! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Lisa D - Sep 2020
Algehele gradering
Luukse bosparadys waar jy jou siel kan herlaai
Lees meerKruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Lisa
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek dra jou boodskap oor aan Trevor en Suzan. Dankie vir jou begrip met van die renovasie wat plaasgevind het terwyl julle daar was.
Hoop om julle gou weer te verwelkom
Tania
Brendon R - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful visit.
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Brendon,
Thank you for staying with us. It was a pleasure to host you and your guests. We hope to see you again in future with lots of wildlife.
Regards,
Tania
Colette L - Jan 2020
Algehele gradering
We just want to thank Tania, Neal and Susan for taking such good care of us. We an amazing time and will definitely return soon. The house was our home away from home ─ really nice.
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Colette
Thank you for the wonderful review. It was a pleasure to host you and your guests. We hope to see you soon.
Regards,
Tania
Liam R - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful spot, great value and extremely helpful owner and staff.
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Liam,
Thank you for the wonderful feedback and for staying with Tulani Manor!! It was a pleasure to host you and your guests!
Hopefully, we will see you again in the future and hopefully when the reserve had some good rain.
Regards,
Tania
Hayden T - Jul 2019
Algehele gradering
Charming and luxurious lodge.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sjarmante en luukse lodge.
'n Wonderlike 4 dae breek in die bos. Die wonderlikste uitsig vanaf die patio en swembad op die top van 'n koppie wat uitkyk oor die bos. 'n Baie goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Ons gasheer, Tania, was ongelooflik en het aandag geskenk aan al ons behoeftes. Susan, ons huishulp, was altyd beskikbaar om na ons te kyk. 'n Hoogs aanbevole plek vir familie, vriende of groepe!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Hayden
Thank you for staying at Tulani Manor. It was a please to host you and your guests! We hope that you will visit us again.
Regards
Tania
Etienne V - Mei 2019
Algehele gradering
Loved it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal daaroor.
Ons het alles gehad wat nodig was. Baie mooi ligging en huis. Baie rustig. Suzan was baie vriendelik en verwelkomend. Sal beslis Tulani Manor Lodge aanbeveel vir gesinne of groepe vriende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Etienne, thank you for your lovely review and staying at Tulani Manor. It was a pleasure to host you and your family. Looking forward to your next visit.
Regards,
Tania
Doné B - Sep 2018
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Beste Done,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle as gaste te ontvang. Julle IS altyd welkom is by Tulani. Hoop om julle in die toekoms weer te sien, veral as dit lekker gereën het.
Sterkte vir die laaste deel van 2018
Tania
Wimpie L - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike en netjiese groot verblyf in 'n wonderlike plek.
Lees meerKruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer
Beste Wimpie
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste Tulani geniet het.
Dit was voorwaar 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons hoop julle het lekker gerus en ons sien uit daarna om weer van julle te hoor.
Tulani groete
Tania
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grietjie Privaat Natuurreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang