Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Absoluut fantasties! Ons stoutste verwagtinge is oortref. Kan nie uitgepraat raak oor dié ervaring nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Rus vir jou siel. Mooiste uitsig oor die bos, lekker huis om in te bly. Sal vir seker weer kom, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Heerlik. Is 'n moet-besoek!! Wildritte was ook baie lekker gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Uitstekend! Die lodge is uitstekend geleë met ongelooflike uitsig oor die bosveld en sy diere wat verbybeweeg en water kom drink by die waterkrip. Die lodge is luuks, modern and skoon! Alles wat mens nodig het om lekker te ontspan! Chris, die gids, doen baie moeite en ons het uitstekende sightings gehad van leeus, buffels, olifante en and verskeie wildspesies. Tania - is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Dankie vir jou vriendelike ressensie! Ons is bly dat julle julle tyd by Tulani geniet het! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Lisa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Luukse bosparadys waar jy jou siel kan herlaai Ons het die voorreg gehad om 'n langnaweek in Tulani Manor te spandeer. Toe ons daar aankom was moeg en gejaagd a.g.v. die besige stadslewe. Nadat ons ingestap het en die ongelooflike lodge gesien het en die vriendelike helpers het ons sommer vinnig begin afskakel. Die huis is ruim en so goed toegerus en alles is van hoogstaande kwaliteit. Van ons gunstelingtye was skemerkelkies in die swembad terwyl ons uitgekyk het oor die bos, die aande se sit om die boma vuur en die interressante wildsritte saam met Trevor. Al het ons nie so baie diere gesien, het ons baie interessantte nuwe feite geleer en Trevor is 'n baie aangename mens. Ons kan eerlikwaar sê dat ons gerus het en kwaliteit tyd as gesin saam spandeer het. Dit was vir ons 'n absolute voorreg en bederf om in hierdie lieflike stukkie bosparadys te kon bly en ons sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Lisa Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek dra jou boodskap oor aan Trevor en Suzan. Dankie vir jou begrip met van die renovasie wat plaasgevind het terwyl julle daar was. Hoop om julle gou weer te verwelkom Tania

Brendon R
Kort verblyf
4.8
Aug 2020

Wonderful visit. Tulani Manor Lodge is a special place. The location and view have to be seen and breathed in to be truly appreciated. It's a great spot to spend time in the bush with family and friends under one roof!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Brendon, Thank you for staying with us. It was a pleasure to host you and your guests. We hope to see you again in future with lots of wildlife. Regards, Tania

Colette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

We just want to thank Tania, Neal and Susan for taking such good care of us. We an amazing time and will definitely return soon. The house was our home away from home ─ really nice. We had an amazing stay at Tulani. Our every need was taken care of. The house was equipped with everything we needed and the view was just phenomenal. Nice place to relax and unwind. Awesome people, awesome place, awesome experience. Thank you Tania.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Colette Thank you for the wonderful review. It was a pleasure to host you and your guests. We hope to see you soon. Regards, Tania

Liam R
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Beautiful spot, great value and extremely helpful owner and staff. We had an amazing time at Tulani. Tania was extremely helpful in ensuring the accommodation was all in order and that we were provided with regular game drives. The view from the house was beautiful and it included everything that we could possibly have needed. A huge thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Liam, Thank you for the wonderful feedback and for staying with Tulani Manor!! It was a pleasure to host you and your guests! Hopefully, we will see you again in the future and hopefully when the reserve had some good rain. Regards, Tania

Hayden T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Sjarmante en luukse lodge. 'n Wonderlike 4 dae breek in die bos. Die wonderlikste uitsig vanaf die patio en swembad op die top van 'n koppie wat uitkyk oor die bos. 'n Baie goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Ons gasheer, Tania, was ongelooflik en het aandag geskenk aan al ons behoeftes. Susan, ons huishulp, was altyd beskikbaar om na ons te kyk. 'n Hoogs aanbevole plek vir familie, vriende of groepe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Hayden Thank you for staying at Tulani Manor. It was a please to host you and your guests! We hope that you will visit us again. Regards Tania

Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2019

Was mal daaroor. Ons het alles gehad wat nodig was. Baie mooi ligging en huis. Baie rustig. Suzan was baie vriendelik en verwelkomend. Sal beslis Tulani Manor Lodge aanbeveel vir gesinne of groepe vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Etienne, thank you for your lovely review and staying at Tulani Manor. It was a pleasure to host you and your family. Looking forward to your next visit. Regards, Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R12 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R12 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grietjie Privaat Natuurreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4285340b97ffa2973288445ead7b0d1d314159f0ee125606c7a60ce3623bd276cb83d1499bc32f1b6aa94c30cb2e8de80b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 Grietjie Private Nature Reserve Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.104179284161 31.016891563122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang