Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Maritza Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing. Absolutely fantastic. Friendly staff. Excellent food. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goeie fasiliteite vir 'n plattelandse hotel! Heerlik! Die ontbyt wat ingesluit was, was 'n lekke verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absoluut heerlik. The lady at reception is the best hostess I have ever met. The room is stunning and the whole experience was such a lovely experience. Will definitely go back there! The breakfast is just as awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige bekoorlike plekkie. Sou graag langer wou vertoef as ons kon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir die heerlike toebroodjies en koffie "on the go".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Unieke & vriendelike ervaring. Ek en my verloofde het die beste tyd gehad in Tulbagh, en die The Tulbagh Boutique Heritage Hotel was absoluut fantasties. Het die beste diens ontvang. Die bed was so gemaklik, baie fasiliteite, en ook lekker eetgoed en drankgoed beskikbaar. Die stort was ook amazing en die kos was ongelooflik lekker (en ingesluit in die prys).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Diens en verblyf was aangenaam en staf baie hulpvaardig. Aangename verblyf net een nag. Het in hotel oorgeslaap vir troue op een van die wynplase.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Luuks en vriendelikheid. Uitstekende diens, hulle kan nie genoeg doen vir jou nie. Die suite, binne en buite hotel was netjies en baie goeie afwerking. As julle in die winter of selfs herfs gaan, moet julle die een neem met die kaggel. Was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf, vriendelikste en hulpvaardige personeel! Van die oomblik wat ons daar ingestap het, is daar vriendelike gesigte, baie hulpvaardige personeel, en 'n lieflike groot kamer! Die etes was uit die boonste rakke. Overall, 'n heerlike verblyf, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing place! I booked this hotel as a surprise proposal to my girlfriend. The staff was more than willing to help (special thanks to Monia!), we booked the Honeymoon suite and the place was really neat and tidy. The pictures on the website do not do it justice, it is truly beautiful with beautiful views as well. Staff is really friendly, food is amazing and wifi is really good. 10/10 would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris Labuschagne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Highly recommend. Always a wonderful stay. Drove up to see the snow. Really really good room service pizza, a bottle of wine in front of the fireplace. Staff very attentive, great service thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tulbagh Hotel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70a673d32464430a63b85634fc83274d41fb46856febcaadcab8c876819a7c1fd810117d6f772b820cb74fd7fad7261a0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.284967510009 19.139339625835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang